Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pezula Extreme Elegance BS1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bowsprit-straat 1, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 350 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Pezula Extreme Elegance BS1 is in Knysna, 'n dorp langs die Tuinroete in die Wes-Kaap, geleë en is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die huis met lugversorging beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die oorblywende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en daar is 'n stort in elk van die 2 oorblywende badkamers.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met stroomdienste. Die kombuis is met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus.

Gratis WiFi, braaigeriewe, 'n privaat strandarea en privaat parkeerplek is ook beskikbaar. Dié verblyf het 'n balkon, 'n swembad en 'n uitsig oor die meer. Buite is daar ook 'n lieflike kaggel.

Gaste kan by die villa tennis speel. Die area is gewild vir voetslaan- en staptoere. Verder kan gaste die area verken en in die omgewing snorkel, fietsry en visvang. Pezula Extreme Elegance kan ook 'n fietshuurdiens reël. Verder het die verblyf 'n privaat ingang en sekuriteit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Bowsprit-straat 1, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 350
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 350
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bowsprit-straat 1, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1383ceab43c7f3ad406e351a6736d6910a561e137e8504ecf07be3cb4c5b34243bda0707955e8a290a7394999237fd4b913?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 350 per nag (plek vir 8) 1 Bowsprit Street Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0677333 23.0863087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang