Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pezula Wine & Sea MT21

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de putjie van Pezula Gholfbaan, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Pezula Wine & Sea MT21 is 'n selfsorg-villa op die Pezula Gholflandgoed in Knysna. Dié eksklusiewe vakansiehuis het 'n uitsig oor die 13de putjie van die gholfbaan en oor die see.

Die huis het verskeie verdiepings en is geskik vir 8 gaste. Daar is 4 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit het ook 'n opwasarea. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek, banke, 'n TV en 'n kaggel. Dié area lei na die stoep met 'n dek 'n Jacuzzi.

Verder is daar WiFi en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 13de putjie van Pezula Gholfbaan, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pezula Wine & Sea MT21 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de putjie van Pezula Gholfbaan, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07ec65f35f28e9247d76f26d80b960d7531f491484e791f73f86831d078e31f39201e5226cefde16d4f52a34339a68c63cfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 13th hole of Pezula Golf Course Sparrebosch 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.079374803963 23.093289306344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang