Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pezula Castle

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noetsie-weg, Division of Knysna 394, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R22 000 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Pezula Castle is 'n eksklusiewe privaat villa wat direk op die afgesonderde Noetzie-strand in Knysna geleë is. Hierdie pragtig gemeubileerde villa bied direkte toegang tot die strand, ruim en luukse suites, almal met hul eie terrasse, asook persoonlike diens van 'n toegewyde span personeel wat 'n eksklusiewe butler en privaat sjef insluit.

Pezula Castle beskik oor 3 suites met badkamers, 2 leefvertrekke en 'n eetkamer met sitplek vir 10. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het badkamers met 'n bad, toilet en wasbak.

Gaste kan lang luilekker dae by die verhitte swembad geniet, piekniek hou op die wit sand van die afgesonderde Noetzie-strand, of 'n wandeling neem na die rand van die Noetzierivier wat deur die Sinclair-natuurreservaat loop. Oefen in die privaat gimnasium of drink skemerkelkies in die gazebo direk bokant die strand. Etes word vars voorberei volgens persoonlike smaak, en die kroeg is vol Suid-Afrikaanse wyne en ander drankies. Braaigeriewe is ook beskikbaar vir gaste.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet
Badkamer 3

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Buccara Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Noetsie-weg, Division of Knysna 394, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R22 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R22 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noetsie-weg, Division of Knysna 394, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27ca3ead951dbbccfa1554e27a82423d978a42846b0457899a082630251de717184c5f7ce6762bdea82f968a66439f0cfe90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R22 000 per nag (plek vir 6) Noetsie Road 394 Division of Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.07945134314 23.125814936177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang