Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Petite France

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Cate K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

I would definitely go back to Petite France the next time I am in Cape Town. Elise is very welcoming and kind to her guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Petite France
Thank you so much for your kind words. It was a pleasure having you.

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zenta V
1 nag
5.0
Aug 2024

Hoogs aanbeveel! Gasvry, super-netjies, huislik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Petite France
Baie dankie vir die mooi woorde! Dit laat my sommer baie spesiaal voel.

Karin W
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

A home away from home. Peaceful, warm welcomes and hospitality. The bathroom has more soaps and shampoos to choose from than any hotel I have ever been to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse M
1 nag
5.0
Jun 2024

Ons het baie lekker gebly. Die kamers is ruim en maak verblyf met tasse en bagasie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Petite France
Ek is bly julle het die verblyf gerieflik gevind. Julle is 'n pragtige gesin en ek het julle terdeë geniet.

Amelia D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Baie lekker gekuier. Ek het baie welkom en tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Petite France
Jou warm persoonlikheid was vir ons 'n seën. So bly jy het die tydjie hier geniet en dat jy 'n aangename ervaring gehad het.

Lukas S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Petite is eerder 'n herberg as 'n gastehuis. Pitite was die moeite werd. As jy 'n slaapplek soek, is dit die plek. Dit is skoon en die bed en kussings is baie lekker. Jy hoef nie jou eie kussing te bring nie, die kussings is van verskillende hardhede en daar sal een wees wat by jou pas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Petite France
Ek was aangenaam verras met die terugvoer wat ek van my gastehuis ontvang het. Om te lees dat gaste my tuiste as 'n herberg ervaar het, was ongelooflik inspirerend en besonders. Ek streef daarna om 'n herberg te bied, en om dit as terugvoer te kry, is 'n riem onder my hart.

Precious B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Amazing stay. The host was welcoming, she even offered us her food and coffee on our arrival. The rooms were spacious, clean and very comfortable. The area was very quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Petite France
Your name says it all. You and your family were so precious to me. I am happy that you enjoyed your stay.

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons het baie tuis gevoel. Die diens was baie goed gewees. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Petite France
Dit was so lekker om jou te ontmoet. Goed om te hoor jy het lekker gebly.

Dirk L
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Goeie diens. Als was 100% gewees dankie. Goeie diens, gaan uit hulle pad uit om te help. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Petite France
Baie dankie dat jy die resensie voltooi het. So bly jy het 'n aangename ervaring gehad.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R480
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vierlandenstraat 24, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQdtO88LBI1Gsn18M6WAoFdauychabXHhW1Q45NgC9ecvAi5G1x?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 1) 88 5 1 5 24 Vierlanden Street Vierlanden 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.815128218016 18.657286310254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang