Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phalaborwa Town Guest House

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 16 Aug 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palm-laan 35, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Phalaborwa Town Guest House is 3 km vanaf die Phalaborwa-hek van die Krugerwildtuin.

Verblyf word in verskeie eenhede met lugversorging aangebied. Die oopplan-eenhede het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof in. Daar is ook 'n lessenaar, gratis WiFi, 'n TV met Openview-kanale en 'n braai.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel met 24 uur-sekuriteit, en genoeg parkeerplek vir waentjies en karavane. Daar is kragpunte in die parkeerarea waar gaste hulle kampeeryskassies oornag kan koel hou.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, gastesitkamer, en 24 uur-ontvangs in.

Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, wildritte, begeleide wandelings, wildkyk en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 209 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Alba D
Saam met lewensmaat
5.0
Loud noise from nearby disco. Clean and neat. Very secure.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Hennie T
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly. WiFi het net nie gewerk nie, maar dit is nie vir my so belankrik nie. Die veiligheidswag voor by die hek was regtig go...
Sien meer
Jun 2024
Liesel W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Heel voldoende vir die een aand se oorslaap. Lekker groot kamer. Heerlike stort. Gerieflik vir langer verblyf met kombuis en buite braai.
Mei 2024
Leonie B
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome! Our stay was super amazing - couldn't ask for better. Very friendly staff and the rooms are cleaned daily.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Johan K
Saam met lewensmaat
5.0
Privaat en goed toegerus. Dit was goed gewees en privaat.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Yolandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 209

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Palm-laan 35, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Gaste dink Phalaborwa Town Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palm-laan 35, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b04bf92b61b8c78a25dd3a8d42654291162c3c95c732541cf49ad630b7b33263eebdfb7cd2bdfb82b076ed4eedad85e52d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 209 5 1 5 35 Palm Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -23.946792195142 31.13743185997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang