Phangwa Bush Camp
Beskrywing
Die boskamp bied 8 staanplekke met elektrisiteit, privaat ablusiegeriewe en draagbare braaigeriewe. Vrylopende wild en 'n verskeidenheid voëllewe is perfek vir enige natuurliefhebber en fotograaf. Die privaat ablusiegeriewe het 'n stort, wasbak en toilet en daar is ook 'n opwas-area. Elke staanplek het sy eie kragpunt en waterpunt.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeerbasis, gaste moet asb. hul eie kamptoerustig saambring.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Dewagensdrift Terrein 11, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 1002, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang