Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pezula 15 Maritime

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maritime-keeromstraat, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Pezula 15 Maritime is 'n selfsorghuis wat by die prentjiemooi putjie op die Pezula Golf Estate in Knysna geleë is. Dié vakansiehuis is naby die krans en spog met 'n uitsig oor die oseaan.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 'n ruim oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n oop bad en 'n afgeskorte en suite-badkamer met 'n stort en 'n dubbelwasbak. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad.

Die oopplan-kombuis is met al die nodige kookgeriewe toegerus. Die ruim leefarea langsaan het 'n informele etenstafel en rusbanke en dit lei na 'n tweede sitarea met 'n uitsig oor die see. Dié area lei na die tuin, swembad en kuierarea.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en kan op die landgoed gholfspeel, die klubhuis besoek of by 'n restaurant gaan eet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
2.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
1.5
Diens
2.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Barnedene Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Maritime-keeromstraat, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pezula 15 Maritime het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maritime-keeromstraat, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd821f1875d6f5001d412c7099bf68dc55d5da1b23682d79e76bd89b0fa70283df66382ed4b2991cc4d961e004911a6b7beeb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 Maritime Close Sparrebosch 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0794986829 23.093886753438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang