Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Petra

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence-rylaan 2613, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Hierdie eenheid beslaan die onderste vlak van die eienaar se woning. Teen die Kogelbergberg in Bettysbaai met asemrowende see- en berguitsigte, maak hierdie rustige en stylvolle ruimte die perfekte see-toevlugsoord.

Dié smaakvol gemeubileerde eenheid het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 slaaparea, 2 badkamers en 'n kombuisie. Die slaaparea het 1 koningingrootte-bed en die slaapkamer is ingerig met 1 koningingrootte-bed en 1 enkelbed. Albei badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof gasstoof, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n etenstafel met stoele en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die glasstapeldeure maak oop op die houtdek wat spog met wonderlike see-uitsigte. Daar is buitemeubels, sonstoele en Weber-braaigeriewe beskikbaar vir gaste se plesier. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 139

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Clarence-rylaan 2613, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Petra het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence-rylaan 2613, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6551592ab2394a90de92d19a83cc45ec2be84f061fc9a6d6bdc79eae6f23afc51582c3b802ae4ee4457c34047066007b515?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 5 mense 4 5 1 5 2613 Clarence Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.351184 18.915788

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang