Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pezula Magic Escape

Gastehuis
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 5 Mrt 2025 tot 10 Apr 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chandler-keeromstraat 11, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 R1 445 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pezula Magic Escape is 'n boetiek-gastehuis wat 'n unieke en eksklusiewe wegbreek-ervaring bied. Die verblyf is op die ikoniese en veilige Pezula Championship Golf Course in Knysna.

Die gastehuis beskik oor 6 eenhede, insluitend 2 selfsorgwoonstelle, 2 deluxe-slaapkamers en 2 ruim semi-selfsorgsuites, wat elk 'n en suite-badkamer het. Elke eenheid is smaakvol gemeubileer en het gemaklike beddens en ekstra geriewe soos 'n TV met Netflix, Nespresso-koffiemasjiene en Charlotte Rhys-produkte.

Daar is 'n verskeidenheid geriewe op die perseel, insluitend 'n studeer- en sitarea, terras en tuin. Die gastehuis bied ook daaglikse skoonmaakdienste en gratis parkeerplek op die perseel. Boonop spog dit met 'n omsetter en gasgeisers, wat verseker dat gaste toegang tot WiFi, warm water, TV, ligte en sommige toestelle tydens kragonderbrekings het. Ontbyt is nie ingesluit nie, maar 2 van die kamers het selfsorkombuise en daar is 2 restaurante op Pezula Golf Estate wat wel ontbytspyskaarte het.

Vir diegene wat die plaaslike omgewing wil verken, is daar baie besienswaardighede en aktiwiteite naby. Gaste kan deur die bekoorlike Knysna-dorpie stap, die Knysna-koppe-uitkykpunt besoek, in die nabygeleë woude stap of in die see swem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Louise G
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was pragtig en rustig! Dit was perfek! Soveel detail en aandag word aan elke klein dingetjie gegee!
Feb 2025
Zaytoen D
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely pleasant stay. Everything was on point. Our stay was very enjoyable. The place was comfortable and suited our needs.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Yolandi S
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike ervaring. Dit was fantasties gewees, die huis is ongelooflik mooi en baie rustige omgewing!
Feb 2025
Nathea N
Saam met lewensmaat
5.0
Luxury stay in Knysna. Luxurious bedroom suite with beautiful decor situated in a lovely garden. Great views over the Knysna mountains ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Jared C
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, vars en netjies. Baie moeite gedoen! Baie vriendelike verwelkoming, baie vars, skoon en netjies! Asemrowende uitsig!
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Chandler-keeromstraat 11, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pezula Magic Escape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 445
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 445
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chandler-keeromstraat 11, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf3507afb2c363af18cbaf137576e1c157183861fc41b754b5350f74d649714859c999db16c6a0367b5d69e2cc601e0f9a11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 445 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 11 Chandler Close Pezula Golf Estate 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.066014723148 23.089878076057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang