Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Petria

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Nelia G
1 nag
5.0
Sep 2024

Amazing! Ek sal definitief weer daar bly. Dit was perfek! Ja, heerlik. Alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Petria
Baie dankie, ons sien baie daarna uit om julle weer te sien.

Irma V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker gesellige plekkie net mooi reg vir ons gewees. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Excellent. Very pleasant stay. Hosts were superb. Would definitely recommend them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Petria
Thank you, Judith. It was such a pleasure hosting you. We do hope we will meet again in the future.

Johan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Net wat ek gesoek het vir een aand. Lekker gebly, dankie vir een aand naby eetplekke en waar ons moes wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was 'n kort maar vinnige heerlike oorbly. Dit is 'n baie netjiese plekkie. Jy het alles wat jy nodig het tot jou beskikking. Baie tuis gevoel en sal beslis weer hier oornag indien dit nodig sal wees. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Petria
Baie dankie Belinda, dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang, ons sien uit na julle volgende besoek.

Brian T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Quiet space to think and relax. Mr Bosman is an excellent host. The accommodation was as I expected, everything was on point and up to standard. I enjoyed a cup of tea on my arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Petria
Thank you Brian, looking forward to accommodating you again.

Carol A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wow! Just an awesome visit. 2de kuier by the place. Hendrik kry 10 uit 10 vir gasvryheid, rustig, home away from home. Ons kuier graag weer. Dankie Hendrik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Russell H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Spacious, comfortable, with great hosts. Quiet and safe home from home. Lots of space with a comfortable bed and chairs, and a full bathroom. Hosts made us feel like old friends. I would not stay anywhere else in Alberton.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Petria
Thank you, Russell. It was a great pleasure to accommodate you. We are looking forward to another visit from you.

Kenneth H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

A home away from home. I've been staying at Petria for over a year now. When I come to JHB, I wouldn't look for another accommodation. Fantastic hosts, a definite value for money, and so peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Petria
Thank you Kenny, it's always a pleasure having you here. Thank you for your loyal support.

Chris F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Stil en mooi. Ons gasheer en gasvrou was baie vriendelik en ons het niks kortgekom nie. Omdat daar nie vensters in die vertrek is nie en ons nie die skuifdeure wou laat oopstaan nie (dit het gereën), was die vertrek bietjie bedompig en die matras voel al bietjie oud. Verder is die plek baie mooi en die tuin is lieflik. Baie privaat en baie stil. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viljoenstraat 18, Florentia, Alberton, 1449, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e41f246a3a0a4703301e7e0b42b1b9a04a12757bf75c66734210ce3608ea80aaea1ea07330d3df4c6c1ba3fd1433490e829?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 18 Viljoen Street Florentia 1449 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.267911 28.129011

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang