Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phantom View

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Krizinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Phantom View
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Laurette B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurette B

Ruim, netjies, skoon, baie goed toegerus, stylvol, gerieflik, privaat, stil.

Van al die oulike gastehuise wat ons al besoek het, was hierdie een ons gunsteling! As ons hierdie kant weer in die toekoms moet besoek, sal ons sonder twyfel Phantom View eerste opsoek! Waarde vir geld!

Wilmari W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmari W

Dit was so rustig gewees, pragtige moderne plekkie.

Goeie diens, netjies, mooi moderne plekkie.

Elmarie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Baie netjies, beslis waarde vir geld.

Ons het die plek maklik met die GPS gevind. Die plekkie was baie skoon en netjies, en ons het baie gemaklik gebly. Baie dankie.

Delmarie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmarie M

Dit was 'n fantastiese plek om in te bly - baie mooi en baie netjies. Baie dankie.

Het die verblyf so baie geniet - dit is 'n pragtige plek, baie netjies en veilig.

Jeanette K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette K

Very happy.

Good location and very nice place to stay at.

Vimla R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vimla R

Stunning place for weekend getaway.

Place was very nice, clean and spacious. Privacy always. Will definitely re-visit.

Marinda D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda D

Baie lekker en ons wense oortref.

Phantom View was baie netjies en regtig ons verwagtinge oortref.

Wilmarie D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmarie D

Dankie dit was baie aangenaam

Geen probleem ervaar nie, dis netjies en skoon.

Sharon V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon V

Baie netjiese blyplek, het dit vreeslik geniet om daar te bly.

Goed toegerus. Groot kamers. Skoon en netjies.

Corra L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corra L

We really enjoyed our stay.

Clean, everything we needed, had a very nice stay.

Trudy N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy N

Smiles all around! Rooms were neat and tidy. Felt like home.

The service from both the website and the owner of the room, was exceptional.

Linda H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda H

Good stay.

Hospitality top class.

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lombardstraat 80, Raceview, Alberton, 1449, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7b8c595d1a84a68ab297415a3668f65422b8c5b1b2c02a7b284f0256f3a3284069a69484b497e7f280621765d2c3e4f920b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 80 Lombard Street Raceview 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.2769559 28.110864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang