Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phantom View

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Laurette B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Ruim, netjies, skoon, baie goed toegerus, stylvol, gerieflik, privaat, stil. Van al die oulike gastehuise wat ons al besoek het, was hierdie een ons gunsteling! As ons hierdie kant weer in die toekoms moet besoek, sal ons sonder twyfel Phantom View eerste opsoek! Waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmari W
1 nag
5.0
Okt 2023

Dit was so rustig gewees, pragtige moderne plekkie. Goeie diens, netjies, mooi moderne plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Baie netjies, beslis waarde vir geld. Ons het die plek maklik met die GPS gevind. Die plekkie was baie skoon en netjies, en ons het baie gemaklik gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delmarie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Dit was 'n fantastiese plek om in te bly - baie mooi en baie netjies. Baie dankie. Het die verblyf so baie geniet - dit is 'n pragtige plek, baie netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Very happy. Good location and very nice place to stay at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vimla R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Stunning place for weekend getaway. Place was very nice, clean and spacious. Privacy always. Will definitely re-visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Baie lekker en ons wense oortref. Phantom View was baie netjies en regtig ons verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmarie D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2021

Dankie dit was baie aangenaam Geen probleem ervaar nie, dis netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2021

Baie netjiese blyplek, het dit vreeslik geniet om daar te bly. Goed toegerus. Groot kamers. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Corra L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2020

We really enjoyed our stay. Clean, everything we needed, had a very nice stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Krizinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lombardstraat 80, Raceview, Alberton, 1449, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7b8c595d1a84a68ab297415a3668f65422b8c5b1b2c02a7b284f0256f3a3284069a69484b497e7f280621765d2c3e4f920b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 80 Lombard Street Raceview 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.2769559 28.110864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang