Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peter's Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter's Place, Stellenbergweg 790, Equestria, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R1 010 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Peter's Guesthouse is 'n 3-ster-gegradeerde gastehuis geleë in 'n veilige kompleks, Peter's Place, in die veilige en stil woonbuurt Equestria, oos van Pretoria. Die gastehuis is binne maklike toegang tot die N1- en N4 Witbank-hoofweë, wat dit die ideale verblyf-opsie maak vir besigheid of ontspanning.

Die gastehuis bied altesaam 11 kamers, almal met lugversorging, privaat badkamers en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige van die kamers het ook 'n privaat ingang terwyl ander dubbeldeure na die tuin het. Vinnige draadlose internettoegang is beskikbaar vir alle gaste.

Die gastehuis werk hoofsaaklik op sonkrag en word nie deur beurtkrag beïnvloed nie.

Gaste kan in die pragtige tuin ontspan of 'n duik in die sprankelende swembad neem. Daar is 'n lapa, braaigeriewe en skaduparkeerplek word vir jou motor voorsien.

Peter's Guesthouse is naby Wilgers-hospitaal, Waltloo-nywerheidsgebied, Silverton, Silver Lakes, The Grove-winkelsentrum, Menlyn Park-winkelsentrum en verskeie restaurante geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Santie S
Gesin met tieners
5.0
Skoon en netjies en 'n heerlike ontbyt. Regtig ontspan daar. Dit is baie veilig, skoon en netjies. Baie tevrede met hul puik diens. Die ontbyt was uit...
Sien meer
Sep 2024
Daleen P
5.0
Lekker en rustig. Baie lekker rustige plek en vriendelike ontvangs. Sal weer daar gaan bly.
Aug 2024
Andre V
5.0
Baie lekker gebly. Ontbyt baie lekker. Personeel vriendelik, kamer netjies.
Aug 2024
Linda V
5.0
Gasvrye mense. Baie veilige gastehuis in 'n kompleks. Vriendelike ontvangs. Netjies. Sal beslis weer daar gaan oorbly.
Jul 2024
Attie M
5.0
Baie netjies en gasvry. Baie lekker gebly, sal dit aanbeveel.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sarieta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Peter's Place, Stellenbergweg 790, Equestria, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Peter's Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 010
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 010
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter's Place, Stellenbergweg 790, Equestria, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE1MzUxMDEyLTU5YzEtNGFhNy05YTAzLTY2ODkzODk2ZmZjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 010 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 Peter's Place 790 Stellenberg Road 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.756114031812 28.336465358734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang