Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pete's Retreat Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir Pete's Retreat Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Adele R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele R

Veilige en gemaklike verblyf.

Ons is baie tevrede met die verblyf en kos. Veilige, skoon verblyf met 'n hulpvaardige gasheer! Hoogs aan te beveel.

Pete's Retreat Guest House se terugvoer

Naand, dankie en hoop alles het goed gegaan. Sterkte.

Pete's Retreat Guest House
Carol-ann V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol-ann V

Uitstekend.

Die plek was presies wat ons wou gehad het. Die ontbyt was 'n lekker bonus. WiFi was beskikbaar, maar ons was te kort daar om daarvan gebruik te maak.

Gert R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert R

Vriendelike en goeie ontvangs! Dit was baie sentraal vir ons besigwees in Pretoria. Het baie lekker gebly!

Die plek was baie skoon en netjies. Baie vriendelike ontvangs en deurentyd vra of alles reg is. Die kamers is baie gerieflik en baie goed toegerus!

Johanita S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanita S

Great.

Thank you for a lovely stay. It is a retreat indeed and the host/hostess is great.

Pete's Retreat Guest House se terugvoer

Morning Johanita,
Thank you for the response.
Glad you enjoyed your stay and hope to see you again soon.
Have a wonderful day.
Pieter and Hester.

Pete's Retreat Guest House
Michele V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele V

Absolutely stunning.

Very comfortable and clean. Extremely friendly and homely. Lawrence was an absolute gentleman and star.

Estelle H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle H

Uitstekend.

Baie vriendelike eienaar, Pieter. Pragtige tuine en mooi versorgde eiendom.

Pete's Retreat Guest House se terugvoer

Baie dankie Estelle, hoop om julle weer te sien.
Lekker dag vi julle.
Pieter en Hester.

Pete's Retreat Guest House
Annemarie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annemarie V

Dit hang van jou af.

Persoonlik sal ek nie weer gebruik maak van Pete's Retreat nie want die trappe is styl veral om bagasie op en af te vat en dit is oop so as dit reën is jy nat. Daar is 'n gas geyser en hulle is berug vir hulle temperatuur wisselvalligheid en dit is presies wat hier gebeur het. Gelukkig was die weer warm. My kussingsloop het 'n winkelhaak geskeur gehad en jy kan sien dit is van ouderdom. Die plek is wel goed geleë en skoon.

Herman B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B

Skoon, veilig, waarde vir geld.

Ek sal weer van Pete's gebruik maak. Dit het 'n veilige, bekostigbare ligging en is skoon.

Pete's Retreat Guest House se terugvoer

Herman, dankie en bly jy het dit geniet. Hoop om jou weer te sien. Pieter en Hester.

Pete's Retreat Guest House
Sally V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally V

Uitstekend.

Baie lekker gewees, sal weer daar gaan bly.

Pete's Retreat Guest House se terugvoer

More Sally,
Dankie vir die goeie review.
Hoop om julle weer te sien.
Geniet die dag verder.
Pieter.
Pete's Retreat Gastehuis.

Pete's Retreat Guest House
Juan W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan W

Skoon, netjies en baie vriendelike diens.

Dit was om die hoek van waar ek gewerk het. Die diens was besonders goed gewees en die kamer altyd skoon en netjies.

Pete's Retreat Guest House se terugvoer

Juan,

Dankie en bly jy het dit geniet.
Hoop om jou weer te sien.

Pieter en Hester.

Pete's Retreat Guest House
Margie C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margie C

Lekker verblyf teen billike prys.

Sal weer daar oorbly. Gaaf en alles verloop vlot. Enigste bietjie kritiek: TV onbruikbaar. Beeld heeltemal onduidelik.

Chris O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris O

Baie lekker maar daar was verskille oor kamers.

Ons het al die kamers uitgeboek en met die aankoms was daar minder mense as wat ons aanvanklik voor betaal het, toe ons enkel mense in die kamers sit toe mag ons nie dit doen nie en ook die alleen kamers waar daar 2 mense moes in wees mag ons nie die ander bed gebruik nie. Ons moes ook eers die kamers volmaak met dubbel mens en mag ook toe nie die extra kamers gebruik nie al het ons vir almal betaal en ook geen kansellasie gedoen het nie.

Pieter S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Als was uitstekend.

Als in orde en lekker geslaap.

Pete's Retreat Guest House se terugvoer

Pieter, dankie.

Pete's Retreat Guest House
Martie B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B

Vriendelike, goeie diens in 'n rookvrye, veilige omgewing.

Enige versoek was dadelik aan voldoen. Die ontbyte was heerlik en het goed gewissel. Pieter en Hester was vriendelik maar nie indringerig nie. Die kamer was lieflik ingerig en alles was mooi skoon (wat vir my belangrik is, veral 'n skoon badkamer). Die parkeerplek was goed beveilig. Ek sal weer daar oornag.

Schalk D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk D

Baie goeie verblyf!

Sien asb. die sterre.

Truda D - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truda D

Heerlik, skoon en ontspanne.

Net wat ons wou gehad het. Was puik gewees!

David V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V

Fantastiese kliëntediens, ongemaklik stortgeriewe.

Ek sal enige tyd weer Pete's besoek, want alles was ongelooflik, behalwe die gas 'geyser'. Dit is 'n goeie idee om beurtkrag te oorkom, maar dit het stort baie moeilik gemaak, en ek dink meer water word gemors as wat nodig is. Dalk kan daar na 'n ander oplossing gesoek word?

Rene B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B

Sal verseker weer in die toekoms van Pete's Retreat Gastehuis gebruik maak.

Vriendelike diens, mooi skoon perseel en kamers en die omgewing is veilig. Ons het lekker gebly by Pete's Retreat!

Rudi F - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi F

Baie vriendelik en gasvry!

Hulle gaan uit hulle pad uit om te help. Dit was regtig baie gasvry. Dit het regtig die oorbly en die voorafgaande gebeure baie gemakliker gemaak. Sal enige tyd weer hier bly!

Rozaan M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozaan M

Baie netjies en skoon, goed geleë!

Pieter is 'n baie goeie gasheer en ons het vreeslik tuis gevoel!

Rob D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rob D

Very nice

Great place, clean with good service.

Jacoline J - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacoline J

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Rienie O - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rienie O

Ontvangs was vriendelik en verblyf veilig

Skoon en baie netjies

Helene S - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene S

Heerlike kuier!

Die gasvryheid om 'n uitbundige groep mense (drie generasies) te akkommodeer wil gedoen wees. Baie dankie!

Dirk P - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk P

Baie aangenaam en vriendelik.

Pragtig versog en mooi tuine. Gerieflike sitkamer en kuierplek in tuin met sprankelende swembad. In alle opsigte keurig versorg met 'n aangename atmosfeer en vriendelike verwelkoming en hulp. Sal nie weer in Centurion area na 'n ander blyplek soek nie.

Jan R - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan R

Nice

Good service.

Nols L - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nols L

Good

Good service, very neat rooms, I will stay here again!

Jaco V - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco V

Good

Great service.

Rekha G - Jul 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rekha G

No faults.

Had a good time while staying. Have no faults about it whatsoever.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Migmatite-rylaan 41, Zwartkopx8, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiY2RiZGYyLWM4ZjMtNDExZS04ODRlLThkNzBhYWQ5Yzc0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 41 Migmatite Ave Zwartkopx8 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.868974238658 28.175768852234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang