Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phezulu Safari Park

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Monica L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Dit was verskriklik lekker. Die uitsig was onbeskryflik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie S
1 nag Gesin met tieners
4.0
Des 2022

Beautiful location. It rained heavily on our arrival. Unfortunately it limited our exploring.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nico R
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2021

Good stay, place was clean and we enjoyed it. We stay overnight with family and friends and enjoyed our stay very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rae M
1 nag Gesin met tieners
3.8
Mei 2021

Lovely place to stay. Room needs a little TLC. Carpets need cleaning, heater cracked, bed leg was broken, couch had a tear, plug didn't have a cover. General upkeep needs attention.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wessel S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2019

Personeel uiters vriendelik en hulp vaardig. Baie stil en rustig, geen lawaai, terrein netjies en maklik toeganklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
The Lodge Mgr
Phezulu Safari Park
Baie dankie vir u onderstening.

Marius B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2019

Verblyf was rerig fantasties. Baie lekker tyd met my gesin gehad. Chalets is rêrig skoon. Personeel baie gasvry. Zoeloe danse en inligting oor Zoeloes asook reptielpark was 'n belewenis en dis goedkoop. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
The Lodge Mgr
Phezulu Safari Park
Thank you for your review. Glad you enjoyed your stay. Hope to see you again soon. Yours in Hospitality Magda Dowker - Lodge Manager & Staff

Zakhele S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2019

Dit was lekker. Ek het my verblyf by Phezulu geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.4
Apr 2019

Baie swak en onprofessioneel, glad nie die geld werd nie. Toe ons daar aankom het dit al bietjie lae-klas gelyk, ons het toe in die lodge ingegaan by reception om ons in te boek, die vrou Magda sê toe vir ons dat ons 'n dag vroeg is, ons het duidelik al ons papiere wat die datums stel. Sy sê toe na 'n ruk ons moet nie worry nie, alles is fine. Sy boek ons toe in Kamer 1 in, ek sal punte onder stel waarmee ons nie gelukkig was nie. Die badkamer was nie en suite soos dit belowe was op die blad nie, ons moes 'n badkamer gebruik wat anderkant die gang was, ek was heelpad bekommerd dat iemand anders in die lodge die badkamer gebruik as ek wou in gaan. Die ketel het nie eers 'n plug naby die tafel nie, ons moes die ketel op die grond sit waar die enigste plug in die kamer was, my meisie moes ook op die vloer gaan sit om haar hare te gaan doen. Daar is nie eers 'n plug by die spieël nie. Toe ons inboek sê die vrou daar is nie 'n TV nie soos wat belowe was op die blad. Sy sê toe sy sal plan maak om een te kry. Ons wag toe in die kamer nadat ons ons bagasie uitgepak het, Magda kom toe met 'n TV aan en ek help hulle maar toe om die TV te mount na 'n gesukkel. Op die oomblik wou ek my goed pak en net ry, want dit is so onprofessioneel en ons het glad nie tuis gevoel met die tipe diens wat ons ontvang het nie. Ons loop toe maar om bietjie te gaan ontspan en net lug te vat, ons het gedink om te gaan swem. Raai wat? Die swembad was grasgroen en net baie vuil. Dit het ons totaal afgesit en ons het so uitgesien na swem. Ons hou toe ons hoop hoog en gaan na die reptile park. My word, was ek nog nooit so ongemaklik nie. Helfte van die slanghokke se vensters/glas was gekraak. Die spinnekoppe word in plastieklaaie gehou ons het nie eers die laaie oopgemaak nie. Daar was een slang wat dood gehang het aan 'n tak. En die ergste van als is die 3 m lange krokodille wat net met ogiesdraad omhein is. As hulle wou het ek geen twyfel hulle sal daar deur kom. Ons het so onveilig en onrustig gevoel dat ons toe met 'n spoed daar uit is. Ons neem toe maar die moeilike besluit om maar oor te bly omdat dit so duur was en dat ek baie geld sou verloor as ons net gegaan het. Die volgende oggend was toe die ontbyt gewees, ons moes toe 'n tafel deel met 'n gesin van 'n ander kamer. Hulle het nie genoeg tafels om vir elke kamer een te gee nie. Weereens so ongemaklik gevoel en awkward om die tafel met mense wat ons nog nooit tevore gesien het nie. Ek was so kwaad gewees. Die uitsig op die stoep lyk soos iemand se agterplaas, glad nie 'n mooi uitsig nie. Daar was gesê op die webtuiste dat daar onderdakparkering is, alhoewel dit waar is daar was nie genoeg onderdakparkering vir al die karre nie. Ek moes my kar buite in die son stop. Niemand is Afrikaans soos die webtuiste mention nie. Die foto's en marketing van die plek koop 'n mens om, as ek hulle 'n telling kan gee uit 10 is dit 'n eerlike 2. Die plek is nie die moeite werd nie, dit was 'n absolute flop. Die plek sal ons nooit weer sien nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Andries V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Lekker! Goeie diens, skoon, mooi. Lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2018

Baie gerieflik en stil, met alles wat jy nodig het! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

The Lodge Mgr Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg 5, Bothas Hill, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc09687dcee152fb508bc15a2efdc7ee0d2e762848602003ed82309797c821a662d4a730248c2a8c33b03fc49763ffa1e9ded?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 5 Old Main Road Bothas Hill 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.754310928459 30.723040607016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang