Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pezula Birds Eye View

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commodore-keeromstraat 33, Pezula Golf Estate, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Pezula Birds Eye Views is 'n selfsorgvilla in die veilige Pezula Gholflandgoed in Knysna. Die villa is die ideale basis vanwaar hierdie deel van die Tuinroete verken kan word.

Dié eiendom bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens en het toegang tot die tweede badkamer met 'n stort en die derde badkamer met slegs 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond. Die leefarea lei na die vermaakarea, wat spog met 'n ingeboude braai, buitelugbanke en 'n swembad. 'n Dubbelmotorhuis is beskikbaar vir 2 motors om in te parkeer.

Gaste het toegang tot die bekroonde 18 putjie-gholfbaan, 'n buiteswembad en klubhuis, en 'n tennisbaan op die landgoed. Daar is ook 'n 5-ster-hotel in die landgoed, wat 'n spa, gimnasium, 'n ouderdomsbeperkte binnenshuise verhitte swembad, 2 restaurante en 'n speelarea vir kinders bied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Pezula Birds Eye View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Commodore-keeromstraat 33, Pezula Golf Estate, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pezula Birds Eye View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commodore-keeromstraat 33, Pezula Golf Estate, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbd93be91243fa7753e2baa803cd6d99043d0d99413936ba76d129e6fa671dd06beb4ae8c590d252ba5865a90820997ed956?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 33 Commodore Close Pezula Golf Estate 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.06469155385 23.095433514768

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang