Peter's Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sarieta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 79
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Santie S - Sep 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies en 'n heerlike ontbyt. Regtig ontspan daar.
Daleen P - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Andre V - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Ontbyt baie lekker.
Linda V - Jul 2024
Algehele gradering
Gasvrye mense.
Attie M - Apr 2024
Algehele gradering
Baie netjies en gasvry.
Petie B - Apr 2024
Algehele gradering
Puik diens.
Sally N - Mei 2024
Algehele gradering
Very comfortable and welcoming guesthouse.
Thea V - Des 2023
Algehele gradering
Perfek vir gesinne wat moet oornag in Pretoria.
Marilize V - Aug 2023
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Chris S - Jul 2023
Algehele gradering
5-Ster-verblyf in veilige omgewing.
Peter's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die uitstekende resensie, Chris.
Ons ontvang julle graag weer in die toekoms.
Vriendelike groete
Sarieta
Amelia V - Jun 2023
Algehele gradering
Dit gevoel soos my huis weg van my huis!
Peter's Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die uitstekende resensie. Amelia.
Ons sien uit na jou volgende besoek.
Vriendelike groete
Sarieta
Corne M - Jun 2023
Algehele gradering
Goeie en vriendelike eienaars. Baie welkom gevoel.
Peter's Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die uitstekende resensie, Cornè.
Ons waardeer dit dat julle hier tuisgegaan het.
Vriendelike groete
Sarieta
Elize D - Jan 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld. Beveel hulle sterk aan.
Peter's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die puik resensie, Elize. Ek is bly julle het die gastehuis geniet en ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete
Sarieta
Johan N - Des 2023
Algehele gradering
Easy access, quiet, value.
Simone C - Mei 2023
Algehele gradering
Pleasant, convenient and comfortable accommodation for visiting family nearby.
Lees meerPeter's Guesthouse se terugvoer
Thanks for the super review, Simone.
It was a privilege to accommodate you and to spend some time with you.
I hope to see you again soon.
KInd regards
Sarieta
Tracey F - Mei 2023
Algehele gradering
Welcoming.
Peter's Guesthouse se terugvoer
Thanks for the lovely review, Tracey. We hope to accommodate you again when you visit Pretoria.
Jan S - Jan 2023
Algehele gradering
Aangename en waarde-vir-geld-verblyf.
Peter's Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die goeie resensie, Jan. Dit was lekker om julle te ontmoet en te huisves. Baie seën vir julle. Groete. Sarieta
Nikita K - Okt 2023
Algehele gradering
Very relaxing and quiet.
Luan C - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en netjiese verblyf.
Riana P - Des 2022
Algehele gradering
Rustige gastehuis in Pretoria-Oos.
Peter's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Henk en Riana.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Sarieta
Andre V - Nov 2022
Algehele gradering
Saritha en Henno ware gasvrou en heer.
Peter's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die uitstekende resensie Andre, ek is bly julle het die verblyf geniet. Dit was lekker om julle te ontvang en ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Sarieta
Gerrit B - Nov 2022
Algehele gradering
Baie rustige en veilige omgewing.
Peter's Guesthouse se terugvoer
Beste Gerrit, ons het al die meeste van ons handdoeke vervang so ek is jammer dat 'n ou handdoek in jou kamer beland het. Wanneer julle weer kom sal ek sorg dat jy splinternuwe handdoeke in jou kamer het.
Vriendelike groete,
Sarieta
Jaco R - Okt 2022
Algehele gradering
Ek het Vrydag en Saterdagaand daar oorgeslaap. Die plek was skoon en baie netjies.
Peter's Guesthouse se terugvoer
Dit was aangenaam om jou te ontvang, Jaco.
Dankie vir die uitstekende resensie.
Vriendelike groete
Sarieta
Magriet S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie veilig en netjies.
Peter's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die puik resensie, Magriet.
Ons is bly dat julle die gastehuis geniet en positief ervaar het.
Vriendelike groete
Sarieta
William H - Jul 2022
Algehele gradering
Gepaste area waarna ek gesoek het. Vriendelik en gasvry.
Peter's Guesthouse se terugvoer
Hi William, baie dankie vir die goeie resensie. Dit was 'n voorreg om jou to kon huisves. Hoop ons sien jou gou weer. Vriendelike groete, Hanlie
Rita G - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies en waarde vir geld.
Peter's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, Rita.
Dit was lekker om julle te ontvang en ek hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Sarieta
Mariana B - Mei 2022
Algehele gradering
Uiters veilig gevoel. Gastehuis is binne 'n veiligheidskompleks. Baie netjies en 'n wonderlike ontbyt word ingesluit.
Margaretha Jacoba K - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekende plek!
Peter's Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die wonderlike resensie, Grieta.
Dit was 'n voorreg om jou te huisves en te leer ken.
Ons hoop om jou weer te sien in die toekoms.
Johann M - Nov 2022
Algehele gradering
Kamer netjies met mooi uitsig op netjiese tuin. Dit het finesse.
Peter's Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die pragtige resensie, Johann
Dit was lekker om julle te ontvang en te huisves.
Baie seën vir julle.
Groete
Sarieta
Anel V - Aug 2022
Algehele gradering
Ons het in 'n heerlike, skoon en baie veilige kamer tuisgegaan.
Peter's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie Anel, dit was 'n voorreg om julle te kon huisves en ons waardeer jul ondersteuning. Hoop ons sien jul sommer gou weer.
Vriendelike Groete,
Hanlie
Peter's Guesthouse
Christa D - Apr 2022
Algehele gradering
Veilig, netjies, waarde vir geld.
Peter's Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die goeie resensie, Christa.
Dit was 'n voorreg om julle te huisves en ek hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Sarieta
Janes B - Jul 2022
Algehele gradering
Regtig baie lekker geslaap.
Peter's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment, dit was lekker om jul hier te hê.
Johannes J - Mei 2022
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese familie-gastehuis.
Hennie H - Okt 2021
Algehele gradering
Very good all around.
Lore M - Sep 2021
Algehele gradering
Peter's Guesthouse is puik!
Kobus P - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Elmarie S - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, goeie diens.
Peter's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons tuisgegaan het, Elmarie. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en ons hoop om julle weer te sien in die toekoms. Dankie vir die uitstekende resensie. Groete, Sarieta
Wilma V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie goeie verblyf en goeie waarde vir geld.
Retha R - Mei 2021
Algehele gradering
Personeel baie gasvry en vriendelik.
Rehana O - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Peter's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, Rehana.
Dit was aangenaam om julle te ontvang en ons hoop om julle weer te sien met julle volgende besoek aan Pretoria.
Vriendelike groete
Sarieta
Salome V - Sep 2020
Algehele gradering
Lekkker en gerieflik soos altyd
Peter's Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die goeie resensie, Salome. Dis altyd lekker om julle hier te ontvang.
Groete, Sarieta.
Marika G - Jan 2020
Algehele gradering
Netjiese plek met baie goeie diens.
Peter's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie, Marika. Ons is opgewonde om te hoor julle het lekker gebly by ons! Baie sterkte vir julle vorentoe.
Ons sien julle hopelik gou weer.
Vriendelike groete,
Nicole
Cathe E - Nov 2019
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese plekkie.
Peter's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die 5-ster resensie, Cathe. Dankie dat jul Peter's Guesthouse gekies het vir jul oornag in Pretoria. Ons hoop om jul gou terug te verwelkom!
Groete,
Nicole
Christa E - Nov 2018
Algehele gradering
Wow.
Peter's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die puik resensie, Christa. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang en ek hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Seënwense, Sarieta.
Mariëtte C - Jul 2018
Algehele gradering
Home away from home.
Peter's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie, Mariëtte. Dis was 'n plesier om julle hier by ons te hê. Ons hoop om julle te sien op julle volgende kuier in Pretoria.
Vriendelike groete, Nicole
Ronel D - Jan 2018
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en vriendelik!
Peter's Guesthouse se terugvoer
Liewe Ronel,
Baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit baie. Ek is baie bly om te hoor julle het dit by ons geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Nicole.
Nico M - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker, veilig en rustig met goeie diens en lekker ontbyt.
Peter's Guesthouse se terugvoer
Hi Nico,
Baie dankie vir die wonderlike resensie, ons waardeer dit opreg. Dit is altyd lekker om te hoor dat gaste dit geniet by ons. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom. Groete, Nicole.
Clarissa F - Aug 2017
Algehele gradering
Vriendelike, warm mense met 'n pragtige en rustige gastehuis.
Peter's Guesthouse se terugvoer
Hi Clarissa,
Baie dankie vir die pragtige resensie, ons waardeer dit opreg.
Dit was aangenaam om julle te ontmoet en in ons huis te ontvang.
Seënwense,
Sarieta
Natasha B - Aug 2017
Algehele gradering
Great place!
Peter's Guesthouse se terugvoer
Hi Natasha,
Thank you so much for the wonderful review, we appreciate it very much. We hope to welcome you back in the near future.
Regards,
Nicole
Engela S - Jun 2017
Algehele gradering
Puik diens. Alles perfek.
Peter's Guesthouse se terugvoer
Hi Engela. Baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit opreg! Ons sien uit daarna om jou en die res van die gesin gou weer te verwelkom! Vriendelike groete, Nicole
Anton V - Feb 2016
Algehele gradering
Heerlik en privaat!
Lorraine R - Feb 2016
Algehele gradering
Rustige, stil omgewing en tog naby hospitale en winkelsentrums.
Lees meerPeter's Guesthouse se terugvoer
Hi Lorraine
Baie dankie vir die gunstige resensie!
Ek wil graag verduidelik hoekom aandete nie beskikbaar is nie. Ons het dit vir 'n paar jaar gedoen maar uiteindelik besef dat dit nie finansieel die moeite werd is om aand na aand vir 1 of 2 mense kos te maak nie. Die meeste mense verkies om uit te eet of wegneem etes te bestel.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer.
Vriendelike groete
Sarieta
Glen L - Mei 2016
Algehele gradering
Great value for money!
Annalize K - Des 2015
Algehele gradering
Baie rustig en veilig.
Marina J - Sep 2015
Algehele gradering
Pragtig en gerieflik.
Liza L - Sep 2015
Algehele gradering
Die verblyf was uitstekend.
Brett Meyer G - Aug 2015
Algehele gradering
Very nice!
Fern C - Jun 2015
Algehele gradering
Good value for inexpensive accommodation!
Naomi V - Aug 2014
Algehele gradering
Baie netjies. Baie behulpsaam. Alles perfek.
Marinda R - Mei 2014
Algehele gradering
Lekker rustig.
Ping H - Des 2014
Algehele gradering
Recommended
Rupa D - Mrt 2014
Algehele gradering
Great place
Ilze M - Aug 2014
Algehele gradering
Aangenaam,
Sanet S - Mei 2014
Algehele gradering
Nice place
Sarel M - Mei 2014
Algehele gradering
Beslis een van die beter gastehuise waar ek al tuis was.
Johan V - Mei 2014
Algehele gradering
Ek is jammer om te se maar ekt die ontvangs damme net met aankoms gesien,nie gevra of als
Liana S - Nov 2014
Algehele gradering
Heel lekker gebly.
Minnaar K - Nov 2013
Algehele gradering
Lovely stay
Richard S - Sep 2013
Algehele gradering
Goed geleë en veilig met vriendelike gasheer - dis regtig soos 'n huis weg van die huis.
Pieter H - Nov 2013
Algehele gradering
Rustige omgewing en naby hoofweë.
Danie P - Mei 2013
Algehele gradering
... it was a pleasure to stay at Peter's Guesthouse ...
Pieter J - Des 2012
Algehele gradering
Baie Goed
Glenn H - Apr 2012
Algehele gradering
Happy!
Axel C - Apr 2012
Algehele gradering
Pleasant stay, very obliging staff and owner!
Elizabeth L - Jul 2012
Algehele gradering
Very friendly and homely, yet private.
Amanda V - Des 2012
Algehele gradering
Good
Pg L - Mei 2012
Algehele gradering
Good value for money
Loshni C - Jul 2011
Algehele gradering
Pleasant
Elmar V - Mei 2011
Algehele gradering
Pleasant experience good value for money, will visit again
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Peter's Place, Stellenbergweg 790, Equestria, Pretoria, 0081, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang