Phakela Private Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Reinier G - Okt 2023
Algehele gradering
Van bespreking, reg deur tot by vertrek was dit net 5-ster diens, kos en geriewe. Jan, Henk en Maggie kook, bring, bak, dra aan en ry jou rond.
Lourens B - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik gerus en ontspan.
Christo O - Des 2022
Algehele gradering
Dit was 'n lekker ervaring gewees.
Markus D - Des 2022
Algehele gradering
Was 'n ongelooflike lekker naweek. Beste geselskap en besonderse kos.
Bryan V - Jan 2022
Algehele gradering
The staff of Phakela Private Lodge are very friendly and helpful and really go out of there way to make you feel at home, well done to everyone.
Phakela Private Lodge se terugvoer
Good day,
Thank you so much for your review, our guests stay is of at most importance to us here at Phakela Private lodge. Please come back and enjoy another stay with our Phakela family.
Kind regards
Natasha Rosema
Fransa S - Mrt 2022
Algehele gradering
Was baie lekker, diens baie goed en die kos heerlik.
Phakela Private Lodge se terugvoer
Goeie middag Fransa
Ons het die kuier vreeslik baie geniet saam tannie hulle. Ek is nogsteeds besig met daardie bossie se naam en laat weet sodra ek verseker die regte benaming het. Ons sien uit na die volgende kuier.
Groete
Die Phakela famielie
Barry J - Sep 2021
Algehele gradering
Baie netjies en gasvry. Ongelukkig geen ander aktiwiteite behalwe kort wildsrit beskikbaar nie.
Phakela Private Lodge se terugvoer
Good day,
Thank you so much for your review. We are currently busy with some new exciting adventures at Phakela. We also offer biking trials, bush walk, bird watching, swimming, restaurant and ladies bar available.
Thank you for your feedback, we appreciate every review.
Hope to see you soon in the near future.
Kind regards
Natasha Rosema
Johan K - Feb 2020
Algehele gradering
Baie rustig en als wat jy verwag.
Louise A - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Janine M - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Phakela Private Lodge se terugvoer
Goeie dag Janine,
Baie dankie dat jy die oomblik geneem het om terugvoer op die lodge te gee. Soos julle weet, is ek en die span bitter trots op Phakela, en dis heerlik om te hoor dat ons kliente dit soveel as ons self geniet.
Groete,
Die span, en Hilton
Johan P - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik, rustig!
Lees meerPhakela Private Lodge se terugvoer
Goeiedag Johan,
Baie dankie vir die uitstekende terugvoer. Dis woorde soos die wat my en die span net harder laat druk, en ons passie uitleef.
Tot weersiens,
Die Phakela Span
Ferdi C - Aug 2018
Algehele gradering
Idillies!
Phakela Private Lodge se terugvoer
Goeie dag Ferdi,
Baie baie dankie vir die uitstekende terug voer. Dis woorde soos die wat my en die span met selfs meer pasie laat vooruit stap.
Groete,
Hilton
Francois L - Sep 2018
Algehele gradering
Luuksheid in die bos.
Lees meerHendry B - Des 2018
Algehele gradering
Rustig.
Phakela Private Lodge se terugvoer
Goeie dag Hendry,
Baie dankie dat julle die tyd geneem het om terugvoer te gee.
Ons diens het gedurende julle verblyf onder die standaarde wat ek persoonlik handhaaf geval, die ontsnapte buffel wat my aandag weg gehou het van die lodge het in n mate daarmee te doen, alhoewel ek u kan verseker die ander faktore wat diens belemmer het aangespreek was, en korektiewe aksie geneem was.
Weereens dankie vir julle besoek, dit was n vooreg om julle by die lodge te he. Ek hoop om julle in die toekoms weer te sien.
Groete,
Hilton
Machiel B - Des 2017
Algehele gradering
Perfek.
Mariska B - Mei 2017
Algehele gradering
Beste ervaring in 'n lang tyd!
Mariaan B - Sep 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Phakela Private Lodge se terugvoer
Dag Mariaan!
Vreeslik dankie vir die goeie terugvoer.
Groete
Hilton
Abby B - Jul 2016
Algehele gradering
Fantastic stay, friendly staff and excellent value for money.
Phakela Private Lodge se terugvoer
Good day Abby!
Thank you for the amazing rating. My staff and I enjoyed having you and your guests at the lodge.
Kind regards,
Hilton
Chantelle V - Mrt 2016
Algehele gradering
Wonderlike rustige wegbreek na aan Pretoria.
Ivan W - Mrt 2016
Algehele gradering
Good.
Ignes I - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustigheid tesame met gerieflikheid.
Lees meerAnonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Ben J - Nov 2015
Algehele gradering
Baie aangename naweek.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vlaknek Plaas 494 KQ, Maroelasfontein, Thabazimbi, 0381, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang