Petit Plaisir Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Marlicia Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 73
Op LekkeSlaap 15 jaar
Opsomming van Resensie
Johann P - Mei 2024
Algehele gradering
Best accommodation we ever had, it was equipped with everything we needed.
Petit Plaisir Cottage se terugvoer
Many thanks for this lovely review! You were the perfect guests!
Chris F - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was net 'n plaisir om hier te bly.
Petit Plaisir Cottage se terugvoer
Baie dankie! Dit was heerlik om julle te ontmoet. Hoop ons sien gou weer! Groete!
Heinrich W - Mei 2023
Algehele gradering
Awesome stay in a beautiful and cozy cottage.
Petit Plaisir Cottage se terugvoer
Thanks for choosing us, looking forward to having you back. Best wishes, M
Frans S - Mrt 2022
Algehele gradering
Huis weg van eie huis.
Petit Plaisir Cottage se terugvoer
Dankie dat julle ons gekies het. Dit was heerlik om julle te ontmoet.
Mooiloop!
Johan V - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker kuier gewees.
Petit Plaisir Cottage se terugvoer
Dankie dat jul ons gekies het. As daar 'n volgende besoek aan ons mooi vallei is, hoop ek om julle self te kan bederf.
Mooiloop!
Willa E - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf in 'n pragtige omgewing
Petit Plaisir Cottage se terugvoer
Was heerlik om julle hier te hê! Ek sien uit na jul volende kuier. Baie sterkte met die jaar en sy uitdagings x
Stephany B - Des 2021
Algehele gradering
Petit Plaisir Cottage het 'n lieflike, mooi berguitsig en is in 'n baie stil en rustige omgewing geleë.
Karl H - Okt 2021
Algehele gradering
Ongelooflik.
Petit Plaisir Cottage se terugvoer
Dankie dat jul ons gekies het. Altyd 'n voorreg om 'n bruid en haar bruidegom te verwelkom.
Beste wense vir julle.
Hetmarie J - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtig, luuks en vol Kaapse warmte.
Lees meerPetit Plaisir Cottage se terugvoer
Dit was heerlik om julle hier te verwelkom. Julle was die perfekte gaste en maak my werk net 1 GROOT plesier. Sien uit na jul volgende Kaapse kuier.
Vriendelike groete!
Lizinda S - Jun 2021
Algehele gradering
Wonderlike naweek in Franschoek , pragtige verblyf met alles wat jy nodig het.
Petit Plaisir Cottage se terugvoer
Was heerlik om julle te bederf. Julle liefde vir die buitelug is sommer aansteeklik!
Sameea I - Okt 2021
Algehele gradering
Clean and neat and very central to the town.
Petit Plaisir Cottage se terugvoer
Thank you for staying with us.
Best wishes, Marlicia.
Gerda M - Des 2020
Algehele gradering
Een van ons beste akkommodasies ooit!
Petit Plaisir Cottage se terugvoer
Hoop om julle weer eendag terug te verwelkom.
Beste wense!
Miranda B - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige plek met alles wat jy benodig!
Petit Plaisir Cottage se terugvoer
Baie dankie dat jy ons gekies het. Hoop om jul weer eendag terug te verwelkom!
Danelle H - Mei 2018
Algehele gradering
Clean, well decorated and equipped cottage with wonderful friendly hosts!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skoon, goed versier en toegeruste kothuis met 'n wonderlike, vriendelike gasheer.
Kothuis is naby die dorp geleë, wat baie skoon en goed toegerus is. Die kaggel was wonderlik met hout wat voorsien is. Die beskuit en Crunchies wat saam met die koffie voorsien is, was baie oulik. Die gashere is baie vriedelik en maak glad nie inbreek op jou privaatheid. Sal beslis die kothuis aanbeveel en sal weer terug wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Petit Plaisir Cottage se terugvoer
I am glad you enjoyed your stay. We are looking forward to welcoming you back. Best wishes, M.
Hein L - Apr 2018
Algehele gradering
Gemaklike verblyf, perfek geleë en goeie diens.
Petit Plaisir Cottage se terugvoer
Dankie vir die resensie. Die lugverkoeler in die oopplan woonarea is darem sterk genoeg om die hele kothuis te verkoel. Bly julle het die Kudu Lager en res van jul Kaapse kuier geniet.
Vriendelike groete!
Ruan V - Okt 2016
Algehele gradering
Fantastiese diens!
Gerrie B - Aug 2016
Algehele gradering
Weereens 'n fantastiese ervaring!
Corne P - Sep 2015
Algehele gradering
Baie lekker tyd in Franschhoek.
Gerrie B - Mei 2014
Algehele gradering
Cosy,luxurious and great hospitality.
Karlien F - Mei 2014
Algehele gradering
Absoluut wonderlik!
Tania V - Apr 2014
Algehele gradering
'n Romantiese wegbreeknaweek.
Liam Q - Aug 2013
Algehele gradering
Lovely
Pieter S - Jun 2013
Algehele gradering
Wonderlik met uistekende diens!
Nico L - Jul 2013
Algehele gradering
Stunning, Stunning, Stunning!!
Kerry R - Apr 2013
Algehele gradering
We spent a truly lovely weekend at Petit Plaisir and will remember it very fondly.
Jaco M - Okt 2013
Algehele gradering
Netjies en skoon met die beste gasvryheid!
Isabella N - Des 2013
Algehele gradering
Rustige verblyf!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heidestraat 4, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang