Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Petronella Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 128 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Joanine M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Was baie kort maar naby geleë waar ons moes wees. Alles was gerieflik en die verwarmer, warm kombers en ekstra kombers het baie gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benjamin B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie lekker en mooi. Het 'n lieflike tyd gehad, baie vriendelike diens en ek sal hulle definitief aanbeveel. Hulle is ook baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorriane V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Perfek vir oornag verblyf. Vriendelike diens. Baie lekker en vriendelike diens. Sal net graag wou visvang, maar riete is 'n probleem. Dus is visvang op perseel nie moontlik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Good. Very pleasant, clean and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sarita C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Heerlik en rustig. Vriendelik, goed geleë en netjies - miskien meer kragpunte en spieël vir die doen van hare. Ouderdom wat teen jou begin tel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel S
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Vriendelike ontvangs en heerlike verblyf by Petronella gastehuis. Ons het ons verblyf baie geniet. Die gastehuis is ideaal geleë en is waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Just what we needed! Sally was amazing. She was so friendly and helpful. I would highly recommend it as a stopover if you need to break up a long journey!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jakes
Petronella Guest House
Hi Brenda, Thank you for the positive review. It goes a long way for us! Looking forward to the possibility of seeing you again sometime in the not too distant future.

Ansie B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Baie rustig. Ons is baie vriendelik verwelkom. Die plek is netjies en skoon. Die swembad was 'n lekker afkoeling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Maklik gekry en uitstekende diens. Lekker vir familie byeenkoms of net oorslaap. Voel lekker plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aneske V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Lekker rustig! Presies wat ons nodig gehad het! Die gasvrou is ook vreeslik gaaf en altyd bereid om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jakes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R790
R790 R711
per nag, vir 2 mense
Vanaf R790
R790 R711
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Petronellaplaas, Nonnashoek, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3l1yu9We3xk0KCaMmVTvidkRLZW7ZABE74HIr8wpR9zliif0gh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R711 per nag, vir 2 mense 128 5 1 5 Farm Petronella Nonnashoek 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.246167 28.357042

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang