Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Petite

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Monique S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Mooi. Dankie vir die ongelooflike skoon en netjiese plekkie. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Petite
Baie, baie dankie. Ek waardeer die mooi terugvoering.

Rene J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie baie lekker. Ons het verskriklik baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Petite
Baie dankie, Rene. Ons wag vir julle volgende besoek

Mario N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Excellent. We felt very welcome, safe and at home when we arrived. They allowed me to use their personal freezer to store my bait. The unit is very well fitted with home luxuries. I really recommend Petite as my go-to place in Struisbaai. Baie dankie aan my Petite familie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Petite
Hi Mario, dit was 'n plesier om julle as gaste te hê, en baie dankie vir die netjiese toestand waarin julle die plek gelaat het. Ons waardeer dit baie. Groete.

Lozaan J
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Heerlike kuier! Ek het baie lekker gebly. Dit is skoon en netjies en baie goed toegerus. Beslis waarde vir geld! Die gasvrou is vriendelik en baie behulpsaam. Baie dankie vir 'n heerlike kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Petite
Dankie Lozaan, dit was 'n plesier om jou hier te hê. Jy het die plek super netjies gelaat.

Jacques N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderlik. Baie heerlik en fantasties gewees. Verseker kom ek weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Petite
Baie dankie Jacques, ons het julle baie geniet. Julle was baie rustige, netjiese gaste. Ek hoop ons sien julle weer. Groete.

Graeme B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Rustig en genotvol. Ek het baie lekker gebly. En Petite is 'n goeie keuse as jy rustigheid soek. Die eienaar is baie vriendelik en verdraagsaam. Petite is goed geleë met omtrent 500 m vanaf die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selwyn J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

It is peaceful and relaxing. Our time was nice and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Petite
Baie dankie. Julle was uitstekende gaste.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Petite
Baie dankie, julle was uitstekende gaste.

Hanna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Baie lekker gekuier en elke rondgery en besigtiging gedoen by naby geleë plekke. Baie rustig, niks wat jou pla nie en alles was uiters netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Petite
Baie dankie, Hanna. Ek kan julle aanbeveel as gaste - netjies, skoon, en stil.

Ernest J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

Wonderlik. Kuier was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Louise
Petite
Baie dankie. Julle was dierbare gaste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselstraat 6, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d38fd333d97cdc1f3144befe1dac54e60e8aad57762586b3a0cc65788808218701ed73c74b29bf6348a930de804e75ba538?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 3) 20 5 1 5 6 Mossel Street Struis Bay 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8080238 20.0496887

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang