Phantom Acres
Kry 15% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 18:00 - Adres: Rheenendal-weg (Links, 6,5 km vanaf N2-afdraai), Plaas 191 Westford, Erfdeel 3, Knysna, 6576, Wes-Kaap
-
Vanaf
R10 300R8 755 per nag (plek vir 11)
Beskrywing
Phantom Acres bied voortreflike privaat selfsorgverblyf op 'n 3 hektaar-kleinhoewe in Rheenendal en is net 6,5 km vanaf die N2. Dit bied maklike toegang tot die dorp, hoofstrande en is ideaal vie dié wat die Tuinroete wil verken.
Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers en bied slaapplek aan 10 volwassenes. Daar is 'n ekstra kinderbed beskikbaar en plek vir 'n baba op versoek. Die 4 slaapkamers in die hoofhuis het almal lugversorging en verwarmers. Die aparte vyfde slaapkamer het 'n plafonwaaier en 'n verwarmer. Die hoofslaapkamer lei na 'n balkon en het 'n koninggrootte-bed en 'n oopplan-badkamer met bad, stort, wasbak, toilet en bidet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde en vierde slaapkamers dubbelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, 3 wasbakke, 'n toilet met 'n bidet en 'n urinaal. Die vyfde slaapkamer is 'n aparte eenheid en het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed, 'n toilet en 'n stort in die slaapkamer. Al 5 slaapkamers is ruim genoeg vir 'n kampbed wat op versoek beskikbaar is.
Die groot kombuis, spens en wasarea is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, drukkoker, prutpot, eetgerei, breekware en kook-/baktoestelle toegerus. Die onthaalareas sluit in 'n eetarea, leefarea, speelgoedkamer en 'n binnenshuise braai-area met 'n houtvuurbraai van vlekvrye staal. Dit lei 'n groot lapa met nog 'n etenstafel, 'n biljarttafel, gasbraaigeriewe en 'n kaggel. Dit bied ook 'n uitsig oor die swembad.
3 slim-TV's met Netflix, Showmax, Prime TV, Apple TV, YouTube en Spotify is beskikbaar. Google Home-stelsels in die leefareas en slaapkamers bied internetbystand en vermaak.
Die groot, privaat tuin het 'n vlak swembad, klimraam, trampolien, boomhuis, lae ritslyn en sandput. Kinders kan 'n voorsmakie van die plaaslewe geniet deur in die kleidam te swem en die hoenders, kalkoene, eende, hasies en alpakkas te voer. Organiese eiers en kruie is vrylik beskikbaar.
Die verblyf word deur beide Eskom en sonkrag aangedryf en gebruik gefiltreerde reënwater. Verder het die verblyf ook WiFi en sluit linne, bad- en strandhanddoeke en vuurmaakhout in. Die huis word 3 keer per week skoongemaak. Daar is 2 katte op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet met bidet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
- Duits
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Rheenendal-weg (Links, 6,5 km vanaf N2-afdraai), Plaas 191 Westford, Erfdeel 3, Knysna, 6576, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 18:00 - Adres: Rheenendal-weg (Links, 6,5 km vanaf N2-afdraai), Plaas 191 Westford, Erfdeel 3, Knysna, 6576, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang