Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pezula Golf Villa 5

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Admiralty-weg, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Pezula Golf Villa 5 is 'n selfsorg-meenthuis in 'n veilige kompleks in die Pezula-gholflandgoed in Knysna.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word; die en suite-badkamers is toegerus met 'n stort of 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n koffiemasjien en 'n ontbyttoonbank met sitplek. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek, banke om op te ontspan, 'n kaggel en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Die leefarea maak oop na 'n balkon wat 'n braai-area het vir gaste om te gebruik.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan lekker gholf speel op die landgoed of die klubhuisrestaurant besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Pezula Golf Villa 5
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Barnedene Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Admiralty-weg, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pezula Golf Villa 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Admiralty-weg, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ddf90f9bf607cb0c78bf3d1e5b5a29302e21a20dfe73c973dcf8df1ba7cd27ebf2f2910a5e1c724a510154d38ce43a2baf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Admiralty Way Sparrebosch 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.06788409267 23.091876487525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang