Pezulu Tree House Game Lodge
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n groot balkon vanwaar gaste die troppe diere van bo-af kan dophou of 'n kameelperd in die oë kan kyk. Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind, en het 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Die en suite-badkamer het warm water, 'n stort of 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet, én toegang tot 'n privaat buitestort. Daar is elektrisiteit, koffie- en teemaakgeriewe, 'n elektroniese kluis, 'n waaier, verwarmers en muskietnette.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Die tariewe sluit ontbyt en aandete in.
Huisreëls
Kinders van 0 tot 11 jaar betaal R595.
Kinders van 12 tot 18 jaar betaal R795.
'n Eenmalige hekfooi van R100 per voertuig en R200 per mini-bus word gehef.
Aktiwiteite is opsionele ekstras.
Middagete en sekere koeldranke/drankies kan bestel word, maar dit is nie by die tariewe wat gekwoteer is, ingesluit nie.
Let daarop dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n groot balkon vanwaar gaste die troppe diere van bo-af kan dophou of 'n kameelperd in die oë kan kyk. Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind, en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het warm water, 'n stort of 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet, én toegang tot 'n privaat buitestort en 'n dek waar gaste skemerkelkies kan geniet. Daar is elektrisiteit, koffie- en teemaakgeriewe, 'n elektroniese kluis, 'n waaier, verwarmers en muskietnette.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Die tariewe sluit ontbyt en aandete in.
Huisreëls
Kinders van 0 tot 11 jaar betaal R595.
Kinders van 12 tot 18 jaar betaal R795.
'n Eenmalige hekfooi van R100 per voertuig en R200 per mini-bus word gehef.
Aktiwiteite is opsionele ekstras.
Middagete en sekere koeldranke/drankies kan bestel word, maar dit is nie by die tariewe wat gekwoteer is, ingesluit nie.
Let daarop dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Family Tree House het slaapplek vir 5 gaste en bestaan uitbeskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer buite wat deur die 2 slaapkamers gedeel word. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die eenheid het elektrisiteit, koffie- en teemaakgeriewe, 'n elektroniese kluis, 'n waaier, verwarmers en muskietnette.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Die tariewe sluit ontbyt en aandete in.
Huisreëls
Kinders van 0 tot 11 jaar betaal R595.
Kinders van 12 tot 18 jaar betaal R795.
'n Eenmalige hekfooi van R100 per voertuig en R200 per mini-bus word gehef.
Aktiwiteite is opsionele ekstras.
Middagete en sekere koeldranke/drankies kan bestel word, maar dit is nie by die tariewe wat gekwoteer is, ingesluit nie.
Let daarop dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Family Tree House het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer buite wat deur die 2 slaapkamers gedeel word. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die eenheid het elektrisiteit, koffie- en teemaakgeriewe, 'n elektroniese kluis, 'n waaier, verwarmers en muskietnette.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Die tariewe sluit ontbyt en aandete in.
Huisreëls
Kinders van 0 tot 11 jaar betaal R595.
Kinders van 12 tot 18 jaar betaal R795.
'n Eenmalige hekfooi van R100 per voertuig en R200 per mini-bus word gehef.
Aktiwiteite is opsionele ekstras.
Middagete en sekere koeldranke/drankies kan bestel word, maar dit is nie by die tariewe wat gekwoteer is, ingesluit nie.
Let daarop dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Superieur Gesinsboomhuis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer buite wat deur die 2 slaapkamers gedeel word. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en toegang tot 'n privaat buitestort. Die eenheid het elektrisiteit, koffie- en teemaakgeriewe, 'n elektroniese kluis, 'n waaier, verwarmers en muskietnette.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Die tariewe sluit ontbyt en aandete in.
Huisreëls
Kinders van 0 tot 11 jaar betaal R595.
Kinders van 12 tot 18 jaar betaal R795.
'n Eenmalige hekfooi van R100 per voertuig en R200 per mini-bus word gehef.
Aktiwiteite is opsionele ekstras.
Middagete en sekere koeldranke/drankies kan bestel word, maar dit is nie by die tariewe wat gekwoteer is, ingesluit nie.
Let daarop dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Superieur Gesinsboomhuis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer buite wat deur die 2 slaapkamers gedeel word. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en spa-bad, en toegang tot 'n privaat buitestort. Die eenheid het elektrisiteit, koffie- en teemaakgeriewe, 'n elektroniese kluis, 'n waaier, verwarmers en muskietnette.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •Jacuzzi
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Die tariewe sluit ontbyt en aandete in.
Huisreëls
Kinders van 0 tot 11 jaar betaal R595.
Kinders van 12 tot 18 jaar betaal R795.
'n Eenmalige hekfooi van R100 per voertuig en R200 per mini-bus word gehef.
Aktiwiteite is opsionele ekstras.
Middagete en sekere koeldranke/drankies kan bestel word, maar dit is nie by die tariewe wat gekwoteer is, ingesluit nie.
Let daarop dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die pragtige Wittebroodboomhuis is 5 m hoog in 'n huilboerboonboom gebou en beskik oor 2 verdiepings. Dit is 'n ruim eenheid met 'n koninggrootte-bed, 'n sitarea, 'n badkamer en 'n bad en 'n uitsig oor die bos. Daar is hangmatte op die balkon waar gaste kan ontspan terwyl hulle kyk hoe die diere by die watergat kom drink.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Die tariewe sluit ontbyt en aandete in.
Huisreëls
Kinders van 0 tot 11 jaar betaal R595.
Kinders van 12 tot 18 jaar betaal R795.
'n Eenmalige hekfooi van R100 per voertuig en R200 per mini-bus word gehef.
Aktiwiteite is opsionele ekstras.
Middagete en sekere koeldranke/drankies kan bestel word, maar dit is nie by die tariewe wat gekwoteer is, ingesluit nie.
Let daarop dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse eenheid is 7 meter hoog in 'n majestueuse Jackalberry-boom gebou en beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n spa-bad. Om die draai van die slaapkamer het gaste toegang tot 'n badkamer buite met 'n buitestort omring deur blare en takke. Vanaf die balkon het gaste die mooiste uitsig op die noordelike Drakensberge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Jacuzzi
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Die tariewe sluit ontbyt en aandete in.
Huisreëls
Kinders van 0 tot 11 jaar betaal R595.
Kinders van 12 tot 18 jaar betaal R795.
'n Eenmalige hekfooi van R100 per voertuig en R200 per mini-bus word gehef.
Aktiwiteite is opsionele ekstras.
Middagete en sekere koeldranke/drankies kan bestel word, maar dit is nie by die tariewe wat gekwoteer is, ingesluit nie.
Let daarop dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie boomhhuis het slaapplek vir 'n gesin van 6, maar indien 'n gesin van 7 hierdie boomhuis wil bespreek, kan 'n ekstra enkelbed gereël word. Die boomhuis het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n buitestort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Daar is 2 buitedekke wat ideaal is vir wildkyk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Die tariewe sluit ontbyt en aandete in.
Huisreëls
Kinders van 0 tot 11 jaar betaal R595.
Kinders van 12 tot 18 jaar betaal R795.
'n Eenmalige hekfooi van R100 per voertuig en R200 per mini-bus word gehef.
Aktiwiteite is opsionele ekstras.
Middagete en sekere koeldranke/drankies kan bestel word, maar dit is nie by die tariewe wat gekwoteer is, ingesluit nie.
Let daarop dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse wittebroodboomhuis is tussen 2 maroelabome gebou en beskik oor 'n ruim hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n knus sitkamer en 'n pragtig versierde badkamer met 'n Jacuzzi-bad. Daar is 'n aparte houtpaadjie wat na die dubbelstort buite lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Jacuzzi
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Die tariewe sluit ontbyt en aandete in.
Huisreëls
Kinders van 0 tot 11 jaar betaal R595.
Kinders van 12 tot 18 jaar betaal R795.
'n Eenmalige hekfooi van R100 per voertuig en R200 per mini-bus word gehef.
Aktiwiteite is opsionele ekstras.
Middagete en sekere koeldranke/drankies kan bestel word, maar dit is nie by die tariewe wat gekwoteer is, ingesluit nie.
Let daarop dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Guernsey-weg, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang