Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pezula Indian Ocean Views SR1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Squarerigger, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Pezula Indian Ocean SR1 is in Knysna, 'n dorp langs die Tuinroete in die Wes-Kaap, geleë en is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die huis met lugversorging beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die eerste, aparte badkamer het 'n bad en daar is 'n stort in die tweede badkamer.

Die leefarea het 'n etenstafel met stoele en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n etenstafel, stoele en sonstoele. Gaste kan die pragtige see- en berguitsigte vanaf die stoep geniet of in die swembad swem.

Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Die area is bekend vir voetslaan en 'n motor- of fietshuurdiens is by die villa beskikbaar. Pexula Indian Ocean SR1 het ook 'n speelarea vir kinders en 'n piekniekarea. Verder bied die verblyf ook 'n lughawe-pendeldiens.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Squarerigger, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Squarerigger, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5372aecb24bb4e6b2d512af2e85e184463e753718b86e5599f16fa374e54d89706b4172cdc4e9c56a5cc5fd66d928d11bf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8) Squarerigger Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0137169 23.0548108

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang