Phezulu Plett
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Julia-laan 29, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R9 000 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
Phezulu Plett is 'n vakansiehuis wat oor 'n paar verdiepings strek. Dit is in Plettenbergbaai en bied 'n pragtige uitsig oor Lookout-strand en die strandmeer. Phezulu Plett bied gerieflike en ruim verblyf en is perfek vir 'n groot gesin of groep vriende op soek na 'n kuswegbreek op die Tuinroete.
Die vakansiehuis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 5 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet, bidet en dubbelwasbak. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Kort trappie lei ondertoe na die vyfde slaapkamer met 2 stapelbeddens. Die derde badkamer het 'n bad en die vierde badkamer het net 'n stort. Daar is ook 'n gastetoilet. Die slaapkamers lei elk na 'n onderdakstoep en terrastuin.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 2 oonde, 'n gasstoof, broodrooster, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Die hoofleefarea en tweede leefarea het elkeen 'n sitkamerstel. Gratis WiFi is beskikbaar. Al die leefareas lei na 'n gedeeltelik bedekte dek met 'n stranduitsig. Dit is dus die ideale plek vir luilekker kuiers. Braaigeriewe is beskikbaar en gaste kan in die swembad in die tuin afkoel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Julia-laan 29, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Julia-laan 29, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang