Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Petite Provence B&B

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mdoni-weg 7, Salt Rock, Ballito, 4391, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 480 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Petite Provence bied 5-ster B&B-verblyf met 'n Franse Provensisle styl in 'n weelderige tuin wat deur 'n bewarea omring word. DIt is net 300 m vanaf Salt Rock se hoofswemstrand en is ideaal vir 'n rustige vakansiewegbreek of 'n kort oornagplek. Die verblyf is 38 km vanaf Umhlanga Rocks en 20 minute se ry vanaf King Shaka Lughawe geleë.

Verblyf word in 18 smaakvol gemeubileerde eenhede gebied. Elke kamer met lugversorging het 'n en suite-badkamer, DStv, gratis WiFi, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, strandhanddoeke en 'n stoep of 'n balkon.

Daar is ook 'n swembad met sonstoele, braai-areas, 'n gastesitarea en parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Mdoni-weg 7, Salt Rock, Ballito, 4391, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Petite Provence B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 480
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mdoni-weg 7, Salt Rock, Ballito, 4391, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b9b6eedc206d9faaf100e54d7a8fc5b96095894c4746ddbe2fa3b141b4b5f565606ee41b5cdbda2c5d9f01227a2e3cc704b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 480 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 7 Mdoni Road Salt Rock 4391 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.506068570717 31.232465207576

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang