Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Petronella Guest House

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Petronellaplaas, Nonnashoek, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Vanaf R830 R747 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Petronella Guest House is net 3 km van Bethlehem af. Die gastehuis bied 3-ster-selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing met wonderskone uitsigte op die Malotiberge en die Asrivier.

Al die kamers het aparte ingange, en suite-badkamers, 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Linne, seep en handdoeke word ook daagliks voorsien. Al die kamers het sekere DStv-kanale Die verblyf is troeteldiervriendelik.

Petronella Gastehuis beskik oor konferensiegeriewe en kan tot 45 gaste in ons saal akkommodeer. Verskeie geregte word as 'n opsionele ekstra voorsien. Petronella Guest House se plaas-atmosfeer, groot, oop ruimtes, pragtige tuine en bekostigbare pryse maak dit die ideale bestemming vir skoolgroepe, sportspanne, kerkgroepe en familiebyeenkomste.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 131 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Leon K
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag vir een aand. Petronella was die ideale oorslaap tussen Kimberley en Amanzimtoti, waar ons woon. Sally was baie behulpsaam en het ons vriendeli...
Sien meer
Mrt 2025
Leonie R
5.0
Rustig, skoon, gerieflik met mooi landskap en vriendelike gasvrou. Heerlik gebly. Pragtige plek net buite die dorp.
Mrt 2025
Trudie S
5.0
Heerlike kuier in pragtige omgewing. Heerlik gebly. Kamers was almal netjies en ruim.
Jan 2025
Joanine M
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie kort maar naby geleë waar ons moes wees. Alles was gerieflik en die verwarmer, warm kombers en ekstra kombers het baie gehelp.
Jul 2024
Benjamin B
Saam met vriende
5.0
Baie lekker en mooi. Het 'n lieflike tyd gehad, baie vriendelike diens en ek sal hulle definitief aanbeveel. Hulle is ook baie goeie waarde vir geld.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jakes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 131

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Petronellaplaas, Nonnashoek, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Gaste dink Petronella Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R830
R 830 R 747
per nag, vir 2 mense
Vanaf R830
R 830 R 747
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Petronellaplaas, Nonnashoek, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3l1yu9We3xk0KCaMmVTvidkRLZW7ZABE74HIr8wpR9zliif0gh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R830 nouVanaf R747 per nag, vir 2 mense 131 5 1 5 Farm Petronella Nonnashoek 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.246167 28.357042

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456