Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pezulu Tree House Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Hendrik V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Sep 2021

Ons het 'n huis gedeel met ons kinders en kleinkinders. Daar was min te doen vir kinders. Swempoel is klein. Dit is duur en ek het meer verwag vir die prys. Kwaliteit van beddens is swak. Geriewe om self koffie te maak en skoon te maak is swak. Daar is nie veel te doen, daar is min wild. Wildbewaarders se kennis was goed en hulle was vriendelik. Aandete was goed.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Mark L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Mei 2021

Not worth the price. From the moment we arrived we didn't feel any sense of welcome. This so called 4 star lodge had poor service from the start. They didn't assist us with our luggage on arrival, never came to clean the room or provide fresh towels. My wife asked the barman for a coffee (no other guests were around) and he told her it's down in the eating area. A better response would've been to go make her some coffee. Just a very unpleasant experience and I definitely won't return again and it's not 4 star in the slightest. It sucks to write a negative review but it was very poor to non existent from a service level and 4 star standards. Not worth the money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

E S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2018

Was ondervinding gewees. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Marno L
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Okt 2017

Baie netjies en mooi, ongelooflike vriendelike personeel en ongelukkig nie beïndruk met die bestuur nie. Ons was ongelukkig glad nie beïndruk met die bestuur(der) van die lodge nie. Hul praat ook sleg van ander lodges in dieselfde reservaat. Die personeel is nie goed opgelei nie, hoewel die personeel ongelooflik vriendelik van natuur is en uit hul pad gaan vir hul gaste, benodig hul wel heelwat opleiding. Die lodge is baie netjies en rustig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Pezulu
Pezulu Tree House Game Lodge
Thank you for the friendly rating.

Antoinette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2016

Fantasties! Is ook baie sentraal om omgewing te verken. Wat 'n heerlike ervaring. Die verblyf en etes was baie goed, maar die personeel moet uitgesonder word. Altyd gereed om jou tyd saam met hulle onvergeetlik te maak. Ons het lanklaas sulke vriendelike gasvrye mense ontmoet. Dit was letterlik: "Your wish is our command". Baie dankie aan elkeen wat ons tyd daar onvergeetlik gemaak het. See you soon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pezulu
Pezulu Tree House Game Lodge
Baie dankie dit word waardeur.

Elizabeth R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2016

Lekker gebly en baie lekker geëet. Pezulu was besig om van eienaars te verander gedurende ons besoek. Daar is bietjie opknappingswerk nodig, maar sien uit om te sien hoe dit sal verander met die nuwe eienaar! Die kos en diens was fantasties!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sharon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2015

The place and service were awesome. We thoroughly enjoyed our brief stay there, and would recommend the place to everyone, it was a fantastic experience and there was nothing better than sitting on the balcony on a swing chair looking out over the treetops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2015

Ek sal Pezulu vir enige iemand aanbeveel wat stilte soek. Stilte, stilte geen TV, radio ons het baie daarvan gehou. Die uitstappies was net so lekker ─ die wildrit en die staproete. Die huis was lekker groot, soveel spasie. Baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2015

Lekker gekuier. Inligting op die webtuiste is misleidend. Die groot vyf is nie op die terrein nie. Dit kan slegs deur wildritte op naburige plase besigtig word. Buitestorte is wonderlik, net bietjie koud en oop vir die winter. Ek vermoed daar word in die nabye omgewing gejag en die wild is baie skrikkerig en verwilderd. Die beskrywing spog ook met die voëlbevolking, ons was teleurgesteld. Ons is ook deurnag geteister deur blaffende honde en dit is beslis nie aangenaam in die bos nie. Buitelanders kry beslis voorkeur-behandeling hier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marika G
1 nag
4.4
Apr 2015

Heerlike wegbreek van alles. Rustige omgewing met net stilte om jou. 'n Goeie wegbreek van al die gewoel van die besige lewe om ons elke dag. Kamers is heerlik, maar baie warm. Ek sal aanbeveel dat meer waaiers in die huise geplaas moet word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Pezulu Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R4 480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 480
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guernsey-weg, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91228d988c540005c354d2243fc3bcc6c1ed1a852e0a331e80ed435fee49501de542e8525c7736ae79dae984efd90011bbf7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 480 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Guernsey Road Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.523896146011 31.120606511713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang