Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Petria

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 53 resensies vir Petria
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Nelia G - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia G

Amazing! Ek sal definitief weer daar bly. Dit was perfek!

Ja, heerlik. Alles wat ons nodig gehad het.

Petria se terugvoer

Baie dankie, ons sien baie daarna uit om julle weer te sien.

Petria
Irma V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma V

Lekker gesellige plekkie net mooi reg vir ons gewees.

Ons het lekker gebly.

Judith V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith V

Excellent.

Very pleasant stay. Hosts were superb. Would definitely recommend them.

Petria se terugvoer

Thank you, Judith. It was such a pleasure hosting you. We do hope we will meet again in the future.

Petria
Johan P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Net wat ek gesoek het vir een aand.

Lekker gebly, dankie vir een aand naby eetplekke en waar ons moes wees.

Belinda H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda H

Dit was 'n kort maar vinnige heerlike oorbly.

Dit is 'n baie netjiese plekkie. Jy het alles wat jy nodig het tot jou beskikking. Baie tuis gevoel en sal beslis weer hier oornag indien dit nodig sal wees. Baie dankie.

Petria se terugvoer

Baie dankie Belinda, dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang, ons sien uit na julle volgende besoek.

Petria
Brian T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian T

Quiet space to think and relax.

Mr Bosman is an excellent host. The accommodation was as I expected, everything was on point and up to standard. I enjoyed a cup of tea on my arrival.

Petria se terugvoer

Thank you Brian, looking forward to accommodating you again.

Petria
Carol A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol A

Wow! Just an awesome visit.

2de kuier by the place. Hendrik kry 10 uit 10 vir gasvryheid, rustig, home away from home. Ons kuier graag weer. Dankie Hendrik.

Russell H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell H

Spacious, comfortable, with great hosts.

Quiet and safe home from home. Lots of space with a comfortable bed and chairs, and a full bathroom. Hosts made us feel like old friends. I would not stay anywhere else in Alberton.

Petria se terugvoer

Thank you, Russell. It was a great pleasure to accommodate you. We are looking forward to another visit from you.

Petria
Kenneth H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth H

A home away from home.

I've been staying at Petria for over a year now. When I come to JHB, I wouldn't look for another accommodation. Fantastic hosts, a definite value for money, and so peaceful.

Petria se terugvoer

Thank you Kenny, it's always a pleasure having you here. Thank you for your loyal support.

Petria
Chris F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris F

Stil en mooi.

Ons gasheer en gasvrou was baie vriendelik en ons het niks kortgekom nie. Omdat daar nie vensters in die vertrek is nie en ons nie die skuifdeure wou laat oopstaan nie (dit het gereën), was die vertrek bietjie bedompig en die matras voel al bietjie oud. Verder is die plek baie mooi en die tuin is lieflik. Baie privaat en baie stil. Ons het lekker gebly.

Helena J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena J

Voortreflike en unieke eienaars wat jou as mens eerste stel.

Fantasties! Dit was die beste, unieke tyd van my hele lewe. In die stad maar so rustig en stil. Na werk het dit gevoel soos vakansie as ek tuis gekom het. Tuiste met gevoel.

Petria se terugvoer

Baie dankie Helena, dit was baie lekker om julle hier te hê, soos ou vriende wat kom kuier het.

Petria
Annelie J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie J

Ideale ligging naby Netcare. Skoon, netjies en gerieflik.

Vriendelik ontvang, alles was daar wat jy mag nodig kry. Netjies en skoon. Oorgeslaap om naby Netcare te wees vir die geboorte van ons kleinseun. Ideale plek gewees. Dankie, Petria.

Petria se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n groot voorreg om julle hier te ontvang.

Petria
Alta C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta C

Baie lekker gebly.

Ek was vir werk in Germiston en was basies 5 km van die werk af. Dit was 'n ideale plek om in te bly vir 'n kort tydperk. Ek sal beslis weer daar gaan bly.

Joe N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe N

Place was clean and a very comfortable bed.

I enjoyed my stay at Petria. The place was clean and tidy, and they cleaned and made up the bed every day. The manager was very helpful and friendly. The towels were changed every 2 days, and the bathroom was spick and span. I will recommend Petria to anyone.

Petria se terugvoer

Thank you, it was such a pleasure hosting you. We hope to do it again next tournament.

Petria
Kenneth H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth H

A home away from home.

Felt like I left home and came to my other home, fantastic hosts, great service, clean. I've stayed at Petria about 5 times, and many more to come.

Petria se terugvoer

It was a real pleasure having you here again, Kenneth. We are looking forward to your next visit. Sorry about the incident you had in town, we are glad you were so vigilant.

Petria
Jaco L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

Enjoyable stay!

We were very comfortable at Petria. The host is a great host who always made sure we were taken care of.

Carol A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol A

Home away from home.

Hendrik, the owner, was friendly and welcoming.

Umesh R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Umesh R

The best and ideal getaway I've been to in a very long time.

Petria was everything and more. We really enjoyed our stay there. Hendrik was so helpful and kind. Such an ideal getaway and best value for money by far. Quiet, clean, peaceful and safe. We would most definitely recommend Petria and will be going back in the near future.

Petria se terugvoer

Thank you Umesh, and we look forward to accomodating you again.

Petria
Jofrannie S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jofrannie S

Puik.

Sal verblyf vir enige iemand aanbeveel.

Riekie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie V

Baie lekker gebly. Baie skoon en netjiese plek.

Baie lekker en skoon plek. Sal beslis weer daar gaan bly. Die gasheer is baie behulpsaam.

Petria se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n groot voorreg om jou te kon akkomodeer. Ons sien uit daarna om jou binnekort weer te sien.

Petria
Thriska P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thriska P

Perfek vir 'n vinnige oorslaap.

Was baie vriendelik en beleefd ontvang. Plek baie skoon, netjies en veilig. Sal beslis weer boek as ons in die Alberton-area is.

Berdeen Q - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdeen Q

Daar is nie woorde om dit op te som nie — onbeskryflik wonderlik.

Ek kom van die Kaap en het 'n plekkie nodig gehad vir besigheid in Johannesburg. Hierdie plekkie was onbeskryflik wonderlik. 'n Mens kry min plekke wat 'n mens laat voel jy wil sommer langer bly.

Elza S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza S

The most amazing couple to stay with.

The interior decoration is gorgeous. The owners so helpful, friendly and generous. We even got rusks for "padkos".

Petria se terugvoer

Thank you, it was wonderful to accommodate you, your zest for life is contagious, we hope to see you again.

Petria
Philip B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip B

Netjiese, bekostigbare verblyf.

Petria is 'n baie skoon en netjiese plekkie om by te oornag. Naby aan Netcare Alberton Hospitaal. Hendrik het my vriendelik ontvang en dadelik laat tuis voel. Ek sal Petria gerus kan aanbeveel. Baie dankie.

Petria se terugvoer

Baie dankie Philip, veels geluk met die nuwe aankomeling. Dankie dat jy by Petria oornag het, ons wens julle alles wat mooi is.

Petria
Carien S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien S

Gasvryheid.

Die eienaars was baie gasvry en het jou welkom laat voel. Huis weg van jou huis.

Petria se terugvoer

Baie dankie, dit was net so gaaf om jou hier te ontvang, hoop ons sien julle weer.

Petria
Kenneth H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth H

When coming to JHB, Alberton, it's the only place I will stay,. It's a home away from home, fantastic hosts and very friendly and helpful, and private. Highly recommend.

Value for money, got Wi-Fi, and small inverter for TV etc incase of load shedding. Highly recommend it for people that want privacy and a home away from home.

Petria se terugvoer

Thank you Kenneth, it was a pleasure to host you, we are looking forward to your next visit.

Petria
Reinette S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette S

Baie aangename gasheer. Ons was dadelik welkom laat voel.

Met ons aankoms was Hendrik baie gasvry en het ons welkom en gerus laat voel. Miskien 'n voorstel om kontaknommer van Petria by te stuur wanneer bevestiging gestuur word. Daar was geen klokkie of manier om in te kom om ons aankoms aan te kondig nie. Ons moes LekkeSlaap skakel vir kontaknommner.

Hannelie S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S

Goeie ligging naby die hospitaal en Mall. Hendrik was baie gasvry en vriendelik.

Ons het 1 nag oorgebly. Hendrik was dadelik beskikbaar toe ons inklok. Baie mooi ingerigte kothuisie. Gemaklik en ruim.

Petria se terugvoer

Baie dankie Hannelie, ons is bly julle het dit gerieflik gevind. Ons sien uit daarna om julle weer te akkomodeer.

Petria
Anna & Bryan D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna & Bryan D

5 ster!

Ons is regtig aangenaam verras deur die gasvryheid, waarde vir geld, netheid en gerief van Petria. Sien julle gou weer.

Petria se terugvoer

Baie dankie vir die posetiewe opmerkings. Dit was 'n groot voorreg om jou te kon ontmoet en akkomodeer, ons hoop om jou gou weer te sien.

Petria
Antoinette B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B

Ongelooflike waarde vir jou geld.

Petria is die skoonste, vriendelikste gastehuis waar ek nog gebly het. Hulle het uit hulle pad uit gegaan en moeite gedoen om my twee weke daar regtig lekker te maak. Selfs beurtkrag was nie 'n ontwrigting nie. Die huisie en tuin is pragtig versorg met die mooiste rose wat ek nog ooit gesien het. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly. Baie dankie vir alles.

Petria se terugvoer

Baie dankie Antoinette, vir die positiewe terugvoering. Dit was wonderlik om jou te leer ken en te kon akkomodeer.
Mag jy groot hoogtes bereik in dit wat jy doen.

Petria
Johann B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B

Baie naby aan Alberton Netcare Hospitaal.

Die plek was netjies, het alles wat mens nodig het en Hendrik het ons baie vriendelik ontvang. Goeie waarde vir geld ook.

Petria se terugvoer

Baie dankie Johan, dit was voorwaar 'n plesier om julle te kon akkommodeer. Geniet klein MJ.

Petria
Kenneth H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth H

Home away from home.

I personally wouldn't Google anywhere else to stay. I would recommend Petria, if you want a safe peacefully, well-managed cottage, Petria is the place. Thank you Hendrik for your hospitality.

Petria se terugvoer

Thank you Kennith, it was a great pleasure accommodating you. We hope to see you again soon. Hendrik and Aletta.

Petria
Nana K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nana K

Beautiful, cosy place with a lovely owner.

Good location, parking and interior.

Sanette C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette C

Ons verblyf by Petria was heerlik, gerieflik en veilig.

Hendrik is baie gasvry en het ons tuis laat voel met ons aankoms totdat ons weer vertrek het. Ons sal graag weer by Petria oornag.

Tsholofelo M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tsholofelo M

Lovely stay, the place is clean and beautifully designed.

Clean. Has alot of privacy. Lovely styling design. I'm definitely going back.

Lynn Kudzanayi M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn Kudzanayi M

Superb and very peaceful.

The place is exceptional and you feel at home. The owners are excellent.

Petria se terugvoer

Thank you Lynn, it was a great pleasure to accomodate you, we look forward to seeing you again.

Petria
Davey L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davey L

Very pleasant, comfortable and safe. Friendly and helpful hosts.

Friendly, helpful made my stay comfortable.

Leoné E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leoné E

Baie gerieflik! Kom selfs met 'n troeteldier.

As daar nog 'n kamer en meer kaste was, het ek permanent ingetrek! Hulle pla jou nie, hou net alles netjies.

Louise M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M

Was awesome.

No words can describe it, it was an awesome stay with friendly hosts.

Bruce R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce R

Travelled to compete in a cycling event.

My son competed in the SA XCO MTB Championship at Thaba Trails. The accommodation was close and affordable. It was safe, very clean and neat.

Lizelle W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle W

Dit was amazingly goeie diens en die eienaars was baie vriendelik.

Sien sterre.

Petria se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.

Petria
Fransiena W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Fransiena W

Dit was baie lekker, dankie.

Dit is 'n pragtige plek met baie vriendelike diens.

Maxie B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxie B

'n Juweel. Gerieflike verblyf. Gasvrye mense. Baie sentraal en veilig.

Baie netjiese verblyf, waarde vir geld.

Petria se terugvoer

Baie dankie Maxie, dit was vir ons 'n groot voorreg om jou te ontmoet en te akkommodeer, alle sterkte met die merk van die antwoordstelle.

Petria
Rosanne L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosanne L

My home away from home.

I'm very happy staying at Petria.

Petria se terugvoer

Thank you. It was a pleasure to accommodate you. God bless.

Petria
Lizelle V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V

Die beste!

Baie dankie aan Hendrik vir al jou hulp en vriendelikheid! Jy het uit jou pad gegaan om ons te kom akkommodeer en dit so gerieflik te maak dat ons nie wou gaan nie. Die tuintjie laat mens knus en veilig voel, perfek vir iemand wat naby Alberton Netcare Hospitaal wil oorbly vir 'n geliefde wat daar opgeneem is.

Petria se terugvoer

Baie dankie Lizelle. Ons hoop ons kan weer vir jou van diens wees in die toekoms.
Groete,
Hendrik en Aletta

Petria
Melanie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S

Peaceful and quiet.

It was really such a quiet weekend. Really enjoyed just relaxing in a quiet place. Thank you Aletta and Hendrik for providing that to us.

Petria se terugvoer

Thank you. It was great to be of service to you.

Petria
Wilna B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna B

Rustig en veilig.

Hendrik en Aletta was so vriendelik en so behulpsaam. Die ligging is perfek vir die hospitaal en, alles wat nodig is, is naby. Vreeslik dankie vir julle wonderlike gasvryheid.

Petria se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.

Petria
Chavonne W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chavonne W

The place is brilliant in relation to the rates charged. Real value for money!

The owners were very pleasant, supportive and made extra efforts as needed by us during our stay, they've truly gone beyond what's expected from them. The whole place, vibe and owners made us feel so at home, it felt like we were staying there for years already at one point! Thanks you guys - you will always be remembered for your good character, deeds and integrity! No complaints at all.

Petria se terugvoer

Thank you Chavonne, it was such a great pleasure to host you. Thank you for choosing Petria.
Regards,
Hendrik and Aletta

Petria
Rosanne L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosanne L

Very homely, a home away from home.

Very friendly, spacious room. Nice outside sitting area.

Petria se terugvoer

Thank you Rosanne, it was a great honour hosting you here. Enjoy your beautiful equestrian world, hope we can see you at the next auctions.

Petria
Samuel G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel G

Absoulte pleasure to stay there.

It was private and the owners were very accommodating to all my special requirements. I would stay there over and over again and will recommend this to anyone.

Petria se terugvoer

Thank you Samuel, it was a real pleasure having you here.

Petria
Sonja H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja H

Wonderlik.

Als was netjies, skoon en baie gasvry. Baie dankie vir die geleentheid om julle ook beter te kon leer ken. Voorspoed met Petria en alle sukses vorentoe.

Petria se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n voorreg en 'n plesier om vir jou van diens te kon wees.
Hendrik en Aletta

Petria
Donovan H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan H

Baie goed vir wat ons betaal het.

Ons het slegs een aand oorgebly. Alles was gemaklik en mooi skoon. Geen klagtes nie. Lekker badkamer en genoeg parkering.

Danani M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danani M

All well.

Beautiful place, clean and quiet.

Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viljoenstraat 18, Florentia, Alberton, 1449, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e41f246a3a0a4703301e7e0b42b1b9a04a12757bf75c66734210ce3608ea80aaea1ea07330d3df4c6c1ba3fd1433490e829?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 18 Viljoen Street Florentia 1449 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.267911 28.129011

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang