Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peter's Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Santie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Skoon en netjies en 'n heerlike ontbyt. Regtig ontspan daar. Dit is baie veilig, skoon en netjies. Baie tevrede met hul puik diens. Die ontbyt was uit die boeke. Sal vir seker weer daar gaan bly indien ons in daardie gebied is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen P
1 nag
5.0
Aug 2024

Lekker en rustig. Baie lekker rustige plek en vriendelike ontvangs. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly. Ontbyt baie lekker. Personeel vriendelik, kamer netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
1 nag
5.0
Jul 2024

Gasvrye mense. Baie veilige gastehuis in 'n kompleks. Vriendelike ontvangs. Netjies. Sal beslis weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Attie M
1 nag
5.0
Apr 2024

Baie netjies en gasvry. Baie lekker gebly, sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petie B
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Puik diens. Goeie en veilige verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sally N
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mei 2024

Very comfortable and welcoming guesthouse. Friendly staff and owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Thea V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Perfek vir gesinne wat moet oornag in Pretoria. Die gastehuis is goed geleë in 'n stil omgewing. Daar is 'n lekker swembad, groot grasperk en 'n afdak waar onder mens kan sit en kuier. Sterk WiFi en baie kindervriendelik (die swembad is net nie omhein nie). Die eienaars is baie vriendelik en het uit hulle pad gegaan om aan ons versoeke te voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Huis weg van die huis. Lieflike, gerieflike akkommodasie met die heerlikste ontbyt ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

5-Ster-verblyf in veilige omgewing. Sarita se vriendelike en gasvrye ontvangs het ons omniddellik laat welkom voel. Ontbyt is uit die boonste rakke en die stilte, lieflike tuin, en netjiese kamers kan beswaarlik geklop word. Verder is die DStv en WiFi absolute wenners. Ons sal beslis weer met groot gemoedsrus daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarieta
Peter's Guesthouse
Baie dankie vir die uitstekende resensie, Chris. Ons ontvang julle graag weer in die toekoms. Vriendelike groete Sarieta

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sarieta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 010
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 010
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter's Place, Stellenbergweg 790, Equestria, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE1MzUxMDEyLTU5YzEtNGFhNy05YTAzLTY2ODkzODk2ZmZjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 010 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 Peter's Place 790 Stellenberg Road 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.756114031812 28.336465358734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang