Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pezula Heavenly Sunset CM26

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commodore-keeromstraat 26, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 095 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Pezula Heavenly Sunset CM26 is 'n selfsorg-eiendom in die veilige Pezula Gholflandgoed in Knysna. Die eiendom bied slaapplek aan 8 persone en spog met asemrowende uitsigte oor Knysna en die strandmeer.

Dié ruim dubbelverdiepingvilla beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede, derde en vierde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, en daar is 'n gastetoilet. Die volledig toegeruste kombuis in die hoofhuis bevat die nodige toebehore om maaltye te kook.

Langs die kombuis is 'n informele sitarea met 'n kaggel; hierdie sitarea maak oop op die balkon wat stoepmeubels het, en bied skilderagtige uitsigte oor die dorp. Onder lei die hoof-oopplan-leefarea na die vermaaklike binnehof, wat spog met 'n swembad en 'n stoep met buitemeubels en 'n gasbraaigerief. Die huis beskik ook oor 'n dubbelmotorhuis vir 2 motors om in te parkeer.

Gaste het toegang tot die bekroonde 18 putjie-gholfbaan, 'n buiteswembad en klubhuis, 'n tennisbaan in die landgoed. Daar is ook 'n 5-ster-hotel in die landgoed wat 'n spa, gimnasium, 'n ouderdomsbeperkte binnenshuise verhitte swembad, 2 restaurante en 'n speelarea vir kinders bied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Bad, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 5

Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Commodore-keeromstraat 26, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pezula Heavenly Sunset CM26 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 095
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 095
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commodore-keeromstraat 26, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARjSax8NhuspN1xjIQWMvkxbNAZLsu9dXogMReQ3B6nlA3Adtj5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 095 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 26 Commodore Close Pezula Golf Estate 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.065198 23.094783

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang