Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pheasant's Crest

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Lynette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing. Dit was awesome, alles wat jy nodig het en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlik rustig. Ons tweede keer by Pheasant's Crest, alles wat benodig word, tesame met die rustigheid van die bos, sorg vir 'n heerlike kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amorette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Onverwagse verrassing en skat in die bosveld. Netjiese en luukse verblyf. Wat 'n wonderlike ervaring om by die akkommodasie te bly. Netjiese en luukse verblyf in die bosveld met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen P
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Blessing. Heaven on earth. Wonderful, wish I could live there forever, nowhere else, just there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Gerieflik en privaat. Baie diere kom kuier. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Alles wat nodig is, was beskikbaar. Ons het die plek baie geniet. Die geriewe was perfek. Daar was 'n paar klein dinge wat verbeter kan word, insluitend: daar is 'n gevaarlike doringbos naby die braaigeriewe wat dit moeilik maak om om die braai te stap sonder besering. Daar is 'n perdybyneste in die dak se kap, en die perdybye het aggressief geraak wanneer dit warm word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Mareli B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Rustyd in die bos. Pheasant's Crest is 'n klein houthuisie in die bos en die ideale akkommodasie vir twee. Die huisie is goed toegerus en gaste bly gerieflik. Daar is 'n dammetjie voor die slaapkamer wat maak dat mens vanuit die bed al diere kan sien. Dit was 'n groot bederf. Daar is 'n klein swembadjie wat verseker in die somer handig te pas sal kom. Ons sal hierdie huisie enige tyd vir gaste aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Erika R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Uitstekend en beste waarde vir geld! Alles en meer wat jy nodig het, is in Pheasant's Crest. Daar is aandag gegee aan baie detail. Die ligging is fantasties en baie diere het kom groet. Die bad was fantasties. Ons sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand wat sielsrus nodig het. Baie dankie vir 'n heerlike kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Rustige plekkie met al die nodige geriewe. Ons het baie lekker ontspan en dit was so lekker om nie met beurtkrag te sukkel nie. Ons het gevoel dat diefwering dalk oorweeg moet word by slaapkamervensters, dan kan mens met ʼn venster oop slaap saans. Aircon is nie ideaal vir almal nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Heerlik rustig! Rustig en stil in die bos. Diere kom besoek gereeld. Huis het alles wat nodig is en lugreëling is 'n lafenis in die hitte. Vriendelike eienaar wat altyd bereid is om te help! Sal Pheasant's Crest enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelslangweg 1768, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb282c673d14b67af01f4af3517951ab36df32e6d046cdfa85b64d8542a702a2dd4c8b49a9e4698957ade8b63df5d1021837c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 1768 Geelslang Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.3440881 31.7668817

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang