Phalaborwa Town Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Yolandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 209
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Alba D - Aug 2024
Algehele gradering
Loud noise from nearby disco.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Goeiedag, Baie dankie vir u terugvoer. Baie dankie dat u ons kamers aangenaam vind en ons veiligheid van die gastehuis komplimenteer. Veiligheid is vir ons baie belangrik. Baie jammer vir die geraas. Ongelukkig het ons geen beheer oor wat buite ons gastehuis gebeur en voertuie wat harde musiek maak by die vulstasie oorkant ons gastehuis nie.
Vriendelike groete, Phalaborwa Town Guesthouse
Hennie T - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly jy het lekker gebly. Ons sal weer vir sekuriteit opleiding gee om gaste te help met die inlog van die WiFi.
Liesel W - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Leonie B - Apr 2024
Algehele gradering
Awesome!
Johan K - Mrt 2024
Algehele gradering
Privaat en goed toegerus.
Cm Sutherland S - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker gebly en sal dalk weer daar gaan oorbly.
Anika B - Jan 2024
Algehele gradering
'n Wonderlike plek vir 'n vinnige wegbreek.
Lees meerPhalaborwa Town Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u goeie terugvoer, ons waardeer dit. Ons sien uit om u gou weer terug te verwelkom.
Johan J - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker gebly. Aircon is baie doeltreffend.
Gerhard T - Jun 2024
Algehele gradering
Very nice.
Martha P - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon en netjiese oornag verblyf.
Hilda F - Aug 2024
Algehele gradering
Ons het veilig gevoel en lekker geslaap.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Goeiedag, baie dankie vir u terugvoer. Ons is vreeslik jammer, dis die eerste keer wat so iets gebeur. Ons sal definitief daarna kyk. Vriendelike groete, Phalaborwa Town Guesthouse
Jaco C - Jun 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Humphrey L - Apr 2024
Algehele gradering
Classy.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Thank you for your review, Humphrey. We're pleased to hear that you enjoyed your stay. We're currently planning a restaurant on-site and will soon be offering meals.
Christina L - Mrt 2024
Algehele gradering
Very pleasant.
Welma V - Jun 2024
Algehele gradering
Oornag tydens wildtuin besoek.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Hoop om u gou weer te sien by Phalaborwa Town Guesthouse.
Jarrod V - Mei 2024
Algehele gradering
Amazing value for your money and close to shops.
Juanita K - Mrt 2024
Algehele gradering
Mooi, skoon, fantasties.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Beatrix B - Jul 2024
Algehele gradering
Teleurstellend.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Goeiedag, baie dankie vir u terugvoer. Ons maak seker dat gaste wat binne ons perseel oorbly, die reëls nakom. Ons sekuriteit is goed opgelei om gaste in kennis te stel van ons reëls, sou hulle nie die reëls nakom nie en na 'n geskikte tyd steeds geraas maak. Ons het ongelukkig geen beheer oor wat buite ons gastehuis se mure gebeur nie. Dit is duidelik dat ons sentraal binne in die dorp geleë is. Al die ander gastehuise binne die dorp het dieselfde probleem en ons word nie ingelig as daar enige iemand is wat funksies gaan hou nie. Vriendelike groete.
Nico V - Jan 2024
Algehele gradering
Oraait.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Thank you for the time to submit a review, however, we find your rating very unfair.
Our check-in time state after 14:00. At 11:00 your wife was dropped off and we gladly assisted with early check-in by giving an alternative room till your booked room was ready to move in at 14:00 but our service rating is also low. You do not mention anything that we used a second room that we had to clean again at our cost to accommodate you with early check-in.
Regarding security, we have 24-hour security on duty with locked gates and an electric fence.
The cleanness rating is also low but your wife was on the premises the entire time while you went to work and did not call us for any assistance or voice your concerns to the owner.
Theo W - Mei 2024
Algehele gradering
Ongemaklik, voel soos kontrakteur verblyf.
Nyasha M - Des 2023
Algehele gradering
Perfect location, friendly staff, and a very safe environment.
Nicolette D - Nov 2023
Algehele gradering
Sal Phalaborwa Town Guest House hoogs aanbeveel.
Albert T - Sep 2023
Algehele gradering
Presies soos geadverteer. Kragpunt vir karavaan voorsien.
Wiltrud F - Jul 2023
Algehele gradering
Namens iemand anders bespreek, maar hulle was baie tevrede.
Nndanduleni Joseph M - Jun 2023
Algehele gradering
Amazing.
Lydia K - Jun 2023
Algehele gradering
Als wat jy nodig het vir oorslaap.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer ons waardeer dit en ons personeel voel aangemoedig as gaste hulle harde werk raak sien.
Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Mokgadi M - Apr 2023
Algehele gradering
Everything was perfect, I did enjoy my stay. But check out time was early as I was from the event I didn't get much time to sleep.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Thank you for your feedback, we really appreciate it. Will keep in mind about check-out times during big festival events. Looking forward to welcoming you back soon.
Hulisani M - Apr 2023
Algehele gradering
It was very nice staying there for 2 days, place is very clean.
Magriet B - Feb 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Mart L - Okt 2023
Algehele gradering
Netjiese blyplek met vriendelike diens.
Hofmeyer L - Aug 2023
Algehele gradering
Great location.
Ulrich S - Jan 2023
Algehele gradering
See stars.
Ronald S - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Thank you for reviewing was lovely having you here. Looking forward to welcoming you back soon.
Teliza L - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Adriaan S - Des 2023
Algehele gradering
Lekker.
Dirk R - Okt 2023
Algehele gradering
Ek sal persoonlik nie weer daar bly nie.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Dankie vir u boodskap, as ons net kan noem die lawaai tot 04:00 in die oggend was by die Imala Park Stadium 3km vanaf ons en was die jaarlikse Spring Festival en maak nie saak waar in Phalaborwa jy is daai dag die klank is ooral en die Inwoners het al meer as een keer probeer dat Park nie weer feeste toe laat daar.
Die eienaar het u in die Parkeer Area gegroet die oggend van vertrek en was besikbaar. Die gaste op perseel is stil gemaak en daar is ook van die gaste deur polisie die aand verwyder omdat ons nie lawaai na 23:00 toelaat maar weens Fees se musiek is dit bietjie moeilik om lawaai te beheer.
Jammer julle sal nie weer bly nie tog glo ons in u kamer was daar geen probleem en alles was reg.
Jannie J - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het net daar geslaap. Dit sal help as hulle 'n generator kan aanskaf.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Dankie vir u terugvoer. Jammer oor die water probleem neem kennis ons het 10 000L backup water en al is die krag af is daar water. Wat probleem was tydens julle verblyf was tanks het leeg geloop omdat Phalaborwa as dorp nooit water het (julle sal ook in nuus sien week voor julle verblyf het 14 huise tot op grond gebrand weens geen water in krane) Ons Kan wel se ons het nou 20 000L backup so hoop om nou ten alle tye water te he met loadshedding en self as dorp se krane leeg is.
Lizette B - Sep 2023
Algehele gradering
Ruim kamers en parkering.
Welma V - Jun 2023
Algehele gradering
Perfek vir oornag.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer, waardeer dit baie. Ons is besig met opknap werk in kamers en is jammer u kon nog nie ons nuwe kamers en geriewe geniet nie. Ons sien uit om u gou weer terug te verwelkom.
Willie V - Apr 2023
Algehele gradering
Goed.
Wouter M - Okt 2023
Algehele gradering
Mooi en gerieflike plek.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Mark W - Mrt 2023
Algehele gradering
Noisy.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
We find if surprising to see you say the place is noisy as we have a strict policy about noise. Management can confirm that no music was playing on our premises and that guests talking outside at the Braai area is allowed as Security patriol every hour to make sure all guests keep to our noise policy. However what is happening outside our premises is unfortunately out of our control just as we cannot tell when a car is driving past with its music on or backfire exhaust. The other stars also bit disappointing as we have someone 24hours on duty and you did not visit Reception during your stay about something you not satisfied with but choose to submit your comment on the internet.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Ben J - Sep 2023
Algehele gradering
Frustrerend.
Lees meerPhalaborwa Town Guest House se terugvoer
Dankie vir u boodskap, jammer vir die ongerief en sal ingaan op die saak. Ons het ook n nuwe span aangestel wat 1 November begin en beloof vir vinnige inboek en dat alles op Standard sal wees.
Wil net ook noem die kamers wat julle bespreek het was die goedkoper opsie en is ongelukkig nog nie oorgedoen. Ons nuwe kamers is bietjie duurder en nuut oorgedoen met nuwe alles hulle word die Coporate Family Rooms genoem.
Anneli R - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gerieflik. Ideaal vir oorslaap oppad na Krugerwildtuin.
Liza V - Jul 2022
Algehele gradering
Was 'n baie lekker kuier by julle. Alles was baie skoon en netjies, en beddegoed en handdoeke het baie lekker geruik, dit was vir my 'n pluspunt.
Landie L - Jun 2022
Algehele gradering
Diens was puik, sal weer daar gaan slaap.
Hulisani M - Apr 2022
Algehele gradering
Very clean place, location on point next to Phalaborwa gate and town.
Lezel S - Mrt 2022
Algehele gradering
Awesome and pleasantly surprised with all the extras at the very affordable rate.
Lees meerMartha B - Apr 2022
Algehele gradering
It was fabulous.
Lindie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies. Daar was geen Dstv soos op advertensie nie.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Dankie vir u terugvoer.
Net om dit duidelik te maak, ons bied beperkte DStv en nie vol DStv aan nie.
Ons doen oornag, maksimum 2 tot 3 aande en bied nie langtermyn of permanente verblyf nie.
Die gaste waarna u verwys was dieselfde tydperk as julle bespreek en ons kan ongelukkig nie gaste verbied om nie wasgoed te hang in hulle area voor hulle kamer nie.
Andre V - Mrt 2022
Algehele gradering
Gerieflik naby Wildtuin-hek.
Lees meerJaco L - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, baie behulpsame sekuriteit, waarde vir geld, sal nêrens anders in Phalaborwa oorslaap nie.
Vic J - Aug 2022
Algehele gradering
Vir R500 het ons lekker geslaap.
Portia M - Jul 2022
Algehele gradering
Good.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Thank you for the time to submit your review. Was lovely having you. Our advert does state open-plan family rooms with an en-suite bathroom that does have a door for privacy. Hope to welcome you back soon.
Dieter B - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflike ruim en aangename verblyf en baie bekostigbaar.
Michelle T - Jun 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Sue W - Apr 2022
Algehele gradering
The accomodation was clean and comfortable, everything we needed.
Jan V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Johnell V - Des 2022
Algehele gradering
Dankbaar dat hulle 24/7 oop is.
Ronald S - Jun 2022
Algehele gradering
Good stay and fantastic.
Willie V - Des 2022
Algehele gradering
Netjiese kamers, goeie diens.
Louise L - Sep 2022
Algehele gradering
Veilige oorslaapplekkie.
Trien G - Sep 2022
Algehele gradering
Alles, van sekuriteit tot ontvangs was baie bevredigend.
Shane D - Jul 2022
Algehele gradering
Adequate.
Chris S - Jul 2022
Algehele gradering
Oorgeslaap op pad Krugerwildtuin toe.
Zelda C - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker geslaap, maar nie weer nie, dankie.
Lees meerWerner K - Jul 2022
Algehele gradering
Hierdie verblyf is meer vir kontrakteurs as vir vakansieverblyf.
Lees meerPhalaborwa Town Guest House se terugvoer
Thank you for the time to submit your review. To make it clear, not all guests on the same night as you were contractors as its unfair to judge other guests after you only spend one night with us. Our security makes sure that at 22:00 guests are quiet as it is a reasonable time for other guests to enjoy a braai outside their rooms. Unfortunately, load shedding is out of our hands and with 3 times a day, fridges cannot be switched on in advance as we will be replacing fridges weekly. Happy to see our beds were comfortable and clean.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Anriette H - Sep 2022
Algehele gradering
Seker maar gekry waarvoor ek betaal het!
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Dankie vir u tyd en die terugvoer nie seker wat u bedoel met aangelaste kamers? Fotos op ons blad wys duidelik hoe ons beddens lyk en as u ander gaste se boodskappe kyk sal u sien gaste wat selfde prys betaal het was nog net te vrede met ons beddens asook aangelaste kamers is ook op ons fotos voor u bespreek het. Soos kennisgewing in kantoor se swembad het n lek en ongelukkig moet dit reg gemaak word sou daar water in gewees het en swembad is half leeg sou u ook nie gelukkig gewees het nie. Swembad sal weer 3de Oktober reg wees dit neem tyd om droog te word voor ons kan water intap.
Mohale Sydwell S - Des 2021
Algehele gradering
Nice place.
Fritz L - Nov 2021
Algehele gradering
It was a pleasure to stay here. Peace and quite and close to shops and KNP.
Stephnie L - Okt 2021
Algehele gradering
Baie rustig plesier om soontoe te gaan.
Gregory P - Okt 2021
Algehele gradering
Goeie ligging, vriendelike en behulpsame personeel. Skoon en netjiese wooneenhede. Veilig.
Ansie S - Sep 2021
Algehele gradering
Ontspannend, gemaklik.
Rodney L - Aug 2021
Algehele gradering
Will use again. Excellent for a stop over to the Kruger National Park.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sal weer gebruik. Uitstekend as 'n oornagplek na die Krugerwildtuin.
Ek beveel African Lily hoog aan, waarde vir geld.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Brian R - Aug 2021
Algehele gradering
Unforgettable experience.
Isabel S - Jul 2021
Algehele gradering
Puik waarde vir geld.
Bernie M - Jun 2021
Algehele gradering
Excellent service and accommodation!
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Thank you for your positive feedback, we thankfull for your support especially during these difficult times.
Gawie V - Mei 2021
Algehele gradering
Baie netjies en baie behulpsame personeel.
Emmerentia D - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker oorslaapplek om volgende oggend vroeg by wildtuin in te gaan.
Ockert B - Des 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Tanya B - Mei 2021
Algehele gradering
Eenhede is skoon en netjies. Vriendelike en hulpvaardige personeel.
Rena V - Nov 2021
Algehele gradering
Aan alle vereistes voldoen.
Bernie M - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lieflike plek om te oornag. Ligging is ideaal.
Melissa V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsaam.
Ralie M - Okt 2021
Algehele gradering
Baie goed.
Daniela T - Sep 2021
Algehele gradering
Oorslaap voor ons in die KNP in is.
Elize P - Des 2021
Algehele gradering
Baie mooi omgewing en rustig.
Marieta R - Apr 2021
Algehele gradering
Die twee nagte was heerlik rustig.
Steve R - Apr 2021
Algehele gradering
Night stopover en route to KNP.
Noelene B - Mei 2021
Algehele gradering
Netjies.
Steve V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie teleurgesteld.
Katrina S - Des 2020
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Joseph M - Des 2020
Algehele gradering
My stay was amazing.
Joseph M - Des 2020
Algehele gradering
African Lily is a home away from home.
Alwine E - Okt 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Sonja D - Okt 2020
Algehele gradering
Het oornag om so vroeg as moonlik Kruger Nasionale Park te besoek.
Malinda S - Aug 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs, netjiese en skoon kamers.
Yvonne G - Feb 2020
Algehele gradering
Fabulous.
Rita K - Jan 2020
Algehele gradering
Baie aangename mense. Skoon netjiese kamers.
Shongi M - Okt 2020
Algehele gradering
It was fantastic.
Richard S - Des 2020
Algehele gradering
'n Baie genotvolle wegbreekvakansie.
Hendrik V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Johannes S - Okt 2020
Algehele gradering
Netjiese plek.
Rut L - Jan 2020
Algehele gradering
African Lily was 'n vars briesie in die warme Phalaborwa.
Mmabatho M - Sep 2020
Algehele gradering
Refreshing and nice
Kulani N - Sep 2020
Algehele gradering
The staff was very friendly and welcoming, and catered for our every need.
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Hendrik L - Sep 2020
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Lyanne S - Nov 2019
Algehele gradering
Value for money is really great.
Johan G - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Johan R - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekende diens.
David F - Jul 2019
Algehele gradering
Very courteous and helpful at reception, clean room, well equipped kitchen, hot shower, peaceful and safe.
Dirk V - Jul 2019
Algehele gradering
Voldoen aan al ons verwagtinge.
Gloria D - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Simoné F - Mei 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon en pragtig.
Konanani T - Mei 2019
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Dolene R - Feb 2019
Algehele gradering
Verblyf was baie lekker.
Nic B - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Dirk B - Aug 2019
Algehele gradering
Clean, value for money stay.
Michele C - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelik.
Femke L - Mei 2019
Algehele gradering
Stopover to Kruger National Park.
Leon D - Sep 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld, veral vir besigheid.
Elsabe V - Des 2019
Algehele gradering
Rustig en stil.
Wayne B - Des 2019
Algehele gradering
Nice stopover to rest.
Lucille N - Apr 2019
Algehele gradering
Solank verwagtinge nie te hoog is nie gegewe die pryse is dit funksioneel.
Carin K - Mrt 2019
Algehele gradering
Good, well priced accommodation for short stay.
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Dawie V - Aug 2019
Algehele gradering
Geen warm water of drukking in stort.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Thank you for your time to submit a review.
There was hot water, we even showed you on arrival when you returned from the day out, the pressure is out of our hands as we cannot operate the Municipality supply for the town, and as on news Phalaborwa do have water problems however you confirmed to Security you did not check the morning if water is fine. On arrival we did offer welcome tea and coffee thereafter you have to buy or supply your own as advertised, we are a fully self-catering establishment. We do have a shower gel holder with free shower gel in the shower and also liquid hand soap at the basin also free to use. Our cats are part of the lodge and do not have fleas they are well-taken care of. We have many families that return as their kids love the 3 cats and if you do not like animals we would have appreciated it if you could have asked the manager on duty to make sure the friendly cat does not follow you to your room.
Sorika D - Jul 2019
Algehele gradering
Wat ek gevind het is nie heeltemal soos wat dit geadverteer is nie.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Thank you for your review.
We do have a pool on the premises if you had walked to the back of the premises to the pool area or just used the walkway to your room.
Yes, our premises have a lot of renovations and upgrades but your room did not have dust and also not everything as you stated.
On arrival, Reception was assisting a guest in a wheelchair to her room, as they needed an extra hand to lift the wheelchair and according to camera footage, it has not been 15 minutes. We are sorry if you feel we spent too long with the disabled guest and if Reception did not hear the bell.
Yes we understand the drain was unblocked it was open the first morning but then some guest flushed unfriendly Toilet items in toilet on the same line and therefore we had to call plumbers for the second time, two days in a row, that is out of our hands and we did react to problem as soon as other guest reported it.
We would have appreciated it if you could have voice your concerns to us during your stay. We would have gladly assisted you in the best possible way during your stay.
Ephodia S - Des 2018
Algehele gradering
I was impressed, it was more than I expected.
Ulandi J - Nov 2018
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld!
Lees meerNico L - Nov 2018
Algehele gradering
Die ontvangs was vriendelik en die verblyf uitstekend.
Sonnika N - Sep 2018
Algehele gradering
Vriendelike en bekostigbare akkommodasie!
Nadia K - Sep 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens, lekker rustige atmosfeer.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Baie dankie dat u by ons gebly het, ons is bly u het alles in orde gevind. Ek hoop om u gou weer terug te verwelkom. Groete, Anita.
Ilaria E - Aug 2018
Algehele gradering
Baie waarde vir geld, met baie vriendelike diens.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Baie dankie dat u by ons gebly het, ons is bly u het alles in order gevind. Hoop om u gou weer terug te verwelkom. Groete Anita
Retha D - Aug 2018
Algehele gradering
Baie goeie en vriendelike diens.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Baie dankie dat u by ons gebly het, ons is bly u het lekker gebly. Hoop om u gou weer terug te verwelkom. Groete Anita
Charlotte V - Jun 2018
Algehele gradering
Regtig netjies en vriendelike diens.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Thank you for your positive feedback. We show all our guest feedback to our staff this will for sure inspire them to keep our standards high and rates low.
Adrian S - Jun 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Thank you for your positive feedback. We show all our guest feedback to our staff this will for sure inspire them to keep our standards high and rates low.
Marjorie H - Mrt 2018
Algehele gradering
Vreindelik, goedversorgd en 'n heerlike atmosfeer om in te oornag.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Baie dankie vir 'n vriendelike en goeie terugvoering, ons gaste se opinie beteken vir ons baie. Hoop om u gou weer terug te verwelkom.
Groete,
Anita
Antoinette V - Des 2018
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het na 'n lang dag op die pad.
Yvonne N - Mei 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en veilig.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Thank you for your review. Apologies for the pool being out of order, as we do have a sign on the gate stating we are busy with maintenance. We will have a brand new pool area ready for the next summer.
Willem H - Apr 2018
Algehele gradering
Die verblyf was skoon, netjies en waarde vir geld.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Baie dankie vir 'n vriendelike en goeie terugvoering, ons gaste se opinie beteken vir ons baie. Hoop om u gou weer terug te verwelkom.
Groete,
Anita
Christine R - Feb 2018
Algehele gradering
Aangenaam en netjies.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Baie dankie vir 'n vriendelike en goeie terugvoering, ons gaste se opinie beteken vir ons baie. Hoop om u gou weer terug te verwelkom.
Groete,
Anita
Magda B - Des 2018
Algehele gradering
Die oornag by African Lilly was baie aangenaam.
Tersia Y - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Thank you for your review, we apologise if the fridge did not work properly however we did not have any fridge fault report during your stay we would have gladly assisted you
Hope to see you back soon
Regards
Mrs Mavasa
Ann J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjiese verblyf, goed geskik vir werksdoeleindes.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Baie dankie vir 'n vriendelike en goeie terugvoering, ons gaste se opinie beteken vir ons baie. Hoop om u gou weer terug te verwelkom.
Groete,
Anita
Beaulah D - Jul 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld op 'n begroting.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Thank you for your positive feedback.
We do apologise for the nightclub that opened without our approval and notification, and we are in the process with legal action as its unacceptable to have a nightclub next to a well-known establishment.
Hope to welcome you back soon
Johannes H - Des 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en sentraal geleë.
Rodney B - Feb 2018
Algehele gradering
Goeie verkoeling in 'n warm plek.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Thank you for your review. Please note: Swimming Pool area is currently closed until end April 2018 for upgrading, we also have a sign on the gate of pool area our apologies for any inconveniences caused. We have check report book for Reception and Security and cannot found that you reported TV as we have 24 hours someone available to assist should you need any assistance instead of publishing it on a public site. Glad to hear kitchen had everything you needed. Hope to get full score next time. Kind Regards, Mrs Mavasa
Julia V - Jun 2018
Algehele gradering
Oraait, maar sal eerder na 'n ander plekkie gaan.
Lees meerPhalaborwa Town Guest House se terugvoer
Hi Julia,
Thank you for your review and concerns.
To advise we consider ourselves an affordable self-catering accommodation, offering rooms which are spacious, fully equipped with a kitchen and extras which you are not likely not find in most guesthouses with the rate that we offer. This is true value for money.
Our records confirm that the linen and towels were changed twice during your stay. If guests need their linen and towels changed everyday they are welcome to request it at reception, however this will come at an extra cost.
It is very unfortanate to hear that you feel our linen and towels were not up to standard, as it is hand washed by our staff. With regards to the matttresses we can confirm they are top of the range and the bathroom was recently renovated.
We can confirm that our staff cleans the braai area everyday. If our staff removed your wood by mistake and this was reported we would have gladly reimbursed you with wood. Kindly note we can not take responsibilty for what other guest did without an investigation by management.
We can also confirm that management did come around one of the evenings to find out if all is in order, however you failed to take the opportunity to voice any of the above concerns.
We have been in the travel industry for over 20 years and our staff put in alot of hard work and passion into ruuning African Lily. Our main aim is always to offer all our guests an enjoyable stay, however we have found that we cannot keep everyone happy.
Regards,
African Lily Affordable Suites
Wilma V - Des 2018
Algehele gradering
Gemaklike plek om in te bly.
Veronica E - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry en netjies.
Lees meerPhalaborwa Town Guest House se terugvoer
Baie dankie vir 'n vriendelike en goeie terugvoering, ons gaste se opinie beteken vir ons baie. Hoop om u gou weer terug te verwelkom.
Groete,
Anita
Annatjie F - Nov 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, laat jou op jou gemak voel.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer, Ons wys graag vir ons personeel ons gaste se kommentaar dit altyd lekker vir hulle om die sien gaste waardeer hulle bydra tot African Lily Lodge. Hoop om u gou weer terug te verwelkom.
Elmarie S - Jul 2017
Algehele gradering
Gemaklike, skoon, netjiese oornagplek met oorgenoeg ruimte.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Baie dankie. Ons is bly om te hoor dat julle tevrede was en ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Pc D - Jun 2017
Algehele gradering
Sal beslis weer terug gaan.
Lees meerPhalaborwa Town Guest House se terugvoer
Beste PC,
Baie dankie vir u boodskap. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste lekker gebly het. Ons het aandag gegee aan Kamer 7 se deur en vra om verskoning vir enige ongerief.
Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Groete,
Anita
Magda M - Jun 2017
Algehele gradering
Baie goeie nagrus, veilig gevoel en diens is uitstekend.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u boodskap. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste lekker gebly het. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Groete Anita
Louis S - Mei 2017
Algehele gradering
We got more than money value.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Thank you for your positive feedback we looking forward to see back soon...
Liza C - Des 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en bekostigbaar.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Baie dankie vir 'n vriendelike en goeie terugvoering, ons gaste se opinie beteken vir ons baie. Hoop om u gou weer terug te verwelkom.
Groete,
Anita
Rachel V - Des 2017
Algehele gradering
Rustige, netjiese en veilige verblyf.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Baie dankie vir 'n vriendelike en goeie terugvoering, ons gaste se opinie beteken vir ons baie. Hoop om u gou weer terug te verwelkom. Groete, Anita
Johnny K - Jun 2017
Algehele gradering
In general it is excellent value for money.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Thank you for your positive feedback. It is always nice to hear that our guests enjoyed their stay. We will follow up with housekeeping on what went wrong with the towels in your room. We do apologize about that. We are looking forward to welcome you back soon. Kind regards, Anita.
Cathrin B - Apr 2017
Algehele gradering
Wonderlike skoon en ruim plek om oor te slaap met klein kinders.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Baie dankie, bly om te hoor julle was tevrede hoop om julle gou weer terug te verwelkom
Malissa K - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlike plek en persone wat behulpsaam is.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Baie dankie vir 'n vriendelike en goeie terugvoering, ons gaste se opinie beteken vir ons baie. Ons wys graag vir ontvangs die boodskap. Hoop om u gou weer terug te verwelkom. Groete, Anita
Jody D - Des 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon, maar verouderd.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Baie dankie vir 'n vriendelike en goeie terugvoering, ons gaste se opinie beteken vir ons baie. Hoop om u gou weer terug te verwelkom. Groete, Anita
Cornelis R - Okt 2017
Algehele gradering
Eenvoudige dog heeltemal voldoende oornagverblyfplek voor 'n besoek aan die Kruger NP.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Dankie vir die resensie, Daar is 'n kaart op die webtuiste u kan aflaai met akkurate aanwysings. Ons adverteer ook dat kamers nie langs die parkeer area is nie en ons vriendelike personeel is altyd beskikbaar om te help met enige bagasie. Nagwag is beskikbaar en hekke word gesluit. Ons kamers het elk 1 dubbel bed en 2 enkel beddens in 'n kamer waarvan alle linne vervang en gewas word. Ons besig om alles na wit lakens te verander, die dubble kamers is alereeds opgedateer. Met die ekonomie en ons baie lae pryse hoop ons om in die toekoms te kan voldoen aan almal se smaak en voorstelle.
D.j. B - Mei 2017
Algehele gradering
Goeie oornag-verblyf.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u boodskap. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste lekker gebly het. Ons sal dit weer onder die ontvangs se aandag bring dat hulle reël dat personeel dadelik met aankoms of vetrek, gaste help met bagasie. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Groete Anita
Jaco H - Sep 2017
Algehele gradering
Was goeie waarde vir geld.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u resensie, ons hoop om julle gou weer terug te verwag.
Machiel L - Aug 2017
Algehele gradering
Daar was geraas van gaste die Saterdag tot Sondagoggend on 02h30 van ander mense wat gedrink het.
Annelie D - Des 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Baie dankie vir 'n vriendelike en goeie terugvoering, ons gaste se opinie beteken vir ons baie. Hoop om u gou weer terug te verwelkom. Groete, Anita
Hein K - Mrt 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies. Net oornag voor KNP.
Grant G - Okt 2017
Algehele gradering
Gerieflik geleë en skoon.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Baie dankie vir 'n vriendelike en goeie terugvoering, ons gaste se opinie beteken vir ons baie. Hoop om u gou weer terug te verwelkom. Groete, Anita
Astrid V - Apr 2017
Algehele gradering
Die verblyf was voldoende vir ons vir een nag.
Tobias L - Aug 2017
Algehele gradering
'n Baie slegte reuk in die kamer.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Dear Tobias,
Thank you for the time to review African Lily Lodge. We would have appreciated it if you had reported any problems to reception, security or owner during your stay as we could have gladly assist you immediately.
Dirk B - Apr 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Dawie O - Des 2016
Algehele gradering
Baie skoon en netjies, en net reg vir oornag verblyf op pad na die Kruger.
Kobus N - Jun 2016
Algehele gradering
Baie lekker bekostigbare oornagverblyf.
Lorraine B - Aug 2016
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Hi Lorraine.
Thank you for taking the time to give us a review. We glad to see that your Subject line you enjoyed your stay. We do apologize for the other guest disturbing you on the second night. We sure you will understand when we say some guest do make if difficult for our Security when they try to keep noise levels down from 22:00 and we will try our best to make sure all guest keep their next door guest in mind.
Hope to see you soon again
Kind Regards,
Anita
Estelle S - Mei 2016
Algehele gradering
Nie luuks nie maar goeie waarde vir geld vir een nag.
Antoinette H - Mrt 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Baie dankie Antoinette dat u tyd geneem het om n comment vir ons te gee.
Is altyd lekker om sulke goeie terugvoer te kry.
Hoop om julle gou weer in die toekoms te verwelkom.
Groete
Anita
Sarie V - Aug 2016
Algehele gradering
Was aangenaam verras met wat ons gekry het!
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Hi Sarie, thank you for your positive feedback. We looking forward to welcoming you back soon.
Christa V - Aug 2016
Algehele gradering
Alles wat nodig is was daar, kort wel onderhoud.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Hi Christa, thank you for your feedback. We are in the process with upgrading and renovations and hope by your next visit you will be able to see all the improvements.
Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Ivonne G - Apr 2016
Algehele gradering
Glad nie gelukkig nie.
Phalaborwa Town Guest House se terugvoer
Good day Ivonne,
Thank you very much for your feedback. I am sorry to see that you felt our facilities were not up to standard, even though you never formally checked in at reception or voiced your concerns of the quality during your time at the establishment.
The parking facilities are directly in front of reception and security is available daily. If you checked in at reception, we would have gladly showed you to your room from where you could decide if the accommodation was acceptable, according to your own personal standards.
We would have appreciated your opinion on arrival instead of voicing it on a public domain, without giving us the opportunity to rectify the situation.
Regards,
Anita
Cecile B - Jul 2015
Algehele gradering
Heerlik veilig.
Pieter P - Sep 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Pc D - Jan 2015
Algehele gradering
Dit is baie netjies en waarde vir geld veral as jy dalk wildtuin toe wil gaan!
Finkie W - Des 2015
Algehele gradering
Oornag.
Sharne D - Mrt 2015
Algehele gradering
Ons almal het baie lekker gebly.
Romada S - Jan 2015
Algehele gradering
Pateties.
Eurika L - Jul 2014
Algehele gradering
Baie netjies en kindervriendelik!
Steve M - Apr 2014
Algehele gradering
Rustig!
Erica S - Jul 2014
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Rienie B - Jul 2014
Algehele gradering
'n Aangename oornagfasiliteit!
Harold Z - Mrt 2013
Algehele gradering
Good venue for all purposes.
Annemie P - Jul 2013
Algehele gradering
Aangenaam baie verras. Sal weer daar bly.
Annalise S - Jun 2013
Algehele gradering
Gerieflik, ruim en baie skoon.
Yetta S - Aug 2013
Algehele gradering
Goed.
Colbeth M - Jun 2013
Algehele gradering
Good place
Gert V - Des 2013
Algehele gradering
Rustige, bekostigbare verblyf.
Ben A - Okt 2013
Algehele gradering
Goed.
Magdaleen M - Des 2011
Algehele gradering
The ideal place to overnight before visiting the Kruger National Park.
Elsa K - Sep 2011
Algehele gradering
We can recommend a stay at African Lily Self Catering Suites
Martin S - Mei 2011
Algehele gradering
A bit noisy with shebeen at the back and the contract workers
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palm-laan 35, Phalaborwa, 1390, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang