Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pezula Nature Retreat

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Okt 2024 tot 12 Des 2024.

  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lagoonview-rylaan, Sparrebosch Oostelike Kop, Knysna, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 060 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pezula Nature Retreat is op die oostelike Knysna-kop op die prentjiemooi Tuinroete in die Wes-Kaap. Die hotel is omring deur lieflike inheemse woude, berge, mere en strande op die Pezula Privaat Landgoed. Dié hotel het ’n uitstekende gholfbaan voor gaste se deur en 'n restaurant wat op plaaslike produkte fokus.

Pezula Nature Retreat het iets vir elke tipe reisiger, van gesinne, tot vriende tot paartjies. Die suites is pragtig ontwerp en ingerig. Elke suite het komplimentêre WiFi, lugversorging en heelwat luukse geriewe.

Die hotel bied 'n swembad buite, 'n verhitte swembad binne, 'n restaurant, skemerkelkie-kroeg, gesondheidsentrum, gimnasium, gholfbaan, geskenkewinkel, en konferensie- en funksiegeriewe. Gaste het gratis toegang tot die tennisbane op die Pezula-landgoed wat net langsaan die instansie is. Besprekings is noodsaaklik en kan by ontvangs of portier gemaak word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Aldeanlanice L
Saam met lewensmaat
5.0
It was phenomenal, pure bliss! From the moment we arrived there, we were treated like royalty. Everything about this place, reception, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Kashiefa A
Saam met lewensmaat
5.0
Great. The stay was amazing. Had a lovely stay. Next time will definitely stay longer.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Brian J
Saam met lewensmaat
5.0
Uitsonderlik! Vanaf ontvangs tot einde was ons behoorlik goed ontvang en behandel! Dit was voorwaar een van my beste ooit. Ek sal beslis weer terugkom...
Sien meer
Okt 2023
Christa N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie ontspannend, lieflike diens en vriendelike mense. Baie netjies en skoon. Baie vriendelike diens, skoon en ontspannend.
Okt 2023
Albe S
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker ontspan en alles was uitstekend. Great plek vir afskakel en bederf. Diens baie goed, uitstekende etes en akkommodasie fantasties.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Niyaaz Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 504

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Lagoonview-rylaan, Sparrebosch Oostelike Kop, Knysna, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pezula Nature Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 060
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 4 060
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lagoonview-rylaan, Sparrebosch Oostelike Kop, Knysna, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIcJJMwFLfomPypqdMewQkaNaWQN2lqZHmvHkDncoOMaVdijPIy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 060 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 22 Kirstenhof Meadows, Kirstenhof Meadows Kirstenhof 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -34.069962 23.089293

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang