Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phakela Private Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Reinier G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Van bespreking, reg deur tot by vertrek was dit net 5-ster diens, kos en geriewe. Jan, Henk en Maggie kook, bring, bak, dra aan en ry jou rond. Die plek is in 'n topklas toestand. Alles werk en ruik vars. Skoon linne, 'n lekker bed en kos pakkies vir jou uitstappies. Née, jy gaan baie lekker kuier hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Dit was 'n lekker ervaring gewees. Jan is 'n uitstekende sjef en het ons bederf met sy ontbyt en aandetes. Die personeel is goed opgelei, en die chalet is elke dag versorg. Dit was vir ons 'n lekker wegkom gewees waar ons net kon ontspan. Henk was altyd daar om na ons om te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Markus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Was 'n ongelooflike lekker naweek. Beste geselskap en besonderse kos. Kamers is baie goed uitgelê, als wat nodig is was beskikbaar, was ook beslis besonders mooi. Die hele lodge is besonders mooi en die staff het ons baie welkom laat voel. Het rerig 'n 5 ster-ervaring gehad met kos wat in die beste restaurante bedien word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Heerlik gerus en ontspan. Baie vriendelike diens en kos van uitstaande gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bryan V
1 nag
4.4
Jan 2022

The staff of Phakela Private Lodge are very friendly and helpful and really go out of there way to make you feel at home, well done to everyone. Excellent place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Jan
Phakela Private Lodge
Good day, Thank you so much for your review, our guests stay is of at most importance to us here at Phakela Private lodge. Please come back and enjoy another stay with our Phakela family. Kind regards Natasha Rosema

Fransa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2022

Was baie lekker, diens baie goed en die kos heerlik. Ons was enigste gaste, maar het nog steeds beste diens ontvang.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jan
Phakela Private Lodge
Goeie middag Fransa Ons het die kuier vreeslik baie geniet saam tannie hulle. Ek is nogsteeds besig met daardie bossie se naam en laat weet sodra ek verseker die regte benaming het. Ons sien uit na die volgende kuier. Groete Die Phakela famielie

Barry J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2021

Baie netjies en gasvry. Ongelukkig geen ander aktiwiteite behalwe kort wildsrit beskikbaar nie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Jan
Phakela Private Lodge
Good day, Thank you so much for your review. We are currently busy with some new exciting adventures at Phakela. We also offer biking trials, bush walk, bird watching, swimming, restaurant and ladies bar available. Thank you for your feedback, we appreciate every review. Hope to see you soon in the near future. Kind regards Natasha Rosema

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Baie rustig en als wat jy verwag. Dis 'n baie netjiese en rustige plek. Mense baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Fantasties! Alles was perfek gewees. Hilton en sy span was wonderlik. Ons was die enigste 2 mense daar die naweek en is ons behoorlik op die hande gedra. En weereens 10/10 vir die kos Hilton! Soveel moeite vir net ons tweetjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Fantasties! Van aankoms tot verdaag alles wat werklik prentjiemooi met die beste kliëntediens van Hilton. Baie dankie vir alles. Julle is puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Phakela Private Lodge
Goeie dag Janine, Baie dankie dat jy die oomblik geneem het om terugvoer op die lodge te gee. Soos julle weet, is ek en die span bitter trots op Phakela, en dis heerlik om te hoor dat ons kliente dit soveel as ons self geniet. Groete, Die span, en Hilton

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlaknek Plaas 494 KQ, Maroelasfontein, Thabazimbi, 0381, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6eb2dd613314d632dcf936026ce1981f1a7f7a51dc02ed4117225f4dd0a66ad56d6f9fe204ee896bdd69089c84034b9dab3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 494 KQ Farm Vlaknek Maroelasfontein 0381 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.821835192608 27.21446841957

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang