Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Petronella Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jakes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 128 resensies vir Petronella Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Joanine M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanine M

Was baie kort maar naby geleë waar ons moes wees.

Alles was gerieflik en die verwarmer, warm kombers en ekstra kombers het baie gehelp.

Benjamin B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin B

Baie lekker en mooi.

Het 'n lieflike tyd gehad, baie vriendelike diens en ek sal hulle definitief aanbeveel. Hulle is ook baie goeie waarde vir geld.

Lorriane V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorriane V

Perfek vir oornag verblyf. Vriendelike diens.

Baie lekker en vriendelike diens. Sal net graag wou visvang, maar riete is 'n probleem. Dus is visvang op perseel nie moontlik nie.

Salome M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salome M

Good.

Very pleasant, clean and spacious.

Sarita C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarita C

Heerlik en rustig.

Vriendelik, goed geleë en netjies - miskien meer kragpunte en spieël vir die doen van hare. Ouderdom wat teen jou begin tel.

Ronel S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Vriendelike ontvangs en heerlike verblyf by Petronella gastehuis.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die gastehuis is ideaal geleë en is waarde vir geld.

Brenda S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda S

Just what we needed!

Sally was amazing. She was so friendly and helpful. I would highly recommend it as a stopover if you need to break up a long journey!

Petronella Guest House se terugvoer

Hi Brenda,
Thank you for the positive review. It goes a long way for us! Looking forward to the possibility of seeing you again sometime in the not too distant future.

Petronella Guest House
Ansie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie B

Baie rustig.

Ons is baie vriendelik verwelkom. Die plek is netjies en skoon. Die swembad was 'n lekker afkoeling.

Danie O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie O

Maklik gekry en uitstekende diens.

Lekker vir familie byeenkoms of net oorslaap. Voel lekker plaas.

Aneske V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneske V

Lekker rustig!

Presies wat ons nodig gehad het! Die gasvrou is ook vreeslik gaaf en altyd bereid om te help.

John A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John A

Fantasties!

Ons het heerlik gekuier! Die personeel is baie vriendelik en het uit hulle pad gegaan om dinge lekker te maak. Die kamers is groot en het alles wat mens nodig het. Die uitsig is asemrowend. Hoogs aanbeveel!

Mel M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mel M

Als was 100 % (awesome).

Ek was baie beïndruk met ons velwekoming. Sally is 'n pragtige mens en gaan uit haar pad uit vir haar kuier gaste. Ek gaan beslis weer daar kuier en die keer langer. Dis rustig, mooi uitsig, kamers als wat mens nodig het en ek dink as daar iets is wat jy korts sal hulle plan maak. Baie, baie dankie!

Martine D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martine D

Beste diens ooit. Pragtige plek.

Kamers is lekker warm en het alles wat mens nodig het.

Pieter R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

Baie vriendelik ontvang en baie lekker oornag.

Kan die gastehuis aanbeveel.

Sonet P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet P

Wonderlike begin vir ons vakansie!

Natuurskoon was lieflik, altwee ons kamers was 100% skoon, netjies, vars en goed ingerig. Perfek vir 'n oorstop op die pad.

David J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David J

As a short stopover it was perfect.

Everything in the room worked as expected. Very clean and comfortable. Very friendly staff at reception. Lovely gardens, and secure undercover parking.

Hanlie J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie J

Rustig, veilig en netjies.

Die gastehuis is netjies en lekker vir 'n oornagbestemming. Hulle is pet-friendly en het 'n groot grasperk vir die honde en stap-paadjies waar mens met hulle kan stap. Mens kan ook kos bestel by die hotel en hulle lewer dit af by die gastehuis.

Chris S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Altyd vriendelik en behulpsaam.

Enige tyd bereid om te help en gee 'n goeie diens elke keer as ons mense daar gaan oorbly.

Chris S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S

Sally was baie behulpsaam en het ons mense vinnig laat tuis voel.

Sien sterre.

Johan K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Gerieflik.

Vriendelike ontvangs. Die plaas atmosfeer skep rustigheid.

Anne B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne B

Convenient overnight stop with our dog. We all enjoyed the walks.

Basic accommodation. Little cramped for 3 adults, but good overnight stop at reasonable price.

Chantel S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel S

Kamers is baie netjies en goed toegerus.

Ons is baie vriendelik ontvang. Navrae word baie vinnig hanteer. Goeie diens.

Elsabe J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe J

Die eenheid was baie gerieflik met al die nodige o.a. elektriese komberse.

Ons is baie vriendelik ontvang en die gasvrou het ook dadelik gereël vir ons vir aandete by die naaste uitstekende restaurant, dit was dus nie nodig om dorp toe te ry nie. Sal vir seker weer daar bly.

Janice R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice R

Was baie lekker en netjies.

Het dit geniet om by julle te bly.

Carel V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V

Voldoen aan al ons vereistes.

Ons is baie dankbaar om Petronella te kon ontdek. Dit voldoen aan al ons vereistes. Ons sal weer hierheen kom. Baie dankie.

Brett T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett T

Baie lekker en rustig.

Die staproete was een van die lekerste.

Carin R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin R

Skoon, netjies en veilig.

Sally het ons met vriendelikheid ontvang. Die eenheid is skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly.

Ruan P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan P

Fantasties.

Waarde vir geld. Vriendelike ontvangs en mooi skoon.

Wilhelm K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelm K

Laat inboek sonder probleme.

Inboektyd sluit 19:00 ons was eers daar teen 21:30.

Sigrun A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sigrun A

Clean and convenient. Friendly.

Friendly staff. The room was clean and was good as an overnight stop.

Dirk M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk M

Sien sterre.

Sien sterre.

Mario A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mario A

Good.

See stars.

Soenel N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Soenel N

Rustig en waarde vir geld.

Rustige omgewing en vriendelike diens.

Lukas G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas G

Baie lekker gekuier en gerus. Sal 100% aanbeveel.

Verlyf was baie lekker gewees en die gasvrou baie vriendelik, ons het fantastiese ontvangs gekry en sy het ons meer vertel en gewys oor die plek. Sal beslis aanbeveel vir enige iemand want dis waarde vir geld.

Elizma B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma B

Definitief waarde vir geld.

Ons het 'n veilige en rustige oornagplekkie gesoek na 'n troue, maar het baie meer as dit gekry. Ons is vriendelik ontvang, kamers was netjies en skoon, het tot muskietmatjies gekry om te gebruik. Het 'n heerlike nagrus geniet na 'n laat aand. Ons gaan vir seker weer van Petronella se dienste gebruik maak in die toekoms.

Tony F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony F

Perfectly suited to our needs.

We had a very pleasant two-night stay which started with a very friendly welcome. The breakfast was delicious and more than enough. There is absolutely nothing negative, except that it would have been lovely to stay longer if possible. Even though it is very close to town, with Clarence and Golden Gate close enough for day trips, it has a farm feel and has beautiful surroundings to relax in. I would (and have already) recommended it to our friends.

Thandi M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandi M

Great stay.

Suggestion: Family rooms to have separate bedrooms for the kids!

Trudie S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trudie S

Aangenaam verras gewees.

Die gastehuis het lieflike tuine wat 'n rustige atmosfeer skep. Pragtige uitsigte oor 'n dam en berge, met veilige wandelpaadjies. Ons het heerlik gebly.

Gert S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert S

Baie lekker.

Lekker gemaklike plek, goed geleë.

Nico S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nico S

Redelike gerieflike gastehuis met 'n goeie ligging.

As ek 'n voorstel kan maak sal ek aanbeveel dat 'n vaste onderdakparkeerplek aan elke wooneenheid toegeken word. Soos dit nou is kan gaste wat meer as een voertuig het die onderdakparkering beset en sommige gaste se voertuie moet dan in die son staan. Elke gas betaal immers dieselfde bedrag en verdien dus dieselfde geriewe.

Pulane B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pulane B

We really enjoyed it!

Thank you, Sally, for the the comfortable, clean and affordable stay. You went an extra mile for us without hesitation. There are spacious rooms.

Leon W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon W

Baie rustige omgewing.

Baie rustige omgewing. Netjies en skoon.

Bev V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bev V

We really enjoyed our stay.

Easy to book, friendly reception and comfortable accommodation.

Gerhard R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard R

Rustig

Ek was daar vir my eerste huweliksherdenking en het hulle gevra om die kamer te help mooimaak. Dit wat ek gekry het was meer as wat ek verwag het.

Rene W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene W

Welcoming and relaxing.

Beautiful rustic venue with warm and welcoming hosts.

Cinta B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cinta B

Sielsrus.

Wat ’n wonderlike, rustige plek. Ons as sportliefhebbers het dit so geniet, aangesien alles beskikbaar was. Ons het mountain bike gaan ry, op die perseel, en selfs langs die dam wat daar naby was. Ons kind wat atletiek doen, kon ook op die baan wat op die perseel was uitgekap is, gaan oefen wat veilig is. Ons het op die dam met die kano's gevaar, en kon ook foto's neem van die voëllewe daar. Dit is naby aan Clarens wat ons gaan besoek het. Die feit dat dit net buite die dorp is, maak die plaasgevoel nog meer lekker vir rus uit die stad uit. Die eienaar en bestuur is vriendelik en baie behulpsaam en George die hondjie kruip sommer diep in jou hart in. Sal vir seker weer gaan kuier met al die aktiwiteite beskikbaar.

Michelle Van Breda D - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle Van Breda D

Rus na geboorte van baba seuntjie.

Het 'n plekkie vol vrede en sonskyn gekry vir my en die nuwe baba sodat ons kan herstel. Ver van die geraas en verpligtinge. Die kamer was ruim, die skoonmakers deuglik en my tyd daar was te vinnig om.

Vic J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vic J

Ruim, aangenaam, lieflik.

Maklik toeganklik vir gestremdes. Rolstoel vriendelik. Hulle het vir my 'n stoel ingesit om te stort. Lieflike tuin.

Zani B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zani B

Antwoord vir mense wat met groot honde reis!

Baie vriedelike en behulpsame gasvrou. Die plek is baie mooi netjies en het 'n pragtige uitsig. Die charlet was perfek vir ons hele familie: twee volwassenes, twee klein kindertjies en ons twee groot German Shepherds! Beslis 'n plek waar ons weer sal oorslaap!

Trudie C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie C

Netjies, waarde vir jou geld en baie ruim en rolstoelvriendelik.

Baie dankie aan Petronella Gastehuis. Dit was rustig en netjies en gerieflik veral vir my kwadrupleeg seun. Dankie vir gasvryheid.

Trudie C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie C

Netjies,waarde vir jou geld en baie ruim en rolstoelvriendelik.

Baie dankie aan Petronella Gastehuis. Dit was rustig en netjies en gerieflik veral vir my kwadrupleeg seun. Dankie vir gasvryheid.

Sonja O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja O

Rustige atmosfeer, vriendelike diens.

Puik ligging, skoon linne en badkamer, baie vriendelike ontvangs en baie hulpvaardig. Sal beslis weer kuier by Petronella.

Marisa B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa B

Heerlik.

Waarde vir geld! Ons het heerlik gebly en baie lekker ontbyt gekry. Kinders het die swembad en game room baie geniet. Sal definitief weer daar bly.

Elize B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Rustig en baie netjies.

Ons het lekker daar oornag sal dit enige tyd aanbeveel!

Jackie R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie R

Skoon, gemaklik en alles wat ons nodig gehad het.

Absoluut waarde vir geld! Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het en nog meer. Dit was skoon, netjies en net 'n plesier om 2 aande daar te kon spandeer. Ons sal definitief weer daar oorbly!

Petronella Guest House se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Jackie. Dis altyd lekker om te weet iemand het dit geniet!

Petronella Guest House
Driekie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Driekie S

Pragtige plekkie.

Goed geleë. Puik diens, vriendelik, behulpsaam. Gaan uit hul pad om geriefllik te maak.

Berna D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna D

Dankie, 'n goeie ondervinding!

Sien sterre.

Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Erwin Rohrs R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erwin Rohrs R

Uitstekende diens, baie vriendelik verwelkom.

Sal aanbeveel vir enige iemand.

Petronella Guest House se terugvoer

Happy customers make our hearts smile.
Baie dankie vir die wonderlike resensie.

Petronella Guest House
Leonardus V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonardus V

Ontvangs 100%, eienaars fantasties, mooi skoon, alles mooi uitgelê. Besonder mooi plek, lekker rustig en maklik om te kry.

Dit was so lekker daar. Op pad huis toe het ons weer daar oornag. Ontbyt was uit die boonste rakke en baie goedkoop. Ons het klaar gedink om daar te oornag om Clarens te gaan besoek baie naby.

Marie-elize G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-elize G

Verblyf by Petronella word aanbeveel.

Die kamer was gereed by aankoms. Ons is vriendelik ontvang en die eienares was baie hulpvaardig. Die kamer was tydens ons verblyf elke dag gediens en ons het ook elke dag skoon handdoeke ontvang. Aandete is baie lekker en bekostigbaar. Ons sal hulle enige tyd met vrymoedigheid aanbeveel en weer ondersteun.

Analene V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Analene V

Baie lekker gebly. Vriendelik.

Was skoon, netjies, vriendelike mense en net wat ons nodig gehad om die nag oor te bly. Sal definitief weer daar bly as ons in die omgewing is.

Mariet A - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariet A

Ontspannende, vriendelike naweek wegbreek.

Baie vriendelik diens en ongelooflike lekker ontbyt. Rustige, veilige staptogte met mooi natuur om te sien. Netjiese, stylvolle kamers met daaglikse skoonmaak. Ons het baie lekker gekuier.

Christa Lewies L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa Lewies L

Beautiful.

Neat and clean. Friendly people.

Andre V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Heerlike familieplek.

Baie lekker plek vir die hele gesin wat hou van die buitelewe. Genoeg om te doen vir almal. Baie lekker atmosfeer.

Deon V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Waarde vir geld.

Was baie vriendelik en hartlik ontvang. Kamers baie skoon en gerieflik. Fantastiese uitsig en mooi staproete op perseel met 'n heerlike ontspanningslokaal en swembad. Voorwaar 'n plek wat my weer sal sien.

Petronella Guest House se terugvoer

Dankie vir die resensie Deon!
Was goed om julle te ontmoet.
Sien uit na julle volgende kuiertjie!

Petronella Guest House
Anelle V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle V

Wat 'n ongelooflike mooi plek.

Wat 'n pragtige plek om by oor te slaap. Diens is uitstekend, dis baie netjies en veilig. So 'n rustige stukkie juweel. Ons het die aand baie geniet en ek sal dit vir seker aanbeveel. Baie dankie Petronella Guest House vir die pragtige plek wat julle vir mense beskikbaar gemaak het!

Petronella Guest House se terugvoer

Waardeer die terugvoer en SO bly julle het dit geniet. Sien uit na julle volgende kuiertjie!

Petronella Guest House
Michelle J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J

Skoon en netjies met vriendelike eienaars.

Kamers was ruim en skoon. Ons is vriendelik ontvang deur hulpvaardige eienaars. Baie tevrede, sal beslis weer gaan.

Christelle N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle N

Fantasies.

Baie skoon, vriendelike personeel en uitstekende diens.

Marlie H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlie H

Netjies en skoon.

Baie netjiese plekkie met mooi uitsig.

Mev Jo G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mev Jo G

Wonderlike oorslaapplek, met Sally wat seker maak dat gaste gerieflik is.

Die eenhede was skoon en netjies en pragtig geleë naby die Sol Plaatjie dam. 'n Waaier sal 'n goeie aanwins in die somer wees.

Mdumiseni Z - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mdumiseni Z

Wonderful place, but poor cellphone signal.

WiFi is needed since there's no cellphone signal.

Petronella Guest House se terugvoer

Wi-Fi is available but only in the Standard High Rooms.
Unfortunately those we not available over the period you were booked and that is one of the reasons the accommodation in the Standard Medium room was a bit cheaper for you.
Thank you for the high overall rating.
Much appreciated and hope to host you again in the not too distant future.

Petronella Guest House
Kobus V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V

Baie rustig.

Ons het lekker geslaap en is vriendelik deur die gasvrou ontvang. Ons sal weer hier oornag.

Christine G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine G

Uitstekende, vriendelike diens!

Ons is baie vriendelik ontvang en dit is regtig 'n pragtige plaas.

Riaan V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan V

Voldoen aan vereistes.

Goed om in oor te bly, maar kort die hart van 'n tuiste. Kan groepe hanteer. Aande is baie lekker stil.

Gielie S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gielie S

Was baie lekker.

Was baie lekker, sal weer in toekoms besoek.

Germaine S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Germaine S

Neat and spaceous accomodation, with a wonderful view.

Neat and clean. Comfortable beds with very welcome electric blankets to keep the Bethlehem chill out.

Pieter D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D

Aangename ondervinding, vriendelike gasvryheid.

Sien sterre.

Magda D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Magda D

Die dubbelbedmatras is glad nie stewig of gemaklik nie.

Sien sterre.

Petronella Guest House se terugvoer

Goeiedag Magda,

Baie dankie vir jou gradering, dit word waardeer want ons volgende gaste sal baat vind daarin. Die matras is intussen vervang

Groete,
Petronella Gastehuis

Petronella Guest House
Anzelle M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzelle M

Dit was baie lekker.

Ons het dit geniet en lekker geslaap. Die mense is vriendelik en behulpsaam.

Scott K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scott K

Baie goed geleë. Veilig en netjies.

Baie dankie, ons verblyf by Petronella Gastehuis was baie lekker. Skoon en netjies met als wat jy nodig het. Gerieflik geleë langs die snelweg. Sal beslis weer daar oorbly.

Adele W - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W

Petronella Guest House is a real gem.

We were pleasantly surprised. Everything was just perfect. Excellent service which you don't find very often. Should you pass through Bethlehem, make sure to stop over at Petronella, you will not be disappointed.

Bonnie V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonnie V

We were made to feel very welcome and had a very comfortable stay. We plan to return!

We stay at Petronella whenever in Bethlehem en route to the Lowveld and will continue to do so as the environment is peaceful and to our liking!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hul het ons baie welkom laat voel en die verblyf was baie. Ons beplan om terug te keer!

Ons bly elke keer op pad na die Laeveld by Petronella in Bethlehem en sal dit aanhou doen, aangesien die omgewing rustig en na ons smaak is!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Thabiso M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabiso M

It was so good, I enjoyed my stay there.

I recommend tourists to visit the place.

Anne-marie C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie C

Vriendelike diens.

Sien sterre.

Tersia G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia G

Baie lekker en rustig.

Ons sal enige tyd weer teruggaan soontoe. Dit was baie rustig en ons het lekker gerus.

Mariette B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette B

Baie positiewe ervaring, dis soos om by familie tuis te gaan net beter.

Die kamer is ruim en netjies, die badkamergeriewe skoon en die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer. Ons het laat gearriveer en is baie vriendelik ontvang. Ons is toegelaat om vir 4 dae ons voertuig en sleepwa daar te los sonder enige verder kostes.

Duard E - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duard E

Bekostikbaar en gerieflik.

Dit was 'n aangename en bekostigbare blyplek. Maklik om te vind en baie mooi tuine en omgewing.

Hm B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Hm B

Nie weer nie.

Die area en kamers is netjies, die mense vriendelik maar daar is goed wat pla. Die stoepligte is baie sterk en maak die kamers baie lig binne - geen "block out"-gordyne nie. Die beddegoed is nie suiwer katoen nie. Die stort se warm water was louwarm in die oggend, nie warm nie. Die grootste probleem is egter dat die kamers glad nie klankdig is nie en die bure se aktiwiteite het ons wakker gemaak in die nag. En wannneer jy eers wakker is, hoor mens die verkeer op die grootpad naby.

Anneli L - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli L

Waarde vir geld en besonderse gasvryheid.

Sal vir enige iemand die plek aanbeveel. Waarde vir geld en diens is puik!

Madeleine C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine C

Ons het heerlik gebly en alles was so skoon en vars.

Ons het heerlik gebly en alles was so skoon en vars. Petronella sien ons beslis weer!

Nanda W - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanda W

Netjies, bekostigbaar met vriendelike diens.

Ons het baie lekker gebly! Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Pragtige ligging. Baie dankie.

Lorraine V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine V

Baie lekker en rustig.

Ons het baie lekker gebly dis was lekker stil en rustig en sien uit na ons volgende kuier in Betlehem. Mense is baie vriendelik. Hopelik kan ons volgende keer bietjie langer bly as een aand.

Jaco V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Baie lekker gebly. Sal beslis weer as ek in Bethlehem kom.

Alles was goed lekker en netjies. Stort was net effe verstop, (vat lank om uit te loop) maar verder was die kos heerlik, en die mense baie gasvry.

Johan K - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Gerieflik, netjies, uitstekende diens.

Ek sal weer van die fasiliteit gebruik maak. Die ruim kamers het alles wat nodig is.

Magda M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda M

Heerlik gebly!

Baie lekker gebly, sal dit aanbeveel. Net nie die skoolmeneer wat almal uit die bed uitboender vroegoggend nie! (Tennistoernooi in Betlehem gewees). Netjies, skoon, gerieflik, mooi omgewing en bekostigbaar. Dankie!

Sarel J - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel J

Baie lekker en gerieflik

Baie lekker en gerieflik met 'n pragtige uitsig.

Adri D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri D

Rustig en aangenaam.

Ons het heerlik gebly, kinders het dit baie geniet. Aandete was heerlik maar bietjie duur. Baie vriendelike mense en baie tegemoetkomend. Kamers is groot, skoon en netjies, definitief waarde vir geld. Sal dit vir enige gesin aanbeveel. Dit is 'n pragtige deel van die wêreld en die eetsaal het 'n asemrowende uitsig. Sou langer wou bly.

Coert V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coert V

Baie rustig.

Kamers is skoon en netjies en die prys billik vir wat jy kry.

Hugo P - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo P

Gerieflike oornag.

Gasvrye verblyf naby Bethlehem.

Oloff H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Oloff H

Netjies, skoon, kommervry.

Baie goeie oornag-akkommodasie. Goed geleë, netjies, skoon en heel veilig. Enigste ding wat pla was die sekuriteitslig reg bo die kamerdeur (glas) wat heel nag brand. Maak kamer baie lig. Gee of opsie om lig af te sit of sit dikker gordyne op.

Gerrit M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit M

Uitstekend!

Pragtige natuur, goed geleë.

Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Therese D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Therese D

Rustig in netjiese omgewing met al die nodige vir 'n goeie oornagverblyf.

Bly al jare oor by Petronella op ons jaarlikse trek van die Kaap Krugerwildtuin toe en ons vind dit redelik geprys, skoon en netjies en die nuwe bestuur doen goeie werk.

Yvonne S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S

Rustig en ontspanne.

Dit was heerlike verblyf. Lekker uit die dorp maar ook net 5 min se ry van die naaste sentrum af. Ons het baie lekker gekuier en sal weer kom kuier.

Mariette T - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette T

Rustige skoon goed toegeruste kamers met spontane vriendelike mense.

Ons is baie vriendelik en gasvry met 'n koppie koffie ontvang. Die kamers is netjies, skoon en goed toegerus. Ons sal beslis weer oorbly by Petronella Guest House!

Magda P - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda P

Ons het heerlik gebly in die netjiese skoon wooneenhede.

Mooie Vrystaat, heerlike en rustige oornag verblyf. Dankie vir jul vriendelike diens.

Danie S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Was baie aangenaam! Dankie.

Die enigste kommentaar is dat die kamer voorberei was vir 4, terwyl ons vir 5 bespreek het. En die beskuit was net vir 2! Maar wat ons gevra het, het ons gekry! Baie dankie. Ons het baie lekker oornag. Ruim fasiliteit vir gesin met tieners, wat andersins baie moeilik slaapplek kry, of twee kamers moet bespreek. Puik gedagte! Plaas is baie mooi. Ons kon ongelukkig nie die natuur waardeer nie, ons het nie genoeg tyd gehad nie. Sal weer daar oornag!

Elna B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elna B

Heerlik gebly.

Voorwaar 'n goeie plek om 'n dag of meer deur te bring!

David V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David V

Baie vriendelike ontvangs en ons was verras met die grootte en netheid van die gastekamers.

Ek en my eggenoot het vir 'n broodnodige ruskans vir drie dae by Petronella oorgebly, dit was nou regtig die beste keuse wat ons kon maak. Ek kon heerlik ontspan by Petronella en ook weer 'n slag gaan visvang. Vir my eggenoot was dit net so lekker rustig en aangesien Bethlehem net 'n paar minute se ry weg is, kon sy die verskeidenheid restaurante en winkels daar geniet. Ons sal verseker weer van Petronella se gasvryheid gebruik maak. Die geriewe en diens by Petronella is uitstekend en boonop glad nie duur nie.

Willie B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie B

Badkamer kort aandag.

Die badkamer is baie beknop. Die skuifdeur van die toilet is nie baie privaat nie.

Chris B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Ek was aangenaam verras.

Dankie vir die verblyf van hoë gehalte. Ek sal graag my gesin saambring volgende keer.

Elsabe R - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe R

Ons het gerieflik oornag op pad na Umhlanga en het ontbyt daar geniet.

Behalwe dat ons nie geweet het waar die eetkamer is nie, was die verblyf aangenaam en sonder probleme.

Wessel W - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel W

Fantasties! Sal vir enige persoon aanbeveel.

Baie netjies en pragtig, vir seker waarde vir geld en die besoek werd.

Hans M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans M

Baie aangenaam om oornag te bly!

Sien die sterre hieronder.

Esther G - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther G

Heerlike verblyf.

Vriendelike diens. Wat meer wil jy hê? Skoon en netjiese fasiliteite. Pragtige omgewing. Geen geraas. In my oë hemels. Sal definitief weer daar bespreek.

Anome B - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anome B

Bekostigbaar en netjies. Beslis aanbeveelbaar!

Ek het Hans (die eienaar) ontmoet. Dit was baie lekker om daar te bly en te "kuier". Ek sal dit beslis aanbeveel, veral vir gesinne wat Clarens of ander plekke in die kontrei wil besoek oor 'n langer tydperk as net een dag. Ek sal Petronella Gastehuis beslis weer gebruik wanneer ek die kontrei besoek.

Deon T - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon T

Baie goeie waarde vir geld!

Alles was perfek. Ek sal met my familie ook terugkeer hierheen.

Cobus N - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus N

Dit was absoluut fantasties gewees.

Sien die sterre hieronder.

Herman S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S

It was all we need and much more

The rooms are very spacious and clean, with everything you need. We were amazed by the wonderful experience we as a family had here.

Jacobus V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus V

Waarde vir geld, goeie diens.

Lekker rustig, het lekker gebly sal weer daar slaap!

Meisie S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meisie S

Ons was in Bethlehem en het bekostigbare verblyf gesoek wat nie te ver was van die hospitaal nie.

Ons was aangenaam verras met hulle fasiliteite en netheid. Die feit dat dit op 'n plaas buite die dorp is, is beslis 'n groot pluspunt. Beslis waarde vir geld.

Willie D - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie D

Hierdie sal my permanente oorslaapplek word op pad na Durban.

Lekker uit die dorp se geraas en skoon.

Marlize F - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize F

Dit was lekker privaat en rustig!

Sien die sterre.

Charles V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charles V

Ek sal die plek aanbeveel.

In my skik.

Yolande G - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande G

Dit was baie rustig!

Ons het warm geslaap en alles was baie netjies!

Willem V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Willem V

Goeie sakpas-akkomadasie vir oornag doeleindes.

Eenhede netjies en skoon. Matrasse oud en benodig nuwes. Het bietjie onveilig gevoel.

Ingrid P - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ingrid P

Nie goed nie

Die beddegoed was soos koshuis s'n, die kussings was plat en hard en die handdoeke was duidelik oorskiet van die eienaar se eie huishouding. Glad nie vergelykbaar met die waarde vir geld waaraan mens gewoon het as jy al elders gebly het nie.

Vanaf R790
R790 R711
per nag, vir 2 mense
Vanaf R790
R790 R711
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Petronellaplaas, Nonnashoek, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3l1yu9We3xk0KCaMmVTvidkRLZW7ZABE74HIr8wpR9zliif0gh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R711 per nag, vir 2 mense 128 5 1 5 Farm Petronella Nonnashoek 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.246167 28.357042

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang