Petria
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hendrik Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Nelia G - Sep 2024
Algehele gradering
Amazing! Ek sal definitief weer daar bly. Dit was perfek!
Petria se terugvoer
Baie dankie, ons sien baie daarna uit om julle weer te sien.
Irma V - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker gesellige plekkie net mooi reg vir ons gewees.
Judith V - Jul 2024
Algehele gradering
Excellent.
Petria se terugvoer
Thank you, Judith. It was such a pleasure hosting you. We do hope we will meet again in the future.
Johan P - Jul 2024
Algehele gradering
Net wat ek gesoek het vir een aand.
Belinda H - Jun 2024
Algehele gradering
Dit was 'n kort maar vinnige heerlike oorbly.
Petria se terugvoer
Baie dankie Belinda, dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang, ons sien uit na julle volgende besoek.
Brian T - Mei 2024
Algehele gradering
Quiet space to think and relax.
Petria se terugvoer
Thank you Brian, looking forward to accommodating you again.
Carol A - Mrt 2024
Algehele gradering
Wow! Just an awesome visit.
Russell H - Mrt 2024
Algehele gradering
Spacious, comfortable, with great hosts.
Petria se terugvoer
Thank you, Russell. It was a great pleasure to accommodate you. We are looking forward to another visit from you.
Kenneth H - Feb 2024
Algehele gradering
A home away from home.
Petria se terugvoer
Thank you Kenny, it's always a pleasure having you here. Thank you for your loyal support.
Chris F - Feb 2024
Algehele gradering
Stil en mooi.
Helena J - Feb 2024
Algehele gradering
Voortreflike en unieke eienaars wat jou as mens eerste stel.
Petria se terugvoer
Baie dankie Helena, dit was baie lekker om julle hier te hê, soos ou vriende wat kom kuier het.
Annelie J - Jan 2024
Algehele gradering
Ideale ligging naby Netcare. Skoon, netjies en gerieflik.
Petria se terugvoer
Baie dankie, dit was 'n groot voorreg om julle hier te ontvang.
Alta C - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Joe N - Aug 2024
Algehele gradering
Place was clean and a very comfortable bed.
Petria se terugvoer
Thank you, it was such a pleasure hosting you. We hope to do it again next tournament.
Kenneth H - Jul 2024
Algehele gradering
A home away from home.
Petria se terugvoer
It was a real pleasure having you here again, Kenneth. We are looking forward to your next visit. Sorry about the incident you had in town, we are glad you were so vigilant.
Jaco L - Des 2023
Algehele gradering
Enjoyable stay!
Carol A - Des 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Umesh R - Nov 2023
Algehele gradering
The best and ideal getaway I've been to in a very long time.
Petria se terugvoer
Thank you Umesh, and we look forward to accomodating you again.
Jofrannie S - Okt 2023
Algehele gradering
Puik.
Riekie V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Baie skoon en netjiese plek.
Petria se terugvoer
Baie dankie, dit was 'n groot voorreg om jou te kon akkomodeer. Ons sien uit daarna om jou binnekort weer te sien.
Thriska P - Aug 2023
Algehele gradering
Perfek vir 'n vinnige oorslaap.
Berdeen Q - Aug 2023
Algehele gradering
Daar is nie woorde om dit op te som nie — onbeskryflik wonderlik.
Elza S - Jul 2023
Algehele gradering
The most amazing couple to stay with.
Petria se terugvoer
Thank you, it was wonderful to accommodate you, your zest for life is contagious, we hope to see you again.
Philip B - Jul 2023
Algehele gradering
Netjiese, bekostigbare verblyf.
Petria se terugvoer
Baie dankie Philip, veels geluk met die nuwe aankomeling. Dankie dat jy by Petria oornag het, ons wens julle alles wat mooi is.
Carien S - Jul 2023
Algehele gradering
Gasvryheid.
Petria se terugvoer
Baie dankie, dit was net so gaaf om jou hier te ontvang, hoop ons sien julle weer.
Kenneth H - Jun 2023
Algehele gradering
When coming to JHB, Alberton, it's the only place I will stay,. It's a home away from home, fantastic hosts and very friendly and helpful, and private. Highly recommend.
Petria se terugvoer
Thank you Kenneth, it was a pleasure to host you, we are looking forward to your next visit.
Reinette S - Mei 2023
Algehele gradering
Baie aangename gasheer. Ons was dadelik welkom laat voel.
Hannelie S - Mei 2023
Algehele gradering
Goeie ligging naby die hospitaal en Mall. Hendrik was baie gasvry en vriendelik.
Petria se terugvoer
Baie dankie Hannelie, ons is bly julle het dit gerieflik gevind. Ons sien uit daarna om julle weer te akkomodeer.
Anna & Bryan D - Mrt 2023
Algehele gradering
5 ster!
Petria se terugvoer
Baie dankie vir die posetiewe opmerkings. Dit was 'n groot voorreg om jou te kon ontmoet en akkomodeer, ons hoop om jou gou weer te sien.
Antoinette B - Feb 2023
Algehele gradering
Ongelooflike waarde vir jou geld.
Petria se terugvoer
Baie dankie Antoinette, vir die positiewe terugvoering. Dit was wonderlik om jou te leer ken en te kon akkomodeer.
Mag jy groot hoogtes bereik in dit wat jy doen.
Johann B - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie naby aan Alberton Netcare Hospitaal.
Petria se terugvoer
Baie dankie Johan, dit was voorwaar 'n plesier om julle te kon akkommodeer. Geniet klein MJ.
Kenneth H - Feb 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Petria se terugvoer
Thank you Kennith, it was a great pleasure accommodating you. We hope to see you again soon. Hendrik and Aletta.
Nana K - Feb 2023
Algehele gradering
Beautiful, cosy place with a lovely owner.
Sanette C - Feb 2023
Algehele gradering
Ons verblyf by Petria was heerlik, gerieflik en veilig.
Tsholofelo M - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely stay, the place is clean and beautifully designed.
Lynn Kudzanayi M - Sep 2023
Algehele gradering
Superb and very peaceful.
Petria se terugvoer
Thank you Lynn, it was a great pleasure to accomodate you, we look forward to seeing you again.
Davey L - Mrt 2023
Algehele gradering
Very pleasant, comfortable and safe. Friendly and helpful hosts.
Leoné E - Aug 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik! Kom selfs met 'n troeteldier.
Louise M - Aug 2023
Algehele gradering
Was awesome.
Bruce R - Apr 2023
Algehele gradering
Travelled to compete in a cycling event.
Lizelle W - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was amazingly goeie diens en die eienaars was baie vriendelik.
Petria se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Fransiena W - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker, dankie.
Maxie B - Nov 2022
Algehele gradering
'n Juweel. Gerieflike verblyf. Gasvrye mense. Baie sentraal en veilig.
Petria se terugvoer
Baie dankie Maxie, dit was vir ons 'n groot voorreg om jou te ontmoet en te akkommodeer, alle sterkte met die merk van die antwoordstelle.
Rosanne L - Nov 2022
Algehele gradering
My home away from home.
Petria se terugvoer
Thank you. It was a pleasure to accommodate you. God bless.
Lizelle V - Nov 2022
Algehele gradering
Die beste!
Petria se terugvoer
Baie dankie Lizelle. Ons hoop ons kan weer vir jou van diens wees in die toekoms.
Groete,
Hendrik en Aletta
Melanie S - Okt 2022
Algehele gradering
Peaceful and quiet.
Petria se terugvoer
Thank you. It was great to be of service to you.
Wilna B - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Petria se terugvoer
Baie dankie, dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.
Chavonne W - Sep 2022
Algehele gradering
The place is brilliant in relation to the rates charged. Real value for money!
Petria se terugvoer
Thank you Chavonne, it was such a great pleasure to host you. Thank you for choosing Petria.
Regards,
Hendrik and Aletta
Rosanne L - Aug 2022
Algehele gradering
Very homely, a home away from home.
Petria se terugvoer
Thank you Rosanne, it was a great honour hosting you here. Enjoy your beautiful equestrian world, hope we can see you at the next auctions.
Samuel G - Aug 2022
Algehele gradering
Absoulte pleasure to stay there.
Petria se terugvoer
Thank you Samuel, it was a real pleasure having you here.
Sonja H - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Petria se terugvoer
Baie dankie, dit was 'n voorreg en 'n plesier om vir jou van diens te kon wees.
Hendrik en Aletta
Donovan H - Des 2022
Algehele gradering
Baie goed vir wat ons betaal het.
Danani M - Aug 2022
Algehele gradering
All well.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Viljoenstraat 18, Florentia, Alberton, 1449, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang