Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pezula Golf Villa 9

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Admiralty-weg 1, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pezula Golf Villa 9 is 'n lieflike selfsorghuis in 'n veilige kompleks in die Pezula Gholflandgoed, Knysna.

Dié eiendom bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Elke slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamers is toegerus met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, 'n skottelgoedwasser en 'n ontbyttoonbank. Die leefarea is ingerig met 'n etenstafel met sitplek vir 6 en gemaklike rusbanke voor 'n platskerm-TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Die sitarea lei na 'n patio met 'n ingeboude braai en sitplek buite wat oor die gholflandgoed uitkyk.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste kan lekker gholf speel op die landgoed of die klubhuisrestaurant besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Barnedene Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Admiralty-weg 1, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Admiralty-weg 1, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42be07ddd839b4e65609facd88ebe5181adfb7e7a516f7cf610f685023b4a27f46bd57d3e58091deb7e06e605a0ce7d14128?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4) 1 Admiralty Road Pezula Golf Estate 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0695951 23.0900281

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang