Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phalaborwa Town Guest House

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 209 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Alba D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Loud noise from nearby disco. Clean and neat. Very secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Phalaborwa Town Guest House
Goeiedag, Baie dankie vir u terugvoer. Baie dankie dat u ons kamers aangenaam vind en ons veiligheid van die gastehuis komplimenteer. Veiligheid is vir ons baie belangrik. Baie jammer vir die geraas. Ongelukkig het ons geen beheer oor wat buite ons gastehuis gebeur en voertuie wat harde musiek maak by die vulstasie oorkant ons gastehuis nie. Vriendelike groete, Phalaborwa Town Guesthouse

Hennie T
1 nag
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly. WiFi het net nie gewerk nie, maar dit is nie vir my so belankrik nie. Die veiligheidswag voor by die hek was regtig goed! Baie vriendelik en effektief. Hy het 'n trollie gebring om al my bagasie kamer toe te neem en het self alles na my kamer gevat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Phalaborwa Town Guest House
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly jy het lekker gebly. Ons sal weer vir sekuriteit opleiding gee om gaste te help met die inlog van die WiFi.

Liesel W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker. Heel voldoende vir die een aand se oorslaap. Lekker groot kamer. Heerlike stort. Gerieflik vir langer verblyf met kombuis en buite braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Awesome! Our stay was super amazing - couldn't ask for better. Very friendly staff and the rooms are cleaned daily.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Privaat en goed toegerus. Dit was goed gewees en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cm Sutherland S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lekker gebly en sal dalk weer daar gaan oorbly. Ons het lekker gebly en die plek was baie netjies en skoon. Dit is ongelukkig naby 'n werkswinkel wat 'n bietjie geraas gemaak het gedurende die dag, maar andersins was dit die moeite werd en die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anika B
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

'n Wonderlike plek vir 'n vinnige wegbreek. Was vir 'n rusbreek saam met my dogtertjie hier en alles wat nodig was, was daar. Het gereël om vroeg in te teken en is sonder probleme met vriendelike diens ontvang. Met die uitpak van die kar het die man by ontvangs vir ons 'n trolley gebring en alles is op die trolley gelaai en deur hom tot by die kamer gevat. Alle personeel was altyd vriendelik en het gehelp sonder om te huiwer. Het gaan inkopies doen en security het alles gedra tot by die kamer. Die diens wat besonders gewees het en ek sal enige tyd weer daar gaan bly sonder om te huiwer. Met betrekking tot die kamer,

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Phalaborwa Town Guest House
Baie dankie vir u goeie terugvoer, ons waardeer dit. Ons sien uit om u gou weer terug te verwelkom.

Johan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lekker gebly. Aircon is baie doeltreffend. TV werk net 'n rukkie en gaan dan af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Very nice. It was so quiet and a calm atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martha P
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Skoon en netjiese oornag verblyf. Uitstekende waarde vir geld. Goeie en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Yolandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 209

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palm-laan 35, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b04bf92b61b8c78a25dd3a8d42654291162c3c95c732541cf49ad630b7b33263eebdfb7cd2bdfb82b076ed4eedad85e52d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 209 5 1 5 35 Palm Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -23.946792195142 31.13743185997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang