Phalaborwa Town Guest House
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palm-laan 35, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Phalaborwa Town Guest House is 3 km vanaf die Phalaborwa-hek van die Krugerwildtuin.
Verblyf word in verskeie eenhede met lugversorging aangebied. Die oopplan-eenhede het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof in. Daar is ook 'n lessenaar, gratis WiFi, 'n TV met Openview-kanale en 'n braai.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel met 24 uur-sekuriteit, en genoeg parkeerplek vir waentjies en karavane. Daar is kragpunte in die parkeerarea waar gaste hulle kampeeryskassies oornag kan koel hou.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, gastesitkamer, en 24 uur-ontvangs in.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, wildritte, begeleide wandelings, wildkyk en swem in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Yolandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 220
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Palm-laan 35, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Gaste dink Phalaborwa Town Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palm-laan 35, Phalaborwa, 1390, Limpopo