Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pezula Ocean & Valley Views FC14

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forecastle-weg 14, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Pezula Ocean & Valley Views FC14 bied selfsorgverblyf op die luukse Pezula Gholflandgoed in Knysna. Die eksklusiewe verblyf is 'n gerieflike basis waarvandaan gaste dié deel van die Tuinroete kan verken.

Dié ruim vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, terwyl die oorblywende slaapkamer ook 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort het.

Die kombuis is met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, breekware en eetgerei toegerus. Die oopplan-leefarea bied 'n etenstafel met sitplek, kaggel, gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n klankstelsel.

Die leefarea lei na 'n sonnige kuierdek met 'n etenstafel met sitplek, 'n Jacuzzi met 'n uitsig oor die landgoed en draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Forecastle-weg 14, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forecastle-weg 14, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e226b0008cd9211fe521eec03ef22ae1895184a1979dc6bc107f7a4c56c4dc91300cc20f39762e3fd25920f40bbd0c1e89c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 14 Forecastle Road Sparrebosch 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.067629920087 23.101597071184

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang