Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Petra's Country Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Petra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 111

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 111 resensies vir Petra's Country Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Johan V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Heerlike plaas atmosfeer, dieregeluide en een gawe gasvrou het gesorg vir 'n onverbeterlike verblyf.

Met boere gasvryheid, 'n pragtige opstal en 'n boomryke omgewing.

Reuben L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reuben L

Quiet and relaxing.

The place was comfortable for an overnight stop. Petra is friendly and accommodating.

Bronwynn S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwynn S

We travelled for rugby tour- Petra's provided a perfect location for relaxing.

Beautiful location, lovely outdoor space.

Christelle G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle G

Gerieflik vir 'n nag of twee.

Sien sterre.

Anel B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel B

Rustige verblyf met mooi uitsig.

Die plaashuis en die diere, sowel as die gasvrou, was 'n wonderlike ervaring vir oud en jonk.

Loraine S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loraine S

Baie rustig met 'n pragtige sonsopkoms.

Sal beslis weer hier oorbly.

Lance P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance P

Excellent.

Highly recommended. Excellent value for money. Fantastic hostess in Petra.

Petra's Country Guest House se terugvoer

Thank you so much for your kind words Lance, we appreciate it very much.

Petra's Country Guest House
Kobus D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Verruklik.

Sien sterre.

Petra's Country Guest House se terugvoer

Baie dankie Kobus.

Petra's Country Guest House
Jos N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos N

Mooie selfsorg.

Mooie verzorgde selfsorg. Prachtige tuin. Vriendelijke Gastvrouw en gastheer. Rustige plek. Netjes verzorgd.

Nobuhle N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nobuhle N

Spectacular.

Lovely place full of beautiful flowers, trees and the farm is well maintained. Petra is so welcoming with friendly animals, if you are the lover of nature and peace I highly recommend Petra's Country Guest House. And I had lovely jog early in the morning around the farm.

Gerhardt S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt S

Rustig en stil, goed toegerus, ruim met kuier-area en braai.

Hierdie was 'n sakereis en my eggenote het saamgekom. Die geriewe is meer as voldoende, ruim en goed toegerus. Petra is 'n vriendelike en akkommoderende gasvrou. Die stilte is heerlik en die afstand vanaf die dorp is eintlik 'n bonus - geen geraas!

Rika D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika D

Lieflike plek, rustig en netjies versorgde tuine en slaapeenhede, vriendelike ontvangs en baie behulpsaam, sal hulle definitief aanbeveel.

Beslis 'n plekkie om te besoek as dit op jou roete is.

Carel B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel B

Lekker geslaap.

Vriendelik. Kon deel in 'n stukkie plaas. Kind het die plaas geniet.

Quinton D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton D

Eenvoudige, rustige, plaas oornag.

Eg plaas opstal waar ons hartlik ontvang was deur die personeel. Ons kamer was uniek en netjies ingerig. Die plaas-atmosfeer was baie welkom na 'n uitdagende langpad. My seuntjie het die speelplek en implimente baie geniet. Die rondloop-hoenders, lui gemmer-katte en die nuuskierige kallers teen die draad af was vir hom 'n troos en genot. Ons sal defnitief weer kom kuier.

Petra's Country Guest House se terugvoer

Baie dankie, Quinton, vir jou inspirerende skrywe oor ons gastehuis en sy omgewing, so bly dat jul dit kon geniet en hoop om jul weer eendag by ons te sien.

Petra's Country Guest House
Yano N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yano N

Well rested two nights.

Our stay was short but will revisit again.

Bm D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bm D

Wat 'n fees vir ons kleinkinders.

Petra is 'n vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Sy hou haar plek netjies en versorg elkeen van die mooi plante in haar tuin eiehandig. Die plaasatmosfeer is treffend maar nie oorweldigend nie. Die wooneenheid kan seker bietjie meer afronding kry maar dan is dit nie meer die soort plaas wat Petra in gedagte het nie. Ons waardeer dit geweldig dat ons kinders en kleinkinders die een dag vir ons kon kom kuier. Ons was nie seker of ons sal kan huishou met die twee kleintjies nie - seuntjie van 4 en dogtertjie van 2 jaar. Maar toe hulle die speelparkie ontdek, was daar nie 'n oomblik se verveeldheid nie. Ons het letterlik die heel dag saam met hulle daar spandeer en toe hulle moet huis toe gaan, was dit omtrent 'n dramatiese afskeid. Hulle het dit ontsettend geniet. Ons sal Petra's Country Guest House enige tyd aanbeveel vir volwassenes wat net wil gaan ontlaai in die oopte van die natuur maar ook vir gesinne met kinders. Ek moet sê die begeleide toer na die museum was die moeite werd. Dis iets waarop Petra's kan trots voel want hulle bewaar iets van die omgewing se geskiedenis.

Martie D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie D

Pragtige, ou kliphuis, rustig, plaasatmosfeer.

Petra is 'n aangename kunstige gasvrou en Louie is ryk aan kennis van die oorloë in die area. Lieflike plek om te ooroornag.

Petra's Country Guest House se terugvoer

Baie dankie Martie, ons waardeer dit opreg.

Petra's Country Guest House
Ethan J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ethan J

Baie gasvry.

Het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer toe een van ons groep in hospitaal beland het.

Lacya G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lacya G

Vriendelike diens, rustig en skoon.

Vriendelik ontvang, rustige plek en heerlik gekuier op die plaas.

Petra's Country Guest House se terugvoer

Baie dankie, so bly jul het dit geniet!

Petra's Country Guest House
Anieka M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anieka M

Dit was baie lekker op die plaas.

Dit is 'n heerlike plaasatmosfeer. Die paaie daarheen is net in 'n slegte toestand maar dit is nie die eienaar se skuld nie.

Natasja V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Natasja V

Het plek geboek, sy was ongeskik en het gebel om te sê ons mense gaan laat wees. Sy het gesê sy sal my terugbetaal en ek wag nou nog vir die geld. Sal nooit weer daar 'n bespreking maak nie.

Hulle sluit die plek en ouens kan nie inkom nie, so moes in die aand 'n ander plan gemaak het.

Petra's Country Guest House se terugvoer

Ons inklok tye wys duidelik op die instansie webtuiste en dit was bevestig dat julle voor 7PM sal inboek. Ons het alternatiewe akkommodasie nommers gegee, omrede die julle eers middernag sou arriveer nadat ons eers 4pm in kennis gestel was van verandering van tyd.
Ons as gastehuis kan nie terugbetaling direk maak nie ons moet deur die instansie werk, en was so verduidelik.

Petra's Country Guest House
Hester M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester M

Rustig, privaat, skoon en heerlik.

Die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Sal vir seker weer daar gaan oorslaap.

Petra's Country Guest House se terugvoer

Baie dankie Hester vir die mooi review, ons waardeer dit opreg,. Seenwense vir 2021.

Petra's Country Guest House
Charles C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles C

Rustig en prentjie mooi.

Gasvrye ontvangs. Verblyf was netjies en plaasomgewing is prentjie mooi. Sal beslis weer daar oornag.

Petra's Country Guest House se terugvoer

Baie, baie dankie Charles, ons waardeer jul positiewe terugvoering opreg.

Petra's Country Guest House
Bm D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bm D

Ons was aangenaam verras met die pragtige omgewing en die stil plaasatmosfeer.

Ons kan Petra's enige tyd aanbeveel en sal self weer daar tuisgaan as die geleentheid hom voordoen.

Petra's Country Guest House se terugvoer

Thank you so much, Buddie. We really do appreciate your kind words, all the best to you.

Petra's Country Guest House
Talita D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Talita D

Lieflike plaas kuier

Ons het ongelukkig slegs hier oornag maar het heerlik welkom gevoel. Die eenheid is goed toegerus en skoon. Die plaas en omgewing is pragtig en dit was so oulik dat plaasdiere vir ons kom môre sê het op die stoep. Wees bedag op slaggate en stop/ry vertragings. Gelukkig word die pad herstel en ons sal beslis wees daar bly.

Shona V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shona V

Very enjoyable venue and surrounds perfectly situated for a stay over on our way home to the South Coast.

The only negative was the unit had a pet smell about it. After investigating I found the scatter cushions on lounge chairs the culprits. Clearly the cats like that spot in the sun.

Wilna T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna T

Heerlik.

Die poue was soms steurend, maar tog deel van die plaasatmosfeer.

Charl D V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl D V

Rustige atmosfeer met 'n baie mooi uitsig oor die veld en berge.

Kamers is netjies en baie goed toegerus met alles was 'n mens sou nodig hê. Hoenders, eende, katte en poue wat vrylik rondloop op die erf dra by tot die rustigheid en skep daardie plaas-atmosfeer. Daar is ook beeste en donkies in 'n kamp. Groot tuin met baie bome wat puik versorg is.

Petra's Country Guest House se terugvoer

Baie dankie Charl, ons waardeer jou positiewe terugvoering opreg.

Petra's Country Guest House
Wikus C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus C

Voel soos 'n plaasvakansie.

Ons was aangegaan verras om die ou opstal te sien en die gastekamers. Die diere en natuur is pragtig. Lekker om op plaas rond te stap en natuur te geniet. Heel skeppend met die plante in 3 poot potte en alle ander manier.

Petra's Country Guest House se terugvoer

Vreeslik baie dankie Wikus, ons waardeer jou positiewe terugvoering opreg!

Petra's Country Guest House
Adele B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B

Dit was heerlik!

Petra's Country Guest House is jou huis weg van jou huis! Die rustige atmosfeer is verslawend. Almal is baie vriendelik, tot die diere! Sal Petra's baie beslis aanbeveel!

Angelic R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelic R

Huis weg van die huis met die beste gasvryheid.

Dankie aan Louis en Petro vir hul gasvryheid. Die eenheid was pragtig en die plaasatmosfeer net die beste. Het lanklaas 'n oorbly so geniet.

Petra's Country Guest House se terugvoer

Vreeslik baie dankie, Angelic. Jul positiewe terugvoer op ons gastehuis is vir ons 'n riem onder die hart.

Seënwense,
Petro en Louis

Petra's Country Guest House
Joekie H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joekie H

Netjies, volledig toegerus vriendelike ontvangs.

Hartlike ontvangs na 'n lang dag se reis was dit heerlik om in so 'n gesellige pragtig gemeubileerde huisie te oornag. Etes wat bestel is was op tyd en baie smaaklik! Wonderlike uitsig oor plaas. Diere en pluimvee wat oral wei is sommer net verwelkomend!

Petra's Country Guest House se terugvoer

Liewe Bert,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit. Dit is altyd lekker om ons gaste se terugvoering te lees en te weet hulle verblyf was heerlik! Ons sien uit om julle weer te huisves by ons wanneer julle deur Vryheid reis. Alles wat mooi is.
Groete
Louret

Petra's Country Guest House
Leslie J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie J

Lovely peaceful stay.

The stay at Petra's Country Guesthouse was very enjoyable. The farm atmosphere was very relaxing.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige rustige verblyf.

Die verblyf by Petra's Country Guesthouse was baie aangenaam. Die plaas atmosfeer was baie ontspannend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Petra's Country Guest House se terugvoer

Dear Marietjie,

Thank you for taking the time to write us such a positive review. We are happy that you enjoyed your stay with us and we hope to see you again some day. It was lovely meeting you.

Warm regards,
Louret

Petra's Country Guest House
Nobuhle N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nobuhle N

Peaceful stay, refreshing atmosphere and peace of mind.

See rating.

Gea M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gea M

Rustige plaasatmosfeer en mooi uitsig.

Die verblyf was interessant in die ou huis met die ou meubels en ou plaasgereedskap op die ruim stoepe. Die bed waarop ons geslaap het moet liewer vervang word. Ons moes soek na die eetkamer waar ons 'n lekker ontbyt geniet het.

Petra's Country Guest House se terugvoer

Beste Gea,

Baie dankie vir die kommentaar wat u vir ons gelos het, ons waardeer dit. Dit is altyd goed om terugvoering te ontvang om te kan sien waarop ons kan verbeter.

Ek vra om verskoning dat ons nie vir u vooraf gewys het waar die ontbyt bedien word nie en u moes soek. Ek is egter bly u kon die lekker ontbyt geniet.

Hoop om julle weer te huisves by ons.

Seënwense,
Louret

Petra's Country Guest House
Amanda S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Veilig, waarde vir geld.

Het elke oomblik baie geniet, gasvryheid, pragtige uitsig en diere was net te wonderlik om te sien. Netjies en skoon.

Vaughan J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Vaughan J

Beautiful, stately property with all the amenities I required.

I only used the accommodation for a stop over and was out early the next morning, but it was perfect for that.

Retha L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha L

Wonderlike uitsig en gerieflike, mooi, skoon kamers.

Pragtige plek met wonderlike gasvrye eienaars en ongelooflike uitsig. Lekker braaigeriewe en mooi, skoon kamers.

Petra's Country Guest House se terugvoer

Beste Retha,

Dankie vir die positiewe kommentaar wat u vir ons gegee het. Ons hoop om julle weer te sien wanneer julle Vryheid toe kom of hier moet deurry.

Baie groete,
Petra

Petra's Country Guest House
Gert H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert H

Goeie gasvryheid, netjies en ongelooflike goeie diens.

Baie gemaklik en gerieflik, alles is skoon en netjies en die personeel doen alles in hule vermoë om mens tuis te laat voel, sal definitief aanbeveel vir enige sakereise of net vir ontspanning en 'n lekker wegbreek.

Petra's Country Guest House se terugvoer

Baie, baie dankie Gert, ons waardeer jou positiewe terugvoer vreeslik baie en is bly dat julle ons plekkie so geniet het!
Seënwense, Petra

Petra's Country Guest House
Annarien O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annarien O

Plaaslewe, baie lekker.

Lekker op die plaas tussen diere, ooptes.

Stephanus B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus B

Heerlik en pragtig mooi.

Ons het effe laat daar aangekom, maar dis 'n pragtige ou plekkie, net jammer ons moes die volgende dag weer vroeg uit voor ons al die mooi kon sien. Sal beslis weer daar oornag as dit eendag weer op die pad kom.

Petra's Country Guest House se terugvoer

Liewe Stephanus,

Graag wil ons dankie sê vir die mooi kommentaar wat u geskryf het, dit word altyd waardeer en help ons weer op die internet.

Dis baie jammer dat julle nie alles hier op die plaas kon ervaar het nie. Ons hoop volgende keer bly julle langer en kan alles ervaar.

Alles wat mooi is vir julle.

Groete,
Petra

Petra's Country Guest House
Chris F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris F

Genotvol en sorgeloos.

Die plaasatmosfeer skep 'n vreedsame omgewing vir stadsbewoners. 'n Hoenderhaan kraai jou wakker in die oggend, wat meer wil jy hê! Net te heerlik. Dankie daarvoor.

Petra's Country Guest House se terugvoer

Beste Chris,

Baie dankie vir jou goeie kommentaar. Dis wonderlik om te verneem dat julle die plaaslewe geniet het. Ons is baie bevoorreg om dit alles te kan deel met ons gaste.

Ons hoop ons sien u weer in die toekoms.

Baie groete,
Petra

Petra's Country Guest House
Hein V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein V

Ons verblyf by Petra's Country Guest House was fantasties.

Die mense van Petra's Country Guest House was fantasties en baie vriendelik! Hulle het regtig uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel! Die plek is pragtig en skoon! Ons het die braai-area baie geniet met die pragtige uitsig! Die kamers is baie gerieflik en baie netjies! Ons gaan vir seker binnekort weer by Petra's Country Guest House kuie!, en hierdie keer sommer 'n paar dae langer, dit is definitief die moeite werd en ek beveel dit ten sterkste aan!

Petra's Country Guest House se terugvoer

Beste Hein,

Ons dank u vir die wonderlike kommentaar. Dit was baie lekker om julle te ontmoet en ons stukkie paradys met julle te deel. Ons sien uit daarna om julle weer te sien in die toekoms.

Groete,
Louret

Petra's Country Guest House
Adele M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele M

Heerlike, rustige plaasatmosfeer.

Ons het heerlik gebly, lekker rustig op die plaas. Die kinders het die interaksie met die katte, perde en donkies geniet. Heerlike wegbreek! Weet net die hane gaan jou vroeg wakker kraai!

Petra's Country Guest House se terugvoer

Beste Adele,

Dankie dat u vir ons die positiewe kommentaar geskryf het, dis altyd wonderlik om terugvoering van ons gaste te ontvang. Ons is bly julle het alles geniet hier op die plaas en dat julle tyd hier by ons heerlik was.

Alles wat mooi is vir julle, ons hoop om julle weer te sien.

Groete,
Petra's Country Guest House

Petra's Country Guest House
Marita M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita M

Baie vriendelik en akkommoderend!

Petra en Louret het uit hulle pad gegaan om ons kuier gemaklik te maak. Het tot op punt 99 ons kamer geskuif. Die plaas is absoluut pragtig en die diere is vriendelik.

Petra's Country Guest House se terugvoer

Beste Marita,

Baie dankie vir jou fantastiese terugvoering, ons waardeer dit.
Dit was baie lekker om jou en jou gesin te ontmoet en te hoor dat julle dit geniet het by ons.
Ons hoop om julle weer te sien.

Vriendelike groete en seënwense,
Petras Country Guesthouse

Petra's Country Guest House
Friedrich K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Friedrich K

Stil en rustige plek om lekker te kan ontspan.

Ons het dit baie geniet. Dit is 'n stil en rustige plek waar 'n mens lekker kan ontspan en oornag.

Sanmari N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanmari N

Dit was stil en rustig!

Dit was stil en rustig. Die Kamera is mooi en netjies. Die plek het 'n mooi uitsig. Mens kan lekker braai! Vryheid is naby genoeg dat mens maklik kan dorp toe gaan!

Petra's Country Guest House se terugvoer

Baie dankie Sanmari vir jou positiewe kommentaar. Dit beteken baie vir ons en ook vir ons blootstelling op die internet. Ons poog maar om altyd ons beste te lewer Groete Petra

Petra's Country Guest House
Elize D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize D

Rustig, vriendelik, behulpsaam en Europese kultuur ondersteunend.

Vertrekke onprakties en oorvol gemeubileer. Geen konstante kleurskemas, vorm geen geheel. Verby alles gekyk was verblyf aangenaam, gemaklik en vriendelik.

Joannes V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Joannes V

Nice spot as starting point to visit the battle fields.

The distance to the famous spots like Isandwana and Rorke's Drift, as well as Bloodriver is slightly farther than Dundee but I prefer the cleaner Vryheid town.

Katie S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katie S

Wonderful farm-style accommodation.

Wonderful farm style accommodation with magnificent views across the valley. Petra and family were incredibly hospitable and brought us fresh farm milk, let us play with the kittens and puppies and arranged for us to have a meal brought after a long drive. Thank you for having us.

Petra's Country Guest House se terugvoer

Dear Katie,

We would like to thank you for your positive review, it is highly appreciated. We are pleased that your stay was an enjoyable experience.
It was wonderful having you here as a guest, and we hope to see you soon in the future.

Kindest Regards,
Petras Country Guesthouse

Petra's Country Guest House
Hannes M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M

Uitstekend dankie.

Die verblyf was heeltemal geskik vir ons doeleindes, en die rustigheid was heerlik na 'n dag se werk in die omgewing.

Petra's Country Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie en positiewe terugvoer, dit word waardeer en beteken baie vir ons beeld na buite vir die besigheid. Dit motiveer ons ook om slegs ons beste diens te lewer. Ek is bly julle het dit by ons geniet.

Beste groete,
Petra

Petra's Country Guest House
Nico S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S

Fantastiese, vriendelike verblyf op die plaas.

So bly ons het Petra's ontdek. Was regtig 'n baie lekker kuier. Gaan beslis 'n gereelde stop word.

Petra's Country Guest House se terugvoer

Beste Nico, Die mooi kommentaar wat ons ontvang het van u, aangaande die verblyf by ons Gastehuis is Fantasties!!
Ons wil hartlik vir u dankie se.
Die terugvoering van ons gaste, is altyd vir ons belangrik.

Dit was 'n plesier om julle te huisves en so hoop ons ook om julle gou weer in die toekoms te sien. Baie Groete, Petra's Country Guest House - bestuur

Petra's Country Guest House
Marcel S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel S

'n Vriendelike, warm atmosfeer, huis weg van jou eie huis.

Baie dankie Petra en Louis vir die "deel" van julle pragtige, geskiedkundige plaas. Julle vriendelikheid en meegevoel (ons gesin het oorgeslaap na en van 'n begrafnis) het ons diep geraak. Dankie ook vir al die padaanwysings en raad i.v.m. die roete wat ons gereis het. Ek wil spesiale melding maak van die strykyster in die eenheid. Baie dankie, dit het regtig handig te pas gekom! Dis die eerste keer dat ek dit by 'n gastehuis/kothuis sien as deel van die geriewe en moet dit aanbeveel by alle LekkeSlaap plekke. Ons sal beslis weer daar tuis gaan.

Mariska K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska K

Rustige atmosfeer.

Was baie netjies en rustig.

Christo S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

Ons het baie lekker gebly, mense is regtig baie gasvry.

Die mense was regtig baie gasvry, ons het sommer baie welkom gevoel. Plekkie is baie skoon en goed geleë vir die doel van die besoek. Ons hou baie van die idee dat dit op 'n plaas is, wat dit rustig maak en 'n mens voel nie ingehok nie. Die braai-area was ook goed ingerig. Wens ons kon nog langer bly, ons besoek was net kort in die gebied. Sal definitief weer daar bly, as ons weer in daardie rigting gaan. Baie dankie.

Christo H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo H

Vriendelik, netjies, skoon, nice!

Vriendelik ontvang en was onmiddelik behulpsaam met reëlings vir aandete in dorp. Wonderlike plaasgevoel wat daar heers. Kamers was baie skoon en netjies. Gaan gerus, julle sal nie spyt wees nie. Ons het net een aand oornag en jammer ons kon nie langer bly nie. Baie mooi herehuis en baie wonderlike oudhede daar. Baie goeie ontbyt was voorgesit teen 'n baie billeke tarief. Dankie Petra, jou plek is konings!

Reuben L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reuben L

Wonderlik en vreedsaam.

'n Wonderlike naweek op die plaas.

Ezelle P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezelle P

Gemaklike, warm ontvangs met lieflike kamers, baie dankie.

Dit was baie mooi kamers, die plaas lewe is darem net anders as ons gejaagde stadslewe. Die diere en geskiedenis is pragtig!

Petra's Country Guest House se terugvoer

Beste Ezelle,

Baie dankie vir die wonderlike en positiewe terugvoering wat u ons gegee het, dit beteken baie vir ons.
Ons strewe om vir ons gaste die beste gehalte te kan gee en dat hulle dit geniet wanneer hulle hier op die plaas bly.

Hoop ons kan julle weer huisves in die toekoms.
Groete
Petras Country Guesthouse

Petra's Country Guest House
Amanda S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Rustig.

Heerlik rustig. Vriendelike mense.

Petra's Country Guest House se terugvoer

Beste Amanda,

Ons wil graag u bedank vir die wonderlike review wat u vir ons gegee het.
Ons dra ons gaste se belange altyd eerste, en daarom is dit wonderlik as ons terugvoering ontvang.

Hoop u sal in die nabye toekoms weer tuisgaan hier by ons pragtige paradys.
Baie Groete, en alles wat mooi is.

Petra's Country Guest House
Minnelese W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Minnelese W

Pragtig en rustig. So lekker bly op die plaas en sleg 8 km uit die dorp.

Petra's bied pragtige verblyf op die plaas. Jy word wakker met donkies, hane wat kraai, ganse wat skree vir kos en katte wat lekker op die werf rondloop. Dis heerlike verblyf vir 'n stadsjapie.

Elikaya M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elikaya M

Seldsame kwaliteit.

Vanaf ons navraag, tydens ons inboek en ons verblyf op hierdie pragtige plaaswerf in die geselskap van katte, eende en ganse het alles glad, vinnig, vriendelik en professioneel verloop - hoogs aanbeveel!

Petra's Country Guest House se terugvoer

Beste Pieter,

Ons wil u hartlik bedank vir die mooi kommentaar wat ons ontvang het aangaande die verblyf by ons gastehuis. Dit was 'n plesier om julle te huisves en hoop ons sal julle weer in die toekoms kan huisves.

Baie Groete,
Petra's Country Guest House - bestuur

Petra's Country Guest House
Hilly H - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hilly H

Lekker naweekverblyf.

Ons was met ons gesin die naweek daar. Petra is baie hulpvaardig en besig om dit na jou sin te maak. Die kamer was netjies en skoon. Selfs die stort, dit is mos maar die een plek waar mens kan sien of daar rerig skoongemaak word. Ons kinders het dit baie geniet met al die diere op die werf en heerlik in die ou bome geklim. Al nadeel was die ander gaste wat geen respek het vir ander mense se rus nie en baie lawaai. Omdat die kamers grens aan mekaar, hoor mens elke skel en harde gelag in die aand.

Annatjie J - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie J

Baie rustige atmosfeer.

Vriendelik en netjies.

Jolanda M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jolanda M

Dit was subliem.

Ons het dit baie rustig gevind. Presies wat ons wou hê. Net bietjie rustigheid. Die plaasdiere en die vroeë hane kraai was absoluut wonderlik. Dis iets wat ons nie sommer meer hoor nie. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en die lieflike omgewing. Al is die wêreld baie droog was dit nog mooi. Bid julle genoegsame reën toe.

Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Jaco F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jaco F

Skandalig.

Die koste regverdig nie die diens wat gelewer word nie. Geen ontbyt. Geen fasiliteit om aand ete te bedien nie. Die eienaar hanteer gaste asof hulle 'n las is vir haar - streng reëls oor wanneer gaste haar nie moet pla nie. Higiëne is skandalig. Ek is self woonagtig op 'n plaas maar by die gastehuis moet besoekers die heeltyd pasop om nie in hoendermis te trap nie. Die hoenders is orals en mis orals.

Karen M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M

Skoon en netjies.

Presies wat ons nodig gehad het na 'n dag op die pad. Dankie Petra's vir julle gasvryheid. Baie netjies en skoon, sal aan enige iemand aanbeveel.

Petra's Country Guest House se terugvoer

Beste Karen,
Hiermee wil ons net ʼn hartlike, baie dankie, vir die uiters positiewe kommentaar wat u oor ons gastehuis gegee het.
Dit beteken soveel vir ons, want ons wil net die beste diens lewer.

Ons is bly dat u verblyf ervaring aangenaam was en Hoop om weer vir u van diens kan wees sou u in die toekoms in Vryheid moet oorslaap.

Vriendelike Groete
Petra & Louis Scheepers

Petra's Country Guest House
Dries H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries H

Hartlik ontvang.

Alles in plek.

Petra's Country Guest House se terugvoer

Beste Dries,
Baie dankie vir die mooi kommentaar wat u aan TravelGround gegee het aangaande julle verblyf by ons. Indien jul in die toekoms weer na Vryheid kom of deur Vryheid ry, is julle meer as welkom hier by ons Gastehuis.
Ons Beste Wense, Louis en Petra Scheepers. Vryheid

Petra's Country Guest House
Paul V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Beautiful working farm, quiet and yet very centrally situated relative to Vryheid and the battlefields.

Hosts most hospitable and obliging. Museum fascinating and Louis' knowledge and advice was much appreciated.

Mias S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mias S

Rustig,netjies en veilige plaas-atmosfeer.

Waar die eienaar altyd teenwoordig is, kry jy goeie diens! Het net een aand oorgeslaap en baie tevrede.

Petra's Country Guest House se terugvoer

Beste Mias,
Hartlik dankie vir u positiewe kommentaar. Dit spoor ons aan om steeds ons beste te lewer. Dit was aangenaam om u te ontmoet en van diens te kon wees.

Petra's Country Guest House
Victor S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Victor S

Pragtige huis en baie netjies.

Was ontvang met baie vriendelike diens en hulpvaardigheid. Die huis wat ons gekry het om in te bly was regtig pragtig en verskriklik ruim. Kan Petra's Guest House regtig vir enige iemand aanbeveel, want dis regtig waarde vir geld en sal enige tyd weer daar oorbly.

Petra's Country Guest House se terugvoer

Beste Victor,
Hiermee net ʼn hartlike, baie dankie, vir die mooi en uiters positiewe kommentaar wat u aan TravelGround oor ons gegee het aangaande julle / jou verblyf by ons gastehuis.
Dit beteken soveel vir ons want dit verbeter ons bemarking-status en posisie op die internet se soek fasiliteite.

Ons is bly dat u verblyf ervaring aangenaam was en hoop om weer vir u van diens kan wees sou u in die toekoms in Vryheid moet oorslaap

Ons poog steeds om vir u die beste diens teen die beste prys te lewer
Ons Beste Wense, Louis en Petra Scheepers. Vryheid

Petra's Country Guest House
Chris B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Wat meer kan ons sê? Dit is kom-weer-terug-lekker!

Ons het ons welverdiende rus by die pragtige plek ondervind!

Petra's Country Guest House se terugvoer

Beste Chris,
Hiermee net ʼn hartlike, baie dankie, vir die mooi en uiters positiewe kommentaar wat u aan TravelGround oor ons gegee het aangaande julle / jou verblyf by ons gastehuis. Dit beteken soveel vir ons want dit verbeter ons bemarking-status en posisie op die internet se soek fasiliteite. Ons is bly dat u verblyf ervaring aangenaam was en Hoop om weer vir u van diens kan wees sou u in die toekoms in Vryheid moet oorslaap
Ons poog steeds om vir u die beste diens teen die beste prys te lewer
Ons Beste Wense, Louis en Petra Scheepers. Vryheid

Petra's Country Guest House
Chris M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris M

Baie lekker en stil in pragtige omgewing.

Petra en haar man is baie gasvry. Lekker rustige omgewing.

Beate V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beate V

Ek was aangenaam verras met die vriendelike verwelkoming, netheid en ongelooflik ontspannende plaasatmosfeer.

Petra's Country Guest House is 'n ware juweel. Die gasvriendelikheid van Petra, die ligging en plaaslewe verdien sy sterre.

Palesa K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Palesa K

The environment and atmosphere was great compared to Johannesburg.

Great gateaway destination when one needs to be away from everyday life.

Petra's Country Guest House se terugvoer

Dear Palesa
Just to say THANK YOU for the good and very positive comments that you have forwarded to your booking Website about us regarding your stay at our guesthouse, we do really appreciate it as it means so much to us.
We are pleased that your stay was a enjoyable experience. It was a pleasure meeting you, and likewise, we have just the best to say about you as our guests and it was nice having you with us. Hope that we can be of service should you need to accommodation in the future when in Vryheid. We strive always to you to provide the best service at the best price
Warm regards,
Petra

Petra's Country Guest House
Anneke En Adriaan R - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke En Adriaan R

Ideaal.

Dis die ideale oorblyplek. Rustig vreedsaam en pure natuur. Dankie!

Petra's Country Guest House se terugvoer

Beste Anneke,
Hiermee net ʼn Hartlike, BAIE DANKIE, vir die mooi en uiters positiewe kommentaar wat u aan booking.com oor ons gegee het aangaande julle verblyf by ons Gastehuis.
Dit beteken soveel vir ons want dit verbeter ons bemarking-status en posisie op die internet se soek fasiliteite. Ons is bly dat u verblyf ervaring aangenaam was en Hoop om weer vir u van diens kan wees sou u in die toekoms in Vryheid moet oorslaap

Ons poog steeds om vir u die beste diens teen die beste prys te lewer
Ons Beste Wense Louis en Petra Scheepers Vryheid

Petra's Country Guest House
Helena V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V

Ons verblyf was regtig waarde vir geld. Die kamer was skoon en netjies. Die plaaslug en -diere was 'n lekker verrassing. Ons het veilig gevoel op die plaas.

Ons wil net baie dankie sê aan Petra's Country Guest House vir die heerlike verblyf en gasvryheid. Ons het die heerlikste aandete gehad, asook ontbyt. Die kamer was mooi skoon en netjies, met groot bekers vir koffie. Die plaasdiere was die hele werf vol. Die oom het ook sy kennis van beeste met ons gedeel. Indien ons weer deur Vryheid see toe, gaan ons beslis weer daar oorslaap. Waarde vir geld.

Petra's Country Guest House se terugvoer

Beste Helena
Hiermee net ʼn Hartlike, BAIE DANKIE, vir die mooi en uiters positiewe kommentaar wat u aan TravelGround oor ons gegee het aangaande julle verblyf by ons Gastehuis.
Dit beteken soveel vir ons want dit verbeter ons bemarking-status en posisie op die internet se soek fasiliteite.

Ons is bly dat u verblyf ervaring aangenaam was en Hoop om weer vir u van diens kan wees sou u in die toekoms in Vryheid moet oorslaap

Ons poog steeds om vir u die beste diens teen die beste prys te lewer
Ons Beste Wense Louis en Petra Scheepers Vryheid

Petra's Country Guest House
Lourens V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens V

Ek sal weer terugkom.

Uitstekend! Die moeite werd!

Petra's Country Guest House se terugvoer

Beste Lourens
Hiermee net ʼn Hartlike, BAIE DANKIE, vir die mooi en uiters positiewe kommentaar wat u aan TravelGround oor ons gegee het aangaande julle /jou verblyf by ons Gastehuis.
Dit beteken soveel vir ons want dit verbeter ons bemarking-status en posisie op die internet se soek fasiliteite.

Ons is bly dat u verblyf ervaring aangenaam was en Hoop om weer vir u van diens kan wees sou u in die toekoms in Vryheid moet oorslaap

Ons poog steeds om vir u die beste diens teen die beste prys te lewer
Ons Beste Wense Louis en Petra Scheepers Vryheid

Petra's Country Guest House
Mariètte B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariètte B

Baie rustig met al die nodige fasiliteite.

Ons het lekker gerus.

Antoinette K - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette K

Ons 'n plek vir die nag gesoek en dis naby die dorp baie rustig omgewing sonder die geraas van die dorp.

Petra's Guest house is baie netjies en skoon, nie net in die kothuise nie, buite ook. Baie gerieflik vir iemand wat 'n oornagslaapplek soek. Die gastehuis is naby die R33 kan dalk net meer spesifiek wees oor watter R33 want daar is 5 van hulle.

Arnaud F - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnaud F

Goed en ontspanne.

Uitstekende ligging as die son skyn.

Les C - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Les C

Enjoyed the pleasant noises of the farm.

Great thanks to Petra & Louis for their hospitality.

David V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David V

Baie rustig en die natuurskoon is wonderlik.

Eienaars was baie vriendelik en dit het soos my huis gevoel. Selfs die plaasdiere het dit 'n lekker ervaring gemaak. Ongelooflik lekker gewees.

Petra's Country Guest House se terugvoer

Beste David,

Baie dankie vir die mooi en uiters positiewe kommentaar aangaande jul verblyf by ons gastehuis. Dit beteken regtig baie vir ons. Ons is bly dat u verblyf aangenaam was en hoop om u gou weer hier te verwelkom.

Ons poog steeds om vir u die beste diens teen die beste prys te lewer.

Beste wense,
Louis en Petra Scheepers, Vryheid

Petra's Country Guest House
Marianna J - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianna J

Baie lekker verblyf en gerieflik.

Baie gerieflik en rustige atmosfeer. Goeie diens en puik ontvangs. Die plek was baie gerieflik en netjies skoon oral om jou.

Bets S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Bets S

Baie vriendelike gasvrou en gasheer. Afgesien van alles is dit netjies.

Jammer dat ons 3 volwassenes in 'n stoepkamer moet oornag. 4 enkelbeddens in 'n klein spasie opmekaar sonder privaatheid. My bed het 'n swak, dun sponsmatras op gehad. Geen opwaskraan nie. Baie meubels in 'n klein spasie. Privaatheid word belemmer met vensters van binne wat op die stoepkamer kan oopmaak. Jammer maar dit was my swakste akkommodasie.

Mara E - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mara E

Dit was 'n fantastiese ervaring.

Ek sal enige persoon aanbeveel om by Petra's Country Gastehuis te bly. Ons was vriendelik ontvang - ons is met ope arms verwelkom, vriendelike diens van ons gasvrou en skoonmakers! Pragtige mense!

Dolf V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf V

Dit is lekker om vir 'n slag vars lug in te asem en met plaasgeluide wakker te word.

Aangename verblyf as jy na daardie plaasgevoel verlang.

Johan En Yvonne V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan En Yvonne V

Skoon, netjies, gasvry en fantastiese uitsig!

Beveel hierdie gasteplaas ten hoogste aan vir enige iemand wat die natuur en plaaslewe kan waardeer! Die geriewe is skoon, netjies en sal dit hoogs aanbeveel!

Marie F - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie F

Dit was baie aangenaam.

"Stunning" gasvrou! Baie mooi selfsorg eenhede. Ongelooflike mooi meubels en baie smaakvol. Dit was vir ons lekker.

Vivian M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian M

Had a wonderful stay

A good refreshing place in the countryside

Buks D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buks D

Five star excellence

Most pleasant stay.

Kevin S - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S

Awesome!

Te danke aan die hoenderhaan het ek nie verslaap nie ...

Rudi V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

Baie netjiese, bekostigbare verblyf.

Baie netjiese en bekostigbare verblyf halfpad op pad na die Noordkus. Die ontvangs was vriendelik.

George J - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George J

Ons het baie lekke oorgeslaap in 'n rustige plaas-atmosfeer.

Die gastehuis is geleë buite die dorp op 'n pragtige plaas. Ons het regtig baie tuis gevoel. Die rede hoekom ek dink dat dit anders is as ander huise is juis die plaas-atmosfeer. Ons slaap plek was gerieflik en baie netjies en die uitsig was vars en die natuur was mooi. Kindertjies sien daar ook 'n bietjie van die lewe op die plaas.

Rouvain D - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouvain D

Baie aangenaam!

"Stunning" en asemrowend!

Retief U - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retief U

'n Baie aangename en interessante ervaring!

Uitstekend en baie leersaam vir my seun (15) wat gesien het hoe koeie gemelk word.

Martin H - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin H

Very nice setting with good service.

Very clean, neat and excellent service!

Luzette B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luzette B

Tevrede!

Vriendelike mense, mooi plaas. Beveel dit aan as jy uit die dorp wil kom.

Jannie D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie D

Puik!

Baie gasvry en mooi natuurskoon!

Lelanie B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie B

Awesome!

Ons sal beslis weer daar oorslaap wanneer ons Hoedspruit toe gaan. Dis stil en rustig ... 'n lieflike ou huis met vriendelike mense in 'n pragtige omgewing.

Santie H - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Santie H

Warm welcome,friendly service and clean, comfortable stay,thx

The room is well equipped with everything one needs, the rooms are clean, nice view and quiet place to sleep. The owners are very friendly and nice people.

Alwyn M - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn M

Vreeslik aangenaam.

Die verblyf en die diens was baie aangenaam en vriendelik met 'n pragtige uitsig op Vryheid.

Charmaine N - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charmaine N

The people are so friendly!!!

The people are so friendly! We enjoyed all the farm animals there, and the unit we stayed in was beautiful!!! I would recommend staying here to anyone interested!

Willanna G - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willanna G

It was a wonderful three days on a farm and will recommend it to everyone!

Fresh air, comfortable room, silence, walking in area, sights of farm animals to enjoy.

Christopher W - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher W

Very pleasant stay

Nice nice. Tranquil, peaceful, safe place to stay - definitely will be back.

Jeanne H - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne H

Uitstekend!

Ons is gou weer terug.

Jaco S - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Excellent

Excellent facilities, and service. Will definitely go there again.

Hesmarie V - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hesmarie V

Vriendelike ontvangs en omgee-atmosfeer met die nodig privaatheid.

Die gasvrye ontvangs by die skoon, netjiese gastehuis was lekker na die lang reis. Ons beveel dit aan vir die rustige plaas-atmosfeer en die teenwoordigheid van baie plaasdiere! Ons sal dit beslis aanbeveel.

Bernd F - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernd F

Veral die kinders het did baie geniet.

Stort se water loop nie af nie, en toilet mors water - moet herstel word. Anders, goeie diens.

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lekkerwaterplaas, R33, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjMmEwNDFiLWRiYzItNDBlMS05OWFlLTgxOTFkODQwODI3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 111 5 1 5 Lekkerwater Farm R33 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.750449509231 30.711419137573

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang