Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peter's Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sarieta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 78 resensies vir Peter's Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Daleen P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen P

Lekker en rustig.

Baie lekker rustige plek en vriendelike ontvangs. Sal weer daar gaan bly.

Andre V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Baie lekker gebly. Ontbyt baie lekker.

Personeel vriendelik, kamer netjies.

Linda V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Gasvrye mense.

Baie veilige gastehuis in 'n kompleks. Vriendelike ontvangs. Netjies. Sal beslis weer daar gaan oorbly.

Attie M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie M

Baie netjies en gasvry.

Baie lekker gebly, sal dit aanbeveel.

Petie B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petie B

Puik diens.

Goeie en veilige verblyf.

Sally N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sally N

Very comfortable and welcoming guesthouse.

Friendly staff and owners.

Thea V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V

Perfek vir gesinne wat moet oornag in Pretoria.

Die gastehuis is goed geleë in 'n stil omgewing. Daar is 'n lekker swembad, groot grasperk en 'n afdak waar onder mens kan sit en kuier. Sterk WiFi en baie kindervriendelik (die swembad is net nie omhein nie). Die eienaars is baie vriendelik en het uit hulle pad gegaan om aan ons versoeke te voldoen.

Marilize V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize V

Huis weg van die huis.

Lieflike, gerieflike akkommodasie met die heerlikste ontbyt ooit.

Chris S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

5-Ster-verblyf in veilige omgewing.

Sarita se vriendelike en gasvrye ontvangs het ons omniddellik laat welkom voel. Ontbyt is uit die boonste rakke en die stilte, lieflike tuin, en netjiese kamers kan beswaarlik geklop word. Verder is die DStv en WiFi absolute wenners. Ons sal beslis weer met groot gemoedsrus daar oorbly.

Peter's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende resensie, Chris.
Ons ontvang julle graag weer in die toekoms.
Vriendelike groete
Sarieta

Peter's Guesthouse
Amelia V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia V

Dit gevoel soos my huis weg van my huis!

Weereens het LekkeSlaap tot my redding gekom! Dankie Tanya en Tyson! Julle voorwaar staatmakers. Die ontbyt was heerlik in die oggend! Kamers baie skoon en eienaars Baie vriendelik! Ek kan die gastehuis aanbeveel.

Peter's Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die uitstekende resensie. Amelia.
Ons sien uit na jou volgende besoek.
Vriendelike groete
Sarieta

Peter's Guesthouse
Corne M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne M

Goeie en vriendelike eienaars. Baie welkom gevoel.

Baie veilig. Goeie ontbyt. Vriendelike diens.

Peter's Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die uitstekende resensie, Cornè.
Ons waardeer dit dat julle hier tuisgegaan het.

Vriendelike groete

Sarieta

Peter's Guesthouse
Elize D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D

Waarde vir geld. Beveel hulle sterk aan.

Die kamer is baie netjies, skoon en gerieflik. Dit stap uit op 'n pragtige, goed versorgde tuin met 'n swembad. Jy weet nie eers jy is eintlik in 'n stadsomgewing nie. Baie veilig binne 'n kompleks geleë. Heerlike ontbyt gehad. Vriendelike eienaars. Sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Peter's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die puik resensie, Elize. Ek is bly julle het die gastehuis geniet en ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete
Sarieta

Peter's Guesthouse
Johan N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Easy access, quiet, value.

This was a great find.

Simone C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simone C

Pleasant, convenient and comfortable accommodation for visiting family nearby.

My single room was spotless, very comfortable and spacious with high-quality bedding & linen (the bed was a double), air conditioning, tea/coffee facilities with complimentary biscuits & chilled filtered water for drinking in the fridge. The location is convenient for visiting family in an estate nearby & I felt safe with the security staff on duty at night. Hostess Sarieta is wonderfully friendly, & I enjoyed breakfast cooked to order in a beautiful dining area overlooking a gorgeous garden with a sparkling pool. The artwork on the walls is mostly done by the talented owner, with a lovely personal touch. My stay was a delight and I would gladly visit again!

Peter's Guesthouse se terugvoer

Thanks for the super review, Simone.
It was a privilege to accommodate you and to spend some time with you.
I hope to see you again soon.
KInd regards
Sarieta

Peter's Guesthouse
Tracey F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey F

Welcoming.

Welcoming and very friendly. Very prompt to be of service. Lovely environment and the garden is well maintained. Rooms clean. We were satisfied.

Peter's Guesthouse se terugvoer

Thanks for the lovely review, Tracey. We hope to accommodate you again when you visit Pretoria.

Peter's Guesthouse
Jan S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Aangename en waarde-vir-geld-verblyf.

Kan die verblyf aanbeveel.

Peter's Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie, Jan. Dit was lekker om julle te ontmoet en te huisves. Baie seën vir julle. Groete. Sarieta

Peter's Guesthouse
Nikita K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita K

Very relaxing and quiet.

Very scenic. Perfect for some downtime.

Luan C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Luan C

Vriendelike ontvangs en netjiese verblyf.

Veilige ligging weens die feit dat dit in 'n kompleks geleë is. Baie behulpsame en tegemoetkomende personeel.

Riana P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P

Rustige gastehuis in Pretoria-Oos.

Die gastehuis is omring binne-in 'n ander kompleks wat dit nog veiliger maak. Dis naby die Groove Mall en ander inkopiesentrums. Meeste van die kamers kan op die tuin uitstap (ongelukkig nie nr 11 nie). Lieflike tuin en mooi swembad. Daar is ook braaigeriewe by die lapa by swembad. Ons het baie lekker daar oornag.

Peter's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Henk en Riana.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Sarieta

Peter's Guesthouse
Andre V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Saritha en Henno ware gasvrou en heer.

Gastehuis baie netjies veilig en goed versorg. Kamers mooi netjies skoon. Een van die beste plekke wat ek al gebly het deur LekkeSlaap. Eienaars great mense.

Peter's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende resensie Andre, ek is bly julle het die verblyf geniet. Dit was lekker om julle te ontvang en ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Sarieta

Peter's Guesthouse
Gerrit B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit B

Baie rustige en veilige omgewing.

Ek sal net aanbeveel dat julle die handdoeke bietjie vervang. Dit lyk nie goed as 'n skoon handdoek vuil vertoon nie.

Peter's Guesthouse se terugvoer

Beste Gerrit, ons het al die meeste van ons handdoeke vervang so ek is jammer dat 'n ou handdoek in jou kamer beland het. Wanneer julle weer kom sal ek sorg dat jy splinternuwe handdoeke in jou kamer het.
Vriendelike groete,
Sarieta

Peter's Guesthouse
Jaco R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R

Ek het Vrydag en Saterdagaand daar oorgeslaap. Die plek was skoon en baie netjies.

Ek het Saterdag en Sondagoggend 'n heerlike ontbyt gekry. Alles was vars voorberei. Baie dankie, ek het baie lekker oorgebly. Die plek is veilig en ek sal dit by enigeen aanbeveel.

Peter's Guesthouse se terugvoer

Dit was aangenaam om jou te ontvang, Jaco.
Dankie vir die uitstekende resensie.
Vriendelike groete
Sarieta

Peter's Guesthouse
Magriet S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet S

Baie veilig en netjies.

Ons was vir 'n troue in Pretoria, die kamers wat ons gehuur het vir 5 paartjies was baie netjies en die ontbyt vinnig en heerlik. Die gastehuis is geleë binne in 'n kompleks met sekuriteit wat dit vir ons baie veilig gemaak het. Sal die gastehuis enige tyd vir iemAnd aanbeveel wat veilig wil voel. Die WiFi was baie goed en daar was geen beurtkrag omdat die plek voorsiening daarvoor maak.

Peter's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die puik resensie, Magriet.
Ons is bly dat julle die gastehuis geniet en positief ervaar het.
Vriendelike groete
Sarieta

Peter's Guesthouse
William H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William H

Gepaste area waarna ek gesoek het. Vriendelik en gasvry.

Gasvrou was behulpsaam en vriendelik. Ontbyt was aangenaam. Alles op sy plek, netjies, skoon en interresant. Sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Peter's Guesthouse se terugvoer

Hi William, baie dankie vir die goeie resensie. Dit was 'n voorreg om jou to kon huisves. Hoop ons sien jou gou weer. Vriendelike groete, Hanlie

Peter's Guesthouse
Rita V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita V

Netjies en waarde vir geld.

Die plekkie is skoon en netjies. Bed was baie gemaklik. Sarieta was baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was heerlik. Baie dankie vir die gasvryheid. Ons sal definitief weer terug wees.

Peter's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, Rita.
Dit was lekker om julle te ontvang en ek hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Sarieta

Peter's Guesthouse
Mariana B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B

Uiters veilig gevoel. Gastehuis is binne 'n veiligheidskompleks. Baie netjies en 'n wonderlike ontbyt word ingesluit.

Vriendelikke ontvangs deur eienaar. Puik en vriendelike diens deur werkers. Sal definitief Peter's Guesthouse aanbeveel.

Margaretha Jacoba K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaretha Jacoba K

Uitstekende plek!

Dis die vriendelikste en behulpsaamste mense. Kos is van die beste, sowel as die diens. Het ongelooflik lekker daar gewoon.

Peter's Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die wonderlike resensie, Grieta.
Dit was 'n voorreg om jou te huisves en te leer ken.
Ons hoop om jou weer te sien in die toekoms.

Peter's Guesthouse
Johann M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M

Kamer netjies met mooi uitsig op netjiese tuin. Dit het finesse.

Binneversiering keurig. Heerlike ontbyt.

Peter's Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die pragtige resensie, Johann
Dit was lekker om julle te ontvang en te huisves.
Baie seën vir julle.
Groete
Sarieta

Peter's Guesthouse
Anel V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anel V

Ons het in 'n heerlike, skoon en baie veilige kamer tuisgegaan.

Rustige, netjiese, baie veilige verblyf. Lekker ontbyt. Die eienaars het uit hul pad gegaan om ons as gesin van 4 te akkommodeer. Baie vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer een van die dae by Peter's Guesthouse tuisgaan.

Peter's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie Anel, dit was 'n voorreg om julle te kon huisves en ons waardeer jul ondersteuning. Hoop ons sien jul sommer gou weer.

Vriendelike Groete,
Hanlie
Peter's Guesthouse

Peter's Guesthouse
Christa D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D

Veilig, netjies, waarde vir geld.

Ideale oornagverblyf. Netjies, skoon en baie veilig. Gasheer en -vrou het ons hartlik verwelkom en seker gemaak ons voel dadelik tuis. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Peter's Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie, Christa.
Dit was 'n voorreg om julle te huisves en ek hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Sarieta

Peter's Guesthouse
Janes B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janes B

Regtig baie lekker geslaap.

Baie skoon en netjiese verblyf, lekkerste ontbyt!

Peter's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment, dit was lekker om jul hier te hê.

Peter's Guesthouse
Johannes J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes J

Baie mooi en netjiese familie-gastehuis.

Netjiese gastehuis met vriendelike personeel. Skoon en puik gastehuis in veilige area met als wat jy nodig het. Lekker geslaap. Dankie.

Hennie H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie H

Very good all around.

Neat, secure parking. Well located, ample room and, above all, service with a huge smile.

Lore M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lore M

Peter's Guesthouse is puik!

Vriendelike ontvangs. Gastehuis is baie netjies. Lekker gekuier in die lapa. Rustige omgewing en veilige parkering.

Kobus P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P

Pragtige omgewing.

Die Gastehuis se kamers is baie mooi uigelê. Baie skoon en netjies, alles wat nodig is is daar. Vriendelike diens en wonderlike ontbyt. Sal enige persoon aanraai om daar te gaan oornag.

Elmarie S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S

Vriendelik ontvang, goeie diens.

Vyfster verblyf, geen klagtes nie.

Peter's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons tuisgegaan het, Elmarie. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en ons hoop om julle weer te sien in die toekoms. Dankie vir die uitstekende resensie. Groete, Sarieta

Peter's Guesthouse
Wilma V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Baie goeie verblyf en goeie waarde vir geld.

Baie vriendelik ontvang deur Sarita. Kamer was baie skoon en gerieflik. Ontbyt was baie lekker.

Retha R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha R

Personeel baie gasvry en vriendelik.

Ontbyt baie smaakvol. Kamer netjies, skoon en warm. Het lekker gerus.

Rehana O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rehana O

Gerieflike verblyf.

Goeie keuse vir 'n oornagplek. Netjies en gee 'n heerlike ontbyt.

Peter's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, Rehana.
Dit was aangenaam om julle te ontvang en ons hoop om julle weer te sien met julle volgende besoek aan Pretoria.
Vriendelike groete
Sarieta

Peter's Guesthouse
Salome V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V

Lekkker en gerieflik soos altyd

Skoon en ruim kamer met lekker vars melk elke dag. Ons gaan altyd daar tuis. Dankie vir goeie diens.

Peter's Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie, Salome. Dis altyd lekker om julle hier te ontvang.
Groete, Sarieta.

Peter's Guesthouse
Marika G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika G

Netjiese plek met baie goeie diens.

Mooi kamer en heerlike ontbyt. Baie vriendelike diens wat ons welkom laat voel het. Sal altyd daar oorbly as ons in die omgewing verblyf nodig het.

Peter's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie, Marika. Ons is opgewonde om te hoor julle het lekker gebly by ons! Baie sterkte vir julle vorentoe.
Ons sien julle hopelik gou weer.
Vriendelike groete,
Nicole

Peter's Guesthouse
Cathe E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathe E

Baie skoon en netjiese plekkie.

Peter's Guesthouse is 'n baie veilige en netjiese gastehuis. Kamer en tuin baie mooi.

Peter's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die 5-ster resensie, Cathe. Dankie dat jul Peter's Guesthouse gekies het vir jul oornag in Pretoria. Ons hoop om jul gou terug te verwelkom!
Groete,
Nicole

Peter's Guesthouse
Christa E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa E

Wow.

Sjoe ek dink regtig julle is goed met wat julle doen, amazing kliëntediens.

Peter's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die puik resensie, Christa. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang en ek hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Seënwense, Sarieta.

Peter's Guesthouse
Mariëtte C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtte C

Home away from home.

Baie vriendelike span en oulike blyplek. Baie veilig en sentraal geleë. Ek sal sonder twyfel in 'n oogwink weer vir Peter's Guesthouse boek, daar is geen ander opsie nie.

Peter's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie, Mariëtte. Dis was 'n plesier om julle hier by ons te hê. Ons hoop om julle te sien op julle volgende kuier in Pretoria.
Vriendelike groete, Nicole

Peter's Guesthouse
Ronel D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D

Gerieflik, skoon en vriendelik!

Skoon en netjies, heerlike ontbyt! Kan gerus aanbeveel!

Peter's Guesthouse se terugvoer

Liewe Ronel,

Baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit baie. Ek is baie bly om te hoor julle het dit by ons geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Nicole.

Peter's Guesthouse
Nico M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico M

Baie lekker, veilig en rustig met goeie diens en lekker ontbyt.

Ons het baie lekker gebly. Veilig en rustig. Die diens was vriendelik en behulpsaam.

Peter's Guesthouse se terugvoer

Hi Nico,
Baie dankie vir die wonderlike resensie, ons waardeer dit opreg. Dit is altyd lekker om te hoor dat gaste dit geniet by ons. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom. Groete, Nicole.

Peter's Guesthouse
Clarissa F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa F

Vriendelike, warm mense met 'n pragtige en rustige gastehuis.

Ons verblyf was regtig heerlik en die diens onverbeterlik! Kamer was pragtig en die rustigheid van die tuin het 'n mens sommer welkom laat voel. Hulle was hulpvaardig en so vriendelik! Ontbyt was keurig bedien en uiters heerlik. Ons sal verseker weer daar tuis gaan en kan dit voorwaar vir enige iemand aanbeveel.

Peter's Guesthouse se terugvoer

Hi Clarissa,
Baie dankie vir die pragtige resensie, ons waardeer dit opreg.
Dit was aangenaam om julle te ontmoet en in ons huis te ontvang.
Seënwense,
Sarieta

Peter's Guesthouse
Natasha B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B

Great place!

Very friendly and helpful people, they really care about their visitors. Room is comfortable, beautiful garden and pool.

Peter's Guesthouse se terugvoer

Hi Natasha,
Thank you so much for the wonderful review, we appreciate it very much. We hope to welcome you back in the near future.

Regards,
Nicole

Peter's Guesthouse
Engela S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela S

Puik diens. Alles perfek.

Die ontvangs en bestuur is puik! Die kamers is skoon, alles is net perfek! Goeie ligging en rustige omgewing.

Peter's Guesthouse se terugvoer

Hi Engela. Baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit opreg! Ons sien uit daarna om jou en die res van die gesin gou weer te verwelkom! Vriendelike groete, Nicole

Peter's Guesthouse
Anton V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Heerlik en privaat!

Heerlike, veilige ligging naby die hospitaal waar ons iemand besoek het!

Lorraine R - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine R

Rustige, stil omgewing en tog naby hospitale en winkelsentrums.

Die gastehuis is binne 'n kompleks en dit gee jou 'n veilige gevoel en is sekerlik ook veilig. Die kamer het alles in wat mens kan benodig en is skoon en netjies. Ons het lekker geslaap. Die swembad is beskikbaar om in af te koel in die somermaande en daar is ook 'n groot lapa om net rustig te wees. Die gastehuis se ontbyt is baie lekker en vars voorberei. Baie dankie, dit was meer as voldoende! Alhoewel daar goeie restaurante in die nabye omgewing is, sou aandete op aanvraag 'n goeie idee wees. Fasiliteite is meer as voldoende vir so 'n ekstra aanbod. Huidiglik word aandete nie voorsien nie. Voldoende beskutte parkering is beskikbaar. Baie dankie ons het lekker gebly!

Peter's Guesthouse se terugvoer

Hi Lorraine

Baie dankie vir die gunstige resensie!
Ek wil graag verduidelik hoekom aandete nie beskikbaar is nie. Ons het dit vir 'n paar jaar gedoen maar uiteindelik besef dat dit nie finansieel die moeite werd is om aand na aand vir 1 of 2 mense kos te maak nie. Die meeste mense verkies om uit te eet of wegneem etes te bestel.

Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer.

Vriendelike groete
Sarieta

Peter's Guesthouse
Glen L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen L

Great value for money!

Great value for money. For a couple of hundred rands you get a clean tidy place to sleep and a nice breakfast.

Annalize K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize K

Baie rustig en veilig.

Rustigheid aan die kant van die stad naby alles. Huislik. Ontbytporsies was groot genoeg vir mense wat minder eet en jy kon alles eet en nie die helfte laat oorbly en vermors nie (baie goeie beplanning). Sal julle beslis aanbeveel.

Marina J - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina J

Pragtig en gerieflik.

Ons het heerlik gebly en tuis gevoel. Ons sal elke keer as ons vir ons kinders kom kuier hier kom bly. Fantasties diens, vriendelikheid en gerief! Baie skoon en als wat ons nodig gehad het, was daar. Dis 'n "home from home". Baie dankie vir die wonderlike tydjie by julle.

Liza L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza L

Die verblyf was uitstekend.

Die kamers is netjies en gerieflik ingerig, die personeel was baie vriendelik en die omgewing is stil. Ons kan weer daar tuisgaan indien nodig.

Brett Meyer G - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett Meyer G

Very nice!

Very easy to find and accessible to major food halls. Feel very safe as the complex is within a complex.

Fern C - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Fern C

Good value for inexpensive accommodation!

Clean, friendly and value for money.

Naomi V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V

Baie netjies. Baie behulpsaam. Alles perfek.

Baie goeie diens en baie netjies en veilig.

Marinda R - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda R

Lekker rustig.

Lekker rustig en netjies.

Ping H - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ping H

Recommended

Everything was excellent, and I highly recommended it - but not to those people who are afraid of or allergic to dogs.

Rupa D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rupa D

Great place

Great place, very clean and felt at home

Ilze M - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze M

Aangenaam,

Alhoewel ons net oornag het, was die verblyf aangenaam, netjies en gerieflik. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer daar bly as die geleentheid hom voordoen.

Sanet S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet S

Nice place

Overall nice place, but feel parking is a bit small, and breakfast could be improved by changing it up.

Sarel M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel M

Beslis een van die beter gastehuise waar ek al tuis was.

Vriendelike mense, uitstekende diens en baie aanpasbaar. 'n Wonderlike ervaring om nog mense-mense te kry. Baie ander gastehuise het daardie huislikke gevoel verloor, maar by Peter's is die huislike atmosfeer nog daar. Dankie vir 'n lekke ervaring.

Johan V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V

Ek is jammer om te se maar ekt die ontvangs damme net met aankoms gesien,nie gevra of als

Klieente diens kan opgeknap word.

Liana S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Liana S

Heel lekker gebly.

Sien die sterre hieronder.

Minnaar K - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minnaar K

Lovely stay

A wonderful guesthouse, no complaints.

Richard S - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S

Goed geleë en veilig met vriendelike gasheer - dis regtig soos 'n huis weg van die huis.

Rustige atmosfeer met heerlike swembad en lekker grasperk - ideaal vir families met jong kinders.

Pieter H - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter H

Rustige omgewing en naby hoofweë.

Parkering is 'n bietjie moeilik vir groterige voertuig, maar dis nie oorkombaar nie. Die ontbyttyd was baie gerieflik. Die personeel is baie vriendelik.

Danie P - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie P

... it was a pleasure to stay at Peter's Guesthouse ...

Friendly people. Neat place. Good food. Nice to stay at.

Pieter J - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Baie Goed

Baie goed. Dit voel of ons by die huis byons eie mense is.

Glenn H - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenn H

Happy!

Very comfortable rooms, felt very safe, impressed with the grounds and would definitely come again.

Axel C - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Axel C

Pleasant stay, very obliging staff and owner!

I only stayed one night but I enjoyed the stay very much. Private, safe, quiet, and the owner Benno and his staff were very helpful. Thumbs up!

Elizabeth L - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth L

Very friendly and homely, yet private.

My mother and myself stayed over for one night to be close to Fearie Glen Hospital and left before breakfast. So for our purpose, it was perfect. The owners are really welcoming. The place got a homely feel, while each room is very private.

Amanda V - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V

Good

Had a nice stay.

Pg L - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pg L

Good value for money

Peter's Guesthouse has the perfect mix of professional, but friendly service. An excellent environment.

Loshni C - Jul 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loshni C

Pleasant

Pleasant stay, good facilities.

Elmar V - Mei 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmar V

Pleasant experience good value for money, will visit again

Pleasant experience, good value for money, will visit again.

Vanaf
Vanaf R1 010
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 010
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter's Place, Stellenbergweg 790, Equestria, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE1MzUxMDEyLTU5YzEtNGFhNy05YTAzLTY2ODkzODk2ZmZjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 010 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 Peter's Place 790 Stellenberg Road 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.756114031812 28.336465358734
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang