Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peter Pan Place

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Philip Wouter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Was rustig en veilig gewees. Terrein is mooi en netjies. Ja dankie. Was lekker en rustrig gewees. Plek is baie mooi en mens voel veilig daar. Let asb. op na die volgende: Kragprop in tweede slaapkamer is los. Warmwaterkraan in badkamer is los. Stortarea is klein a.g.v. water wat nie lekker spuit nie. Motorhuisdeur werk nie lekker nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Jan 2024

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Louis S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2022

December 2021. Comfortable unit. Adequate space for six guests. Nice and private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heath D
Lang verblyf Gesin met tieners
3.6
Jan 2022

Upkeep neglected. Expensive for no cleaning, towels, no toilet paper. The photos of the unit on the website are clearly of an upgraded or refurbished unit. The unit (13) was old with bamboo patio furniture, bench type dinning chairs. Linen old and threadbare. Kitchen utensils require replacement.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

David S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2021

Rustige kus vakansie naby aan lekker toeriste aanloklikhede. Ons het 'n stil plekkie gesoek om 'n paar dae van die dolle gejaag af weg te kom. Die ligging plaas mens loopafstand vanaf die strand. Ons het drie tienerdogters en die ligging en weer was ideaal vir hulle gewees. Ons het nie regtig enige personeel gesien nie, behalwe 'n skoonmaker wat die asblik een dag kom leegmaak het. Ons het in daardie stadium sommer als self gedoen. Miskien kan WiFi 'n toekomstige opsie wees. Desnieteenstaande, was die plek ideaal. Stil, veilig, naby aan die strand. Daar is verskeie maklik bereikbare besienswaardighede in die omtrek ook, soos die rooi woestyn, die koffieplaas en restourante. Maar die strande is die beste plek om hierdie plek te geniet! Sal weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2021

Last-minute booking but disappointed. From what was advertised and booked, the place was totally different. Very disappointed in the interior of the place. Really needs an upgrade.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Penny W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Sep 2020

Fantastic location and beautiful gardens. Free WiFi advertised on the web is misleading. There is only WiFi at the pool area and not in the apartment. We chose this accommodation based on the WiFi as my daughter needed to submit an assignment for university.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Elizma C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Alles wat ons nodig gehad het en meer. Plek was pragtig skoon en goed ingerig. Tuin lieflik. Kinders het dit geniet om by die speelplek te speel en ons was stapafstand van die strand. Opsigters was vriendelik en bekwaam. Sal vir seker weer daar gaan vakansie hou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2019

Gerieflik. Eenvoudig maar voldoende, lekker geleë.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Reinhardt W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2018

Fantastiese ondervinding! Gaan vir seker weer terugkom! Ons is 'n gesin van twee ouers en drie klein kinders. Peter Pan Place was perfek vir ons. Die blyplek is lekker groot en baie netjies. Ons kinders het baljaar op die groot grasperk en lekker "Jungle Gym". Nooit het ons gevoel dat ons kinders onveilig is nie en ek en my vrou kon lekker rus terwyl die kleinspan speel. Met ons aankoms het Lynette het baie welkom laat voel. Die strande is fantasties. Selfs on 2 jarige seun kon baljaar sonder dat die see hom wou insluk! Strande is lekker plat en selfs al gaan jy 100 m in die see in is die water heupdiepte en die "Side Wash" is minimaal! Die plekke is lekker veilig en as jy voel jy kort bietjie iets extra as jy strand toe gaan, het die eenhede selfs 'n alarm. Nie dat ons ooit dit gebruik het nie! As jy gou iets nodig het kan jy by die Peter Pan Bottlestoor en winkel stop. Hulle is omtrent 150 m by die pad op. Hulle het amper alles en hulle pryse is verbasend goed! Baie dankie, ons beplan klaar ons volgend vakansie na Peter Pan Place toe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathryn
Peter Pan Place
Hi Reinhardt, Lekker om te hoor julle het jul vakansie geniet. Sien uit om julle weer by PPP te verwelkom Sterkte daardie kant Lynette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Kathryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 811
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 811
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Seaton- en Turquay-laan, Leisure Bay, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6cdcc3adddaa336e025dbf1c00a0677b18483c00c8ac666f1becff1aa68e2a846aebc7457bd8ea848a0bb78a788d6e3fa5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 811 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 Corner Seaton & Turquay Ave Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.022883808026 30.242492507935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang