Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Petra's Country Guest House

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lekkerwaterplaas, R33, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Petra's Country Guest House is in Vryheid, 'n myndorpie in die noorde van KwaZulu-Natal. Dis die perfekte plek vir gaste wat op soek is na ’n rustige wegbreek, verjaarsdae-vieringe, familie-saamtrekke, spanbougeleenthede, en skool- en werksfunksies. Karavane, rugsakreisigers en motorfietsryers is welkom.

Dié gastehuis het 11 eenhede met slaapplek vir altesaam 45 gaste. Alle eenhede het gemaklike beddens, badkamers, WiFi, volledige DStv en toegang tot selfsorggeriewe.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in.

Nabygeleë doendinge sluit visvang, voëlkyk, fietsry, wildkyk en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike plaas atmosfeer, dieregeluide en een gawe gasvrou het gesorg vir 'n onverbeterlike verblyf. Met boere gasvryheid, 'n pragtige opstal en 'n bo...
Sien meer
Mei 2024
Reuben L
Gesin met tieners
5.0
Quiet and relaxing. The place was comfortable for an overnight stop. Petra is friendly and accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Anel B
Gesin met tieners
5.0
Rustige verblyf met mooi uitsig. Die plaashuis en die diere, sowel as die gasvrou, was 'n wonderlike ervaring vir oud en jonk.
Okt 2023
Bronwynn S
4.8
We travelled for rugby tour- Petra's provided a perfect location for relaxing. Beautiful location, lovely outdoor space.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Christelle G
Saam met vriende
4.4
Gerieflik vir 'n nag of twee. Sien sterre.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Petra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 111

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Lekkerwaterplaas, R33, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Petra's Country Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vryheid KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lekkerwaterplaas, R33, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjMmEwNDFiLWRiYzItNDBlMS05OWFlLTgxOTFkODQwODI3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 111 5 1 5 Lekkerwater Farm R33 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.750449509231 30.711419137573

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang