Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Petites Bulles Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hertestraat 13, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Petites Bulles Lodge skuil in die hartjie van Stellenbosch en word omring deur eetplekke en geskiedkundige landmerke. Hierdie historiese toevlugsoord is deurdag toegerus met moderne geriewe, wat 'n heerlike verblyf vir elke gas verseker, of dit nou vir ontspanning of sakereise is.

Gaste het 'n keuse tussen 2 luukse koningkamers en 'n luukse gesinskamer. Al die kamers beskik oor lugversorging, gemaklike beddens, privaat badkamers en WiFi. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer wat ingerig is met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel.

Die eiendom het ook rugsteunkrag vir kragonderbrekings en veilige parkeerplek. Langsaan kan gaste die Petites Bulles Champagne Lounge vind waar hulle ontbyt kan geniet. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos 'n verskeidenheid restaurante, kafees en winkels, asook plaaslike wynplase en naburige dorpe soos Paarl, Franschhoek en Somerset-Wes.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hertestraat 13, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hertestraat 13, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f0c1b8d361db087a0f8fb6a06e7d6312c308abf9f84be3888e39cb0727d2141a00c16864f6366d936fb97144b975b32f17b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 2) 13 Herte Street Stellenbosch 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.938899 18.855914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang