Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pezula Heaven On Earth - CM34

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commodore-keeromstraat 34, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 440 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Pezula Heaven On Earth - CM34 bied selfsorgverblyf vir tot 10 mense in die veilige Pezula Gholflandgoed, in Knysna, en spog met asemrowende uitsigte oor die dorp.

Hierdie ruim dubbelverdiepingvilla beskik oor 1 hoofhuis en 'n woonstel. Die hoofhuis bestaan uit 4 en suite-slaapkamers, terwyl die woonstel met 1 slaapkamer spog. Die hoofhuis se hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die tweede, derde, vierde kamers, asook die woonstel, is toegerus met 2 enkelbeddens wat in elk in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad.

Die volledig toegeruste kombuis in die hoofhuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n opwasarea. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet en ontspan in die sitkamer wat met 'n TV toegerus is.

Die aangrensende leefarea lei na die vermaaklikheidsdek, wat spog met 'n swembad en Jacuzzi wat oor die skilderagtige dorpie Knysna en die strandmeer uitkyk. Die huis beskik ook oor 'n dubbelmotorhuis vir 2 motors om in te parkeer.

Gaste het toegang tot die bekroonde 18 putjie-gholfbaan, 'n buiteswembad en klubhuis, 'n tennisbaan in die landgoed. Daar is ook 'n 5-ster-hotel in die landgoed, wat 'n spa, gimnasium, 'n ouderdomsbeperkte binnenshuise verhitte swembad, 2 restaurante en 'n speelarea vir kinders bied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Bad, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Bad, Toilet
Badkamer 5
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Commodore-keeromstraat 34, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pezula Heaven On Earth - CM34 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 440
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R6 440
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commodore-keeromstraat 34, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1fc41d46511899a2b45115d9c1daf77babb16b874f3b4bc925f20c0e64057ba1d31646a07c2dfe8cd9e2af3e6c3c87f0d9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 440 per nag (plek vir 10) 8 5 1 5 34 Commodore Close Sparrebosch 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.06504 23.09607

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang