Petal's Place
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 9
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reitz-straat 58, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R1 355 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Petal's Place is 'n luukse gastehuis in die pragtige dorpie Robertson. Robertson is op die beroemde Roete 62, in 'n prentjiemooi omgewing. Eienaar en bestuurderes Wendi Ponting doen ekstra moeite om gaste te laat tuis voel!
Daar is 5 slaapkamers met lugversorging en en suite-storte. Kamergeriewe sluit 'n haardroër, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, lugversorging en gratis WiFi in.
Gaste kan by die swembad ontspan of van die onderdakbraai-area gebruik maak. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Wendi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Reitz-straat 58, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Petal's Place het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 9
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reitz-straat 58, Robertson, 6705, Wes-Kaap