Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Philippolis Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 156 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Eddie K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

'n Mooi herinnering. Wat 'n lekker verrassing! Michael en sy span het ons vriendelik ontvang en die hotelkeuse was reg. Die plek is baie netjies, veilig en die linne is kraakvars skoon! Aandete was baie lekker - pizzas langs die kaggelvuur, 'n absolute wenner! Het lekker gebly in die Philippolis Hotel en sal weer so maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Philippolis Hotel
Baie dankie Eddie. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te ontmoet. Ons het julle regtig geniet. Sien uit na julle volgende besoek. Vriendelike groete Philippolis Hotel Bestuur en Personeel

Terri R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Excellent value for money. Very friendly owners. The room was clean and comfortable. There is a restaurant and a bar. It is in a good location to be able to explore town. There is lock up parking. We felt very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Fantastiese, gasvrye mense wat uit hulle pad gaan om jou welkom te laat voel. Fantastiese, gasvrye mense wat uit hulle pad gaan om jou welkom te laat voel. Geriewe en kos is uitstaande en ons sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Oornag oppad terug van die Suid-Kaap na Johannesburg. Gawe gasvrye mense; heerlike aandete en fantastiese ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joekie R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Goeie, skoon en netjiese verblyf. Heerlike verblyf en oulike dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

We enjoyed our overnight stop on our journey from Cape Town to Johannesburg. Our welcome by the owner and family was very friendly, and the hotel staff were all pleasant and helpful. The menu in the restaurant was small but provided a variety of dishes, all of which were freshly prepared and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altus N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Moet sien dorpie. Baie lekker gewees. Die gasvryheid van die verblyf was uitstekend. Kos was uit die boonste rakke gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lekker dorpie, vriendelike mense. Baie netjies en skoon, heerlike tuisgemaakte aandete met vriendelike diens. Veilige parkering. Oulike dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Nuwe eienaars is warm en gasvry. Gesels lekker en het baie toekomsplanne. Baie netjies en skoon. Lieflike restaurant. Elektriese kombers vir koue nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Philippolis Hotel
Baie dankie Cecile. Dit was lekker om julle te ontmoet. Ons hoop julle het 'n veilige reis gehad en glo en vertrou om julle spoedig weer te sien. Groete Philippolis Hotel Bestuur en Personeel

Betsie C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Ons verblyf was baie netjies en op 'n hoë standaard, en ons is baie vriendelik ontvang! Ons het baie lekker gebly! Dit is 'n mooi omgewing en al was die pad vol slaggate, was dit nog steeds die moeite werd en baie rustiger as om op die N1 te ry. Ons het baie welkom en tuis gevoel, en die ete by die restaurant was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 156

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 72, Philippolis, 9970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6d5e668c1542ccc7da40209fb91c520b70853f55b94c5f21b9a1cfb8e1f6202f853df32819edfe8a86bd7d0b83d11cf5ca6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 156 5 1 5 72 Voortrekker Road Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -30.265734651042 25.27421683073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang